Trofee "Papier-bokke"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Trofee
Soos ek sê, ek post nooit weer 'n 100m groepering hier nie....
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Trofee
Hahaha,Carl wrote:Mnr Pille,
Ek wil nou nie skinder nie maar jy't daai bok heel mis!mooi groep!
As daai skote nou hoër was het die liniaal se boodskap van pyn verligting vinniger as 15 minute gewerk.
Ek het op my 100m zero geskiet om te kyk of die drop oorstem met wat Strelok voorspel op 300m. Was spot-on
(P.S. Daai pynverligting op die lineaal is vir die kniee vir teiken toe stap en terug...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trofee
Pietta en Cappie, mooi gegooi daar! Pietta bly om te sien daai roer wil wil begin skiet.
Groetnis
Wout
Groetnis
Wout
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Trofee
Yo yo yo, manne, dis mooi geskiet. Welgedaan!!!!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Trofee
Sjoe Kaptein,Capt. Oblivious wrote:http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Mobile%20Uploads/20150709_120625_zpsoc3crnpt.jpg
Ook vanogend bq geskiet.Die is op 500m in n baie slegte mirage geskiet.Onderste 3 met die mooi ronde gatjies is 150gr TTSXe en die ander is 175gr Nosler Custom Comps uit my 30.06
Daai is mooi. Uit watse -06 skiet jy daai TTSX?
"Failure is NOT an Option"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Mobile%20Uploads/20150710_152221_zps6jkromb2.jpg
Ben daai is uit n sako deuxe uit
Ben daai is uit n sako deuxe uit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Trofee
Liewe bliksim Kaptein.....daar kan nie baie sulke roere daar buite wees nie.....500 meter!!!!!!!! Wie het nou weer met daai 30-0kwes storie begin

-
GunterD
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sun Feb 08, 2015 12:53 pm
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Trofee
Baie mooi groep, dink net jou oe is beter as die geweer , die kol op daardie kleur bord gaan snaaks lyk op 500m , waste scope het jy op daardie geweer?
Groetnis
MEERKAT
Groetnis
MEERKAT
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Meerkat dit is n Rudolph V1 6-24 maar ek het nie regtig vir die kol geskiet nie meer net vir die staal, was maar net gelukkig. Soos Oom PW se as jy jou bors uit stoot val jou broek af..... ek het Vrydag n blesbok op 120m in die stap so ver mis geskiet ek dink daai TTSX trek nou nog.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Trofee
Cappie- daais nou spoggerig geskiet hoor!!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Trofee
Kyk, om eenkeer te poks is lekker, maar 2 naweke in 'n ry.......
Ek vat nou al my geld Sun City toe.... laat weet as julle ook wil saamstuur...
Ek vat nou al my geld Sun City toe.... laat weet as julle ook wil saamstuur...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee
3 skote tel nie! Gooi 5 soos 'n regte man! 
Eintlik is ek maar net jaloers!
Eintlik is ek maar net jaloers!
Goed, beter, 6millimeter!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Trofee
Feite Eugene... toe ek sien 3 sit mooi bymekaar toe stop ek onmiddelik voordat ek my groepie opd@nner...Geno wrote:3 skote tel nie! Gooi 5 soos 'n regte man!
Eintlik is ek maar net jaloers!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Baie netjies Piet pil, daai 87gr vld's lyk baie lekker in n 243
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Trofee
Het Saterdag weer die CHASA eksamen geskiet. Dis mos maar die rooibok tabel. Nadat ek twee keer 44/45 kon kry met die 30-06 het ek hom nou uiteindelik vol geskiet met die 284. Nie so maklik met 'n 9.5kg enkelskoot nie
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/8FD427F4-A234-46BF-865B-8F01AE5E0494_zpsszpqkfge.jpg
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/8FD427F4-A234-46BF-865B-8F01AE5E0494_zpsszpqkfge.jpg
Last edited by Fritz on Sun Sep 13, 2015 6:28 pm, edited 2 times in total.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ek raak nou so stelselmatig al hoe meer lus om die veldskiet ding te doen
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Trofee
Jammer ek kan nie die foto oopmaak nie!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Trofee
5 skote 100m 223.
Die foto moet regsom draai, my verspreiding was presies horisontaal, en almal sny mekaar.
.....En nou wil die foto nie laai nie, ek wou net bietjie "brag" en wat vertikale verspreiding veroorsaak.
Die foto moet regsom draai, my verspreiding was presies horisontaal, en almal sny mekaar.
.....En nou wil die foto nie laai nie, ek wou net bietjie "brag" en wat vertikale verspreiding veroorsaak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Trofee
Ok daar kon ek hom nou laai
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Trofee
100 meter savage lrp 260rem 139gr scenars 43.2gr s365 lott 79 links en 42.9gr regs die een flyer is maar seker n gogga of die dop wat foutief is. Als is op 6x vergroting geskiet om deur die chrony te sien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Trofee
Mooi groep daai 43.2gr. Jy kan maar jou teleskoop vergroting opdraai na maksimum nadat jy hom met die chrony opgelyn het. Solank as wat jou skietposisie en teiken nie verander nie.vossie1 wrote:100 meter savage lrp 260rem 139gr scenars 43.2gr s365 lott 79 links en 42.9gr regs die een flyer is maar seker n gogga of die dop wat foutief is. Als is op 6x vergroting geskiet om deur die chrony te sien.
