2015 MP Gong skietdag

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by JPS »

Nickvn wrote:Ek sien julle het ook genoeg wind gereel vir Saterdag........ outch.
Nick gooi bietjie vir ons jou weer / wind voorspelling vir Saterdag wat jy gekry het asb.

Groete
Jan
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Nickvn »

Doornkop is nie Piet Joubert nie!
Hier waai die wind nooit nie..... >:D[/quote]

Jy lieg soos n ANC politikus....

Ten minste gaan die son lekker skyn, wind gaan dit net interessant hou.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by swc-tr »

Dankie aan almal wat die dag ondersteun het.
Dankie ook aan al ons borge, wat so 'n dag se pryse moontlik maak.
'n Paar spanne wat ingeskryf het, kon dit ongelukkig nie gemaak het nie.

Geluk aan die wenners, ons glo almal het dit egter geniet.
Sien julle volgende jaar weer.

Hiermee die telkaart.
2015 MP Gong uitslae.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by JPS »

Schalk,

Baie dankie vir goed georganiseerde en baie lekker skietdag, as ek na Saterdag se wind kyk en jou voorspelling is ek geneig om me Nick saam te stem ;D

Weereens dankie, sien julle weer Volgende jaar.

Groete
Jan
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Rasmus »

Dankie Schalk. Dit was n baie lekker dag.

Daai disprin is klein op 700m :o :o :laugh:

Volgende jaar probeer ons weer.

Groete

Rasmus
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Ben »

More Oom Schalk,
Ja nee kyk, daai 20cm gong in daai wind was rof, maar 1 uit 5 vat ek enige dag.
Baie lekker gewees!
Groete
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Marc »

Baie dankie vir n bitter lekker dag soos altyd !

Die wind het ons 'n paar lesse geleer, maar volgende jaar is ons daai bietjie slimmer. As ons kon sou ons sommer nou reeds ingeskryf het
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Eugene »

Marc wrote:Baie dankie vir n bitter lekker dag soos altyd !

Die wind het ons 'n paar lesse geleer, maar volgende jaar is ons daai bietjie slimmer. As ons kon sou ons sommer nou reeds ingeskryf het
Saterdag weer gesien, jou vermoë om die wind reg te lees en die korrekte verstellings te maak, is baie meer belangrik as 'n duur geweer en teleskoop kombinasie! En dan natuurlik help dit as jy en jou spanmaat mekaar kan aanvul en die regte inligting deurgee. Om dit te kan doen, moet jy en jou spanmaat maar gereeld saamskiet en mekaar se roere en ladings leer ken.
Aim small, miss small
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Nickvn »

Eugene wrote:

Ja dis baie waar Eugene. Dit gaan darem oor meer as net toerusting, alhoewel dit baie help om die regte toerusting te he. Dis is baie makliker om die gong te sien met behoorlike glas as die mirage so hardloop.

Daar was darem n paar baie mooi roere daar. Ons het so vinnig net die sommetjies gedoen en van daai roere sal vandag oor die R100 k kos.

Dankie Schalk, dit was lekker gewees.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Eugene »

Nick, dis waar wat jy sê. Ek kom egter agter dat baie mense wat nuut is tot LA skiet, onder die indruk is dat jy een of ander custom geweer met 'n laser trajek nodig het en 'n R60k teleskoop. Dit is bloot nie waar nie. Natuurlik help goeie kwaliteit glas baie, maar daar is baie "budget" opsies beskikbaar. En daar is geen rede waarom iemand nie met 'n gewone rakgeweer, baie goed kan vaar nie.

Spandeer eerder die geld wat jy op die rakgeweer spaar, om genoeg koele en kruit te koop en skiet gereeld. Ek het onlangs 'n artikel gelees van 'n skut in VSA, wat sê hy haal nie eers sy geweer uit die kluis uit, as die wind nie minstens 12mph waai nie, want hy bereik niks deur op 'n perfekte dag skietbaan toe te gaan nie. Ons is almal geneig om net op perfekte dae te gaan skiet en word dan wreed ontnugter as die wind effens waai of as die mirage erg is.... Deur meer in daai tipe toestande te oefen, gaan jy meer leer en dit beter hanteer. Soos Gary Player gesê het: The more I practice, the luckier I get!
Last edited by Eugene on Mon Nov 02, 2015 11:00 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by douw »

:-\ :-\ Ja nee Eugene. Ek stem saam, Ek en Gerrit het net so #$@ geskiet met my een duur geweer en een goedkoop geweer.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Nickvn »

Stem saam met jou Eugene. Ek is ook een wat so deur die venster kyk om te sien hoeveel die wind waai voor ek gaan skiet. Dan kom jy op n dag soos Saterdag op die baan en sukkel jou as af. Maar ons leer....
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Nickvn »

My seun het gese party van daai manne se voorste rus het meer gekos as sy geweer en scope. :laugh:
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Marc »

Eugene wrote:
Marc wrote:Baie dankie vir n bitter lekker dag soos altyd !

Die wind het ons 'n paar lesse geleer, maar volgende jaar is ons daai bietjie slimmer. As ons kon sou ons sommer nou reeds ingeskryf het
Saterdag weer gesien, jou vermoë om die wind reg te lees en die korrekte verstellings te maak, is baie meer belangrik as 'n duur geweer en teleskoop kombinasie! En dan natuurlik help dit as jy en jou spanmaat mekaar kan aanvul en die regte inligting deurgee. Om dit te kan doen, moet jy en jou spanmaat maar gereeld saamskiet en mekaar se roere en ladings leer ken.
Spot on ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Peet Blom
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Tue May 07, 2013 9:39 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Peet Blom »

Eugene wrote:Nick, dis waar wat jy sê. Ek kom egter agter dat baie mense wat nuut is tot LA skiet, onder die indruk is dat jy een of ander custom geweer met 'n laser trajek nodig het en 'n R60k teleskoop. Dit is bloot nie waar nie. Natuurlik help goeie kwaliteit glas baie, maar daar is baie "budget" opsies beskikbaar. En daar is geen rede waarom iemand nie met 'n gewone rakgeweer, baie goed kan vaar nie.

Spandeer eerder die geld wat jy op die rakgeweer spaar, om genoeg koele en kruit te koop en skiet gereeld. Ek het onlangs 'n artikel gelees van 'n skut in VSA, wat sê hy haal nie eers sy geweer uit die kluis uit, as die wind nie minstens 12mph waai nie, want hy bereik niks deur op 'n perfekte dag skietbaan toe te gaan nie. Ons is almal geneig om net op perfekte dae te gaan skiet en word dan wreed ontnugter as die wind effens waai of as die mirage erg is.... Deur meer in daai tipe toestande te oefen, gaan jy meer leer en dit beter hanteer. Soos Gary Player gesê het: The more I practice, the luckier I get!

Yes Eugene

Ek sekondeer jou met bogenoemde aanhalings, veral met die laaste een. Dis 'great' om netjiese groepe te skiet in zero kondisies. Om 'n kwart elevasie band te skiet op 900m (of watter afstand ook al) met 9moa defleksie kleur egter die prentjie aansienlik anders in. Gaan skiet in lekker uitdagende kondisies. Die engelse praat van "being bold"! Maak nie saak gaan skiet net, "its a perschable skill". Moet ook nie jou tyd mors en skiet sonder om te weet waar elkeen dadelik getref het nie; gebruik gonge, hulle praat net die waarheid ;) .

Peet
If you can range it, you can shoot it ...
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by swc-tr »

Manne, neem kennis asb.

Weens die nie-beskikbaarheid van Doornkop skietbaan, agv militêre opleidingsbehoeftes, is vanjaar 2016 se MP Gong skietdag gekanselleer. :-[ :-[
Wanneer daar meer sekerheid is ivm die beskikbaarheid van die baan, sal die skiet weer in 2017 aangebied word.
Datums sal met ruim kennisgewing bekend gemaak word.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 2015 MP Gong skietdag

Post by Eugene »

swc-tr wrote:Manne, neem kennis asb.

Weens die nie-beskikbaarheid van Doornkop skietbaan, agv militêre opleidingsbehoeftes, is vanjaar 2016 se MP Gong skietdag gekanselleer. :-[ :-[
Wanneer daar meer sekerheid is ivm die beskikbaarheid van die baan, sal die skiet weer in 2017 aangebied word.
Datums sal met ruim kennisgewing bekend gemaak word.
Ai dis nou bitter jammer! Is nogal een van my gunsteling skietdae.....
Aim small, miss small
Post Reply