Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by henried »

Hierdie is 'n nuwe 3D teiken wat "WildCrete 3D targets" mee besig is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by Ritchie »

Gewonder wanneer hulle n koedoe 3D gaan aanpak!

Regtig bly om dit te sien.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by henried »

Hy moet nog in gekleur word... :)
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by henried »

Kyk die jakals.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by VdWalt »

Ek soek een!!!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by henried »

VdWalt wrote:Ek soek een!!!
R650 + VAT

My jongtse seun het een, moet sê ek is verbaas hoe lekker hy werk.
Hulle het 'n baie mooi bosbok wat ek graag sal wil hê.... :)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by Gernie »

Wonder hoe sal jakkie lyk met n 53gr Vmax deur op die blaaie.....
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by Capt. Yoda »

Gernie wrote:Wonder hoe sal jakkie lyk met n 53gr Vmax deur op die blaaie.....

Het self gewonder hoeveel koels daai jak tyken sal kan vat voor hy in stukke is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by Ritchie »

henried wrote:
VdWalt wrote:Ek soek een!!!
R650 + VAT

My jongtse seun het een, moet sê ek is verbaas hoe lekker hy werk.
Hulle het 'n baie mooi bosbok wat ek graag sal wil hê.... :)
Verseker nie n slegte prys nie!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by VdWalt »

Ek glo die 650 is die jakkals se prys en nie die koedoebul nie
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by henried »

VdWalt wrote:Ek glo die 650 is die jakkals se prys en nie die koedoebul nie
Ja, asb dis die jak se prys. :o
Die kudu het nog nie 'n prys nie.
golf3
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by golf3 »

Hoekom nie n jakkels wat staan of loop nie?
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
golf3
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by golf3 »

Ek moet bylas die mense se werk is uitstekind
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by henried »

Hier is die life size kudu.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dis mos nou 'n 3D teiken!

Post by VdWalt »

Teen huidige koedoe pryse moet ek maar een van die koop want ek gaan nie
gou weer 'n koedoe kan skiet nie.
Post Reply