Kat+Jak
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Kat+Jak
More Christo
Hang hulle daar vir die boer hy ry nooit saam.Is nie ver van die groot pad,maar jy moet mooi kyk of stop om te kan sien(hang teen kamp draad nie die groot dad se draad) .Daai twee het nie 2 dae gemaak nie ,strandwolf hulle op gevreet.Oom Christo sal ons mos nou nie self in die voet skiet nie.
Mooiloop

-
Eras
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am
Re: Kat+Jak
D4D,
Gee vir ons bietjie detail - hoe ver, hoe ingekom ens (het seker met 'n 243 geskiet ne?)
Groete

- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Kat+Jak
Hierdie sal ek vir Namib los hy was die ou wat die leisels geneem het en ek het basies net gekyk wat hy gedoen het.
Het ook agter op die bakkie se klap gesit en maar net gehoor as die skoot geklap het.
Die kat het ek op `n ander geleentheid raak gelig met `n Koedoe jagtery.

Last edited by D4D on Thu Feb 17, 2011 11:28 am, edited 1 time in total.
D4D
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Kat+Jak
Gee vir ons bietjie detail - hoe ver, hoe ingekom ens (het seker met 'n 243 geskiet ne?)
Jy is reg dit was met `n 243.
As jy mooi kyk sien jy dat daar net 3 jakkies is, ons het eintlik 4 geskiet maar die vierde een het ons oppad terug huistoe gekry waar hy net langs die pad in ons rigting gedraf het en het hom sommer met die Musgrave .308 geklits maar het hom nie opgelaai nie want na die 150 grein punt deur hom is was net die helfte oor en `n bloederige gemors toe los ons hom net daar.Die afstand wat hy gestaan het was ongeveer 70 meter.
Jy is reg dit was met `n 243.
As jy mooi kyk sien jy dat daar net 3 jakkies is, ons het eintlik 4 geskiet maar die vierde een het ons oppad terug huistoe gekry waar hy net langs die pad in ons rigting gedraf het en het hom sommer met die Musgrave .308 geklits maar het hom nie opgelaai nie want na die 150 grein punt deur hom is was net die helfte oor en `n bloederige gemors toe los ons hom net daar.Die afstand wat hy gestaan het was ongeveer 70 meter.
D4D
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Kat+Jak
Hi Eras
Die area is nie moeilik om in te jag nie, lae bossies en gras met rooi sand.Skiet 243
was ons 2de staan plek.Net gestaan, ek het n oog teen rand nie ver van ons gesien.
Sag met kos begin(later gesien dis n groukat)wat harder sagter gemaak is vir paar sec.die eerste gedeelte van mooihuil.Als en als nie 10min toe sien ek mnr agter my in die pad(100m) plat is hy.Sit so tyd stil gooi weer mooihuil se eerste gedeelte 3-4 tellings maak mooihuil klaar.Wag n tyd en gaan oor na kos -stilte -kos ,nie lank tel die oog op werk my wind,steek vas gooi ry bakkie (180-185 m).Tel nog n oog op gebruik selfde kos maar met jak baklei4 kom soos moet hy kom langs daai een verby steek vas toe hy hom sien/ruik en hy ry bakkie.
Die area word daar nie baie genag jag nie so dit was darem nie te moeilik nie.
Groete
Die area is nie moeilik om in te jag nie, lae bossies en gras met rooi sand.Skiet 243
Sag met kos begin(later gesien dis n groukat)wat harder sagter gemaak is vir paar sec.die eerste gedeelte van mooihuil.Als en als nie 10min toe sien ek mnr agter my in die pad(100m) plat is hy.Sit so tyd stil gooi weer mooihuil se eerste gedeelte 3-4 tellings maak mooihuil klaar.Wag n tyd en gaan oor na kos -stilte -kos ,nie lank tel die oog op werk my wind,steek vas gooi ry bakkie (180-185 m).Tel nog n oog op gebruik selfde kos maar met jak baklei4 kom soos moet hy kom langs daai een verby steek vas toe hy hom sien/ruik en hy ry bakkie.
Die area word daar nie baie genag jag nie so dit was darem nie te moeilik nie.
Groete
-
Eras
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am
Re: Kat+Jak
Namib ; D4D;
Dankie - julle doen goeie werk!
Dankie - julle doen goeie werk!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Kat+Jak
Nie gedink daar is ouens oppie forum wat hulle self in die voet sal skiet nie. Daai foto lyk soos kos vir die jakkals beheptes, hulle plaas daai fototjie in 'n hele ander konteks.Namib wrote: More Christo
Hang hulle daar vir die boer hy ry nooit saam.Is nie ver van die groot pad,maar jy moet mooi kyk of stop om te kan sien(hang teen kamp draad nie die groot dad se draad) .Daai twee het nie 2 dae gemaak nie ,strandwolf hulle op gevreet.Oom Christo sal ons mos nou nie self in die voet skiet nie.
Mooiloop
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Kat+Jak
O ja, maar hulle se "nut" ook. Nou die dag gehoor ek het 'n buurman wat erg ongelukkig is oor sy skapies minder word terwyl hy eintlik my bas wil toesteek oor die jakkals gejagtery.Christo wrote:Nie gedink daar is ouens oppie forum wat hulle self in die voet sal skiet nie. Daai foto lyk soos kos vir die jakkals beheptes, hulle plaas daai fototjie in 'n hele ander konteks.Namib wrote: More Christo
Hang hulle daar vir die boer hy ry nooit saam.Is nie ver van die groot pad,maar jy moet mooi kyk of stop om te kan sien(hang teen kamp draad nie die groot dad se draad) .Daai twee het nie 2 dae gemaak nie ,strandwolf hulle op gevreet.Oom Christo sal ons mos nou nie self in die voet skiet nie.
Mooiloop
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Kat+Jak
Christo,
Dan moet jou buurman mar sy pakslae vat of hoe. Seker nie mooi om te se nie maar tog die waarhied....
Dan moet jou buurman mar sy pakslae vat of hoe. Seker nie mooi om te se nie maar tog die waarhied....
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Kat+Jak
Dankie Eras
Ons probeer ons beste en kyk hoeveel van hulle ons ? lift kan gee op die bakkie.

Het hierie 2 jakkies laas week Disdag en Woensdag laat bakkie ry
[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... 011113.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... 011110.jpg[/img]
Die boonste een was 7kg,99cm lank, 1 tot 2 jaar oud en skaap in sy pens gehad
Die onderste een was 8kg,104cm lank, 4 tot 5 jaar oud en het Springbok in sy pens gehad het hom ook nie baie ver van sy vangplek ingeroep nie.

herley
Re: Kat+Jak
D4D
Mooi gedoen ek sien jy ry ook n wit bakkie (toyota) en neem aan jy het ook n 308, goeie kombinasie
, hoe maak jy om jou kar se kleur te versteek.
Groete
Bradley
Mooi gedoen ek sien jy ry ook n wit bakkie (toyota) en neem aan jy het ook n 308, goeie kombinasie
Groete
Bradley
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Kat+Jak
Ek het vir my `n net gemaak uit hessien(hoop reg geskryf) wat presies oor my bakkie pas en net die net met duco spray camo opgespuit en dit werk soos `n bom.
Jammer ek het my .308 so 3 maande terug verkoop,maar moet se hy was baie akkuraat.
Jammer ek het my .308 so 3 maande terug verkoop,maar moet se hy was baie akkuraat.
D4D
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Kat+Jak
Hi Bradley
Hy lyk so,nie baie netjies gemaak nie maar werk soos `n bom.
[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... 1125-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... 011124.jpg[/img]

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kat+Jak
D4D
het ek nou weer verkeerd gelees werk hy soos n bom of werk hy soos n BOOM...
MOOI MAN elke beitjie help, gebruik soveel as moontlik hulpmiddels tot jou voordeel...
groete
JAcques

Shoot straight and tell the truth!
-
herley
Re: Kat+Jak
D4D
Mooi man ek het ook n wit kar soos jy en gebruik ook hensien maar het dit nog nie camo gespuit nie ek gaan dit sommer vandag doen en dan ook my hensien aan mekaar vas werk

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Kat+Jak
Hallo manne!
Twee katjies wat so rukkie terug bakkie gery het. Die Groot kat is met enkele fluitjie roepe en baie kiss of death ingeroep van min of meer 500m. Die eerste keer in my lewe wat ek 'n kat sien instorm het binne 5min vandat ons hom gespot het. Ander katjie het ons vroegaand raak gery en ook met kiss of death laat sneuwel!
Dit was volmaan en die effek van die maan op katte was duidelik sigbaar, 'n derde katjie het ongelukkig gekoes vir die V-max en is nog nie in die hemel nie!

Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Kat+Jak
Ponkie
Mooi gedoen, die enetjie lyk dan nog na 'n yougster
Kalahari
Mooi gedoen, die enetjie lyk dan nog na 'n yougster
Kalahari
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Kat+Jak
Kalahari
Inderdaad was dit 'n youngster Oom! Bies het nog uit die bek geloop! haha! Nie regtig ne, het die twee op verskillende plase geskiet!
Lekker dag!
Ponkie
Inderdaad was dit 'n youngster Oom! Bies het nog uit die bek geloop! haha! Nie regtig ne, het die twee op verskillende plase geskiet!
Lekker dag!
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Kat+Jak
Ponkie
Soos die een ou hier by my gese eendag nadat ons 'n jong luiperd spoor oor 2 dae gevat het (in die kalahari, weti vanwaar hy gekom het nie, het hom ook nie gekry nie), moedeloos op die einde van die 2de dag. "Nou as die een jonk is, wa sal sy pa en sy ma dan wees?"
Ongehoord om luiperd in ons wereld raak te loop, alhoewel ons net 50km van die gemsbokpark se draad is. Ai die oom ding, man maar nou is ons (ek ook) so grootgemaak, so ek sal jou maar laat vaar 
Jag maar die katjies
Fyn trap
Kalahari
Soos die een ou hier by my gese eendag nadat ons 'n jong luiperd spoor oor 2 dae gevat het (in die kalahari, weti vanwaar hy gekom het nie, het hom ook nie gekry nie), moedeloos op die einde van die 2de dag. "Nou as die een jonk is, wa sal sy pa en sy ma dan wees?"
Jag maar die katjies
Fyn trap
Kalahari
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Kat+Jak
ponkie.Ponkie wrote: Dit was volmaan en die effek van die maan op katte was duidelik sigbaar, 'n derde katjie het ongelukkig gekoes vir die V-max en is nog nie in die hemel nie!
Wat se gedrag het hulle geopenbaar n. a. v. bogenoende stelling. Mooi geroep. Is net nuuskierig wat jy bedoel.
Groetnis in skelmbos
Freddie
yol bolsun
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Kat+Jak
Oom Freddie
Ons was die aand uit oppad na waar ons vermoedelik 'n jakkalsnes sou kry, want die spore was orals. Ek was skepties oor die hele volmaan storie maar het toe onthou wat Sir Taf my al vertel het van katte en die maan. Dis asof hulle meer aktief is as die maan helder is... Weet nie of nog ouens dit al ervaar het nie? Met intrapslag in die kamp het ons die jong rooikat se oe opgetel. Gestop, doodgemaak en seker so 10-15min het ons haar geklop. Ons het maar 'n kosklankie gegooi en net nuuskurigheid uitgebuit.
Ons het die jakkals stand gaan maak en geroep maar nie reaksie gekry nie. Rondom 2h opgepak en ons besluit sommer om deur die veld huistoe te ry deur buurman se grond. (Ons het op 'n veepos gejag) Toe het ons nog 'n jong katjie raakgery, met kiss of death nader geroep, die skoot was ongelukkig mis en kat het weg geraak in die Traka rivier.
Rondom 5h het ons die groot kat ook raak gery. Die dag was al besig om te breek en dit was al skerp lig. Met die fluitjie en bietjie kiss of death het hy sommer ingestorm van ver af!
Hom gestop op 35m en geklop.
Dit was die aand net vir my opmerkbaar dat die mite/opinie dat katte hou van maanlig dalk baie waar kan wees.
Groetnis
Ponkie
Ons was die aand uit oppad na waar ons vermoedelik 'n jakkalsnes sou kry, want die spore was orals. Ek was skepties oor die hele volmaan storie maar het toe onthou wat Sir Taf my al vertel het van katte en die maan. Dis asof hulle meer aktief is as die maan helder is... Weet nie of nog ouens dit al ervaar het nie? Met intrapslag in die kamp het ons die jong rooikat se oe opgetel. Gestop, doodgemaak en seker so 10-15min het ons haar geklop. Ons het maar 'n kosklankie gegooi en net nuuskurigheid uitgebuit.
Ons het die jakkals stand gaan maak en geroep maar nie reaksie gekry nie. Rondom 2h opgepak en ons besluit sommer om deur die veld huistoe te ry deur buurman se grond. (Ons het op 'n veepos gejag) Toe het ons nog 'n jong katjie raakgery, met kiss of death nader geroep, die skoot was ongelukkig mis en kat het weg geraak in die Traka rivier.
Rondom 5h het ons die groot kat ook raak gery. Die dag was al besig om te breek en dit was al skerp lig. Met die fluitjie en bietjie kiss of death het hy sommer ingestorm van ver af!
Hom gestop op 35m en geklop.
Dit was die aand net vir my opmerkbaar dat die mite/opinie dat katte hou van maanlig dalk baie waar kan wees.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Kat+Jak
Hallo manne
Hierdie spannetjie het saam my en Mnr Stegmann bakkie gery gedurende my kort studiebreukie op die plaas.
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... 4-0513.jpg[/img]
3 van hulle (Lyk na 2 jaar terug se aanteel. Defnitief nie 2010 se aanteel nie) is by een stand geskiet. 'n Reun en teef het saam ingekom en het saam gesneuwel by die roeper. Die derde een het ook 'n maat gehad, maar die een het die pad gevat en kon ons nie weer 'n skoot inkry nie. Dit was nou die 3 jongeriges. Hulle het geantwoord uit 2 verskillende rigtings op een van die vlekkie klanke, en het 10min uit mekaar, uit min of meer dieselfde rigting (windaf) die roeper bestorm toe 'n kosklank aan was.
Die ander 2 was 'n reun en teef, maar nie 'n paar nie. Reun was eerste geskiet, hy is so 4-5jr oud. Hy het saam sy maat geantwoord op mooihuil, so 1.2km van waar ons in 2009 die Jonges rondom die nes geskiet het. Ons het maar gewag en sonder dat hulle weer geantwoord het, het hy ingekom tydens bakoor en jak baklei en gesneuwel. Ons het nog 30min gewag vir die maat, maar niks het ingekom. sy het wel geantwoord op een plek. ons het nader gery, maar niks gesien nie.
Die teef wat bakkie gery het was so 3-4jr oud. Is vermoedelik die Ma van die jonges. Sy was net so 1.5km geskiet van waar ons die jonges gekry het. sy het nie geantwoord op die vlekkie of mooihuil nie en het net ingekom na so 25min se kosafwisseling.
Jammer vir die slegte foto, dit was met die selfoon gewees. EN ek was nie die skut nie. Oom Johannes het weer 'n slag sy regte brille opgehad!

My stoel is een van die dae reg en my 22-250 se aansoek amper in, so dalk kan ek Julie vakansie 'n paar van my eie laat bakkie ry.

Mooi gedoen Ponkie ek hou saam met jou duim vas vir jou 22-250, ek kan ook nie meer wag vir myne nie
Bradley
Bradley