Gebede versoek
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Carl,
Ons maak so.
Ons maak so.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte deur hierdie tyd. Mag die Vader julle dra. Ek glo die Here sal verligting bring.
Johannes 15:7
"As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil he, en julle sal dit kry."
Johannes 15:7
"As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil he, en julle sal dit kry."
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Gebede versoek
Dink aan julle Carl, sterkte daar.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte Carl, dink aan julle.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Sterkte Carl
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gebede versoek
Isaiah 40:31 - but those who hope in the LORD will renew their strength. They will soar on wings like eagles; they will run and not grow weary, they will walk and not be faint. " Baie sterkte Carl ons sal saam julle bid
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Gebede versoek
Dit is volbring. Die Here het genadiglik my nog 2ure gegee en ek kon sy hand styf vashou voor Hy hom geneem het na groen Mopani velde waar daar nooit droogtes is nie.
Dankie vir julle gebede.
Dankie vir julle gebede.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Gebede versoek
Jammer om tehoor van julle verlies. Sterkte my maat!
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Gebede versoek
Ai Carl, baie sterkte.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Ai Carl jammer om te hoor. Sterkte.
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Gebede versoek
Baie sterkte aan jou en die familie in die tyd Carl. Op hoe beter manier kan jy kry om jou pa se hand te hou op sy sterfbed. Mag die Here jou seen en jou pa styf vashou.
Groete, Willie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Ai Carl. Baie jammer vir jul verlies. Bid dat die Vader julle sal dra in hierdie tyd.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Gebede versoek
Carl, my innige simpatie met jou en jou familie. Mag julle vertroos word.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gebede versoek
Carl,
Baie sterkte aan jou, jou gesin en familie.
Baie sterkte aan jou, jou gesin en familie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gebede versoek
Dink aan julle, Carl.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gebede versoek
Carl
Baie sterkte aan julle in hierdie moeilike tyd.
Groetnis
Wout
Baie sterkte aan julle in hierdie moeilike tyd.
Groetnis
Wout
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Gebede versoek
Baie sterkte in hierdie tyd
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Gebede versoek
Carl
Baie sterkte vir julle in hierdie tyd Carl en jammer oor julle verlies.
Baie sterkte vir julle in hierdie tyd Carl en jammer oor julle verlies.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Gebede versoek
Dankie manne. Ja die pad voorentoe is maar moeilik. Gelukkig is daar fantastiese herinneringe om vas te hou. Ek was nog Junie maand by hom in Alldays en kon saam jag. Ons het 'n GROOT trofee saam gevier.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Gebede versoek
Carl
Sterkte ou maat. Genadiglik kon jy die laaste paar ure by hom wees.
Hy was geseend om 'n seun soos jy te he!
Ons dink aan jou.
Sterkte ou maat. Genadiglik kon jy die laaste paar ure by hom wees.
Hy was geseend om 'n seun soos jy te he!
Ons dink aan jou.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
Jammer om te hoor van julle verlies Carl, sterkte maat
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Gebede versoek
More Meneere my klein seentjie Ben 18mnde het laasweek maandag sy arm gebreek maar die been heg ongelukkig nie mooi reguit nie en hy moet vanmiddag 14h30 weer in teater ingaan om drade in sy armpie te kry. Ek vra dat julle hom ook in julle gebede sal opdra asb,daar is niks so sterk soos gebed nie.
Dankie
Vossie
Dankie
Vossie