FOXPRO Probleme
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: FOXPRO Probleme
Lig hom 1/2 m of meer vand die grond af, meeste ouens maak 'n stand of rod om hulle sn' te lig
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: FOXPRO Probleme
Nee jong Cassie, die ding is nog splinternuut met geen myle op die klok nie.cassie_calvinia wrote:hulle keypads pak glo op.
Ek het hom nou weer aangesit en werk foutloos. My plan is om hom vir 'n uur of so aan te los en kyk wat maak hy. as hy dan nog werk gaan ek hom bietjie in die vrieskas afkoel en dan buite sit dat vog kondenseer op hom en sien of dit die fout terugbring.
Ek lees dat Foxpro sê jou waarborg verval as die roeper aan enige vorm van vogtigheid blootgestel was... Ek sou dink hulle behoort darrem effens water bestand te wees. (dit is mos nie ongewoon om in klam of mistige kondisies te jag nie?) Maak julle die roepers toe as dit motreën of mistig is?
Dalk is ek net nie realisties met my verwagtinge van die roeper nie...Help maar reg as dit die geval is. Hoe dit ookal syn te wees, Ek kan nie weer uitgaan met die roeper voor ek die oorsaak van die "ongehoorsaamheid" of "versuim om bevele uit te voer" gekry en opgelos het nie..
Hoop iemand het raad asseblief.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: FOXPRO Probleme
Dankie Mac,
Is die hoogte net om opvangs te verbeter, of om hom van die klam grond te lig?
Ek gaan beslis 'n stand prakseer vir myne, maar nie seker of dit hierdie probleem sal oplos nie, onthou dat ek op een stadium reg langs die roeper gesit het en hy steeds nie wou reageer nie.
Is die hoogte net om opvangs te verbeter, of om hom van die klam grond te lig?
Ek gaan beslis 'n stand prakseer vir myne, maar nie seker of dit hierdie probleem sal oplos nie, onthou dat ek op een stadium reg langs die roeper gesit het en hy steeds nie wou reageer nie.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: FOXPRO Probleme
Vir een of ander snaakse rede is dit 'n kwel by foxpro dat hulle party keer "vries" as hulle te naby die grond geplaas is. Ek het dieselfde probleem gehad, en ook dat hy dit doen as ek hom op 'n platterige bos geplaas het. Taffie het my vertel seker 5 of meer jaar terug om hom te lig, nog nooit weer probleem gehad nie. Ek gebruik beide 'n Firestorm en 'n Fury, het al twee al in die reën uit gehad, die Fury in die sneeu gebruik, en seker honderde ure al twee uit gehad in swaar dou, en nog nooit enige probleme gehad nie. Maak 'n "stand", plaas jou Foxpro daarop, en gaan jag.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: FOXPRO Probleme
Ek dink ek het die probleem opgespoor. Enige van julle wat dalk kan bevestig of julle roepers ook so maak?
My remote het 'n timer wat homself afskakel as hy vir 30min nie gebruik is nie. (jy kan self tyd stel)
Dit wil voorkom of die roeper en remote nie weer met mekaar "connect" as jy die remote afskakel en dan weer aanskakel nie.
Ek hoor graag wat julle dink.
Pieter

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: FOXPRO Probleme
Pieter
Watter model FoxPro het jy?
Watter model FoxPro het jy?
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: FOXPRO Probleme
Roeper is 'n fusion en remote is die tx1000.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: FOXPRO Probleme
dankie