Paar om die krip...

User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Paar om die krip...

Post by Ben Remington »

Hier is so paar fotos om die krip...

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT1026_zpshb7qetce.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT1022_zpscnzupshn.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0942_zps5t9fhxk4.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0510_zpshqfqyaz3.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0487_zpsmshg6jt8.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0434_zpsfc7lmruh.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0374_zpsyws0bfcx.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0350_zpsywa3zbbt.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0326_zpsx4kzsq6q.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0322_zpstucmjob4.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0299_zps9kmvi5zz.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0298_zpsgfo4jvpb.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0294_zpsffsbqxzc.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/PICT0124_zpsxa5lcw0n.jpg
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Paar om die krip...

Post by VdWalt »

Daar is regtig mooi varke daar!! Maar waar is die kleintjies - is dit nie die tyd van die jaar
waar daar klein varkies moet rond hardloop nie? Is dit te droog?
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Ben Remington »

VdWalt...

Van die 2100 fotos wat geneem is was daar seker so 10 fotos met klein varkies op....dis baie droog maar die varke is modder vet....ek glo daar gaan binne ñ maand baie klein ottertjues wees.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Paar om die krip...

Post by ruaanb »

gin wonder julle skiet so lekker nie!
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Striker. »

Sjoe Ben, baie mooi varke wat daar loop!
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Rudiejacobs »

So Ben, waneer kom ek jou help om daai "plaag" van jou te beheer? LOL!

Mooi otte, en baie indrukwekkende agtergrond.
Stunning man!
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
Pumba
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am

Re: Paar om die krip...

Post by Pumba »

Ek sou graag so een of twee van daai oitjies se oe wou laat uit peul het
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Paar om die krip...

Post by Finfan »

Mooi wereld daar rondom jou!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Kalahari »

Mooi foto's Ben.
Ek het ook nou so 2 ure terug twee sôe geskiet, albei was dragtig met 3 kleintjies elk, so ek glo hulle sal hier seker ook nie meer lank wees voor die kleintjies rondloop nie.
Kleintjies se geslagte was 2 soggies en 4 bere. Vir my was dit 'n redelike slag om te slaan, want dink nou as daardie weer begin teel.

Mooi storie wat jy gedeel het oor julle jag.

Johan
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Paar om die krip...

Post by Vlakvark Soldaat »

Striker. wrote:Sjoe Ben, baie mooi varke wat daar loop!
En geen wonder Ben deel nie die details nie... Tensy ek tot by Ben se huis ry, blinddoek aansit en saam hom plaas toe ry...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Rudiejacobs »

Ek het baie dasse, hy kan my ook maar blindoek!
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Paar om die krip...

Post by Vlakvark Soldaat »

Rudie, ons kan saamry hier van die oosrand af...

Manne, julle verstaan nie, ek is vrek stout verby vir n vlakvark! Ek het selfs n vlakvark op my skouer laat ink...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Striker. »

Geen wonder hoekom dit Vlakvark Soldaat is nie neh.. Ja nee daai klink na 'n goeie plan, sal net hoop hy vat ons na die regte plek toe dan...
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Jackalsniper »

Mooi foto's, lyk soos water bak maar is daar water in of dalk eerder mielies of iets?
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Paar om die krip...

Post by Vlakvark Soldaat »

Hahaha jy weet dit!

Striker ons kan jou oplaai oppad!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Striker. »

Vlakvark Soldaat, ek is altyd gereed. Sien hoe stop ons nog daar by sy huis en hy weet van niks ++>: :laugh:
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Striker. »

Jackalsniper, ek wil my verstout om te se dat daar water in is, in my oningeligte opinie as ek so na die foto's kyk. Help maar asb reg as ek verkeerd is.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Paar om die krip...

Post by Vlakvark Soldaat »

Hahahaha, in my beroep kan ons gou uitvind wat sy adres is...Terg net Ben, sal nooit my werk misbruik nie! Maar ons sal beslis saam gaan om varke te jag, al is dit net een vir elk van ons...

Striker, ek is net so dom, maar daars n waterpyp, so ek dink ook dis water.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Striker. »

Vlakvark Soldaat, jy klink na die soort man wat jy aan jou kant wil he en wil ken.

Ja en afgesien van dit, as jy op hulle voorkop kyk lyk dit of daar water refleksie op hulle skyn (omdat hulle herlderder is en as mens na die skaduwee kyk soos die sonskyn), dat die vark daarin le ook en dat mnr bobejaan sy kop daar indruk en nie met die klou die voer uithaal en vreet nie. Maar soos ek se, dis my opinie in my oningeligte waarnemings.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Paar om die krip...

Post by Vlakvark Soldaat »

Hahaha nee man. Ek is maar n baksteen bosveld kantoor mannetjie...

Striker, so oplettende man kan gerus vir my kom werk!

Ben, ons sal vir die varke betaal, en jou kos, en brandstof (aangesien 3 van ons geblinddoek in jou voertuig gaan wees)...hahahaha.

Daai varke is regtig blerrie mooi!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Striker. »

Soos die gesegde se, dis nie wat jy weet nie maar wie jy ken....

Daarsy, dis wat ek wil hoor sal jou laat weet as ek werk soek ;D ;)

Ek dink wel hy gaan sy hande vol he met ons drie geblindoekte manne, maar sal ons mooi gedra ++>:

Enige idee watse omgewing daai kan wees?
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Ben Remington »

Hallo...

Maggies maar julle kan darem aangaan ;D ;D ...dis ñ waterkrip met gewone water daarin...nie nodig om mielies te gooi nie....dis geen staatsgeheim dat ek in Kuruman bly nie ;D .
Die plaas is in Kavukiland....so entjie van MKL safaris af..

Groetnis
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Paar om die krip...

Post by ruaanb »

Ek weet maar sal net se as ek kan saam gaan
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Paar om die krip...

Post by Vlakvark Soldaat »

Veral as dit so paar verkeerde mense op die regte plekke is.

Sorry Ben, ons hijack nou jou post...maar dis eintlik jou eie skuld! Jy maak ons heavy jaloers.

Ek gaan ophou om Ben se stories en fotos te glo, totdat ek nie die bogenoemde met my eie oge gesien het nie, ek dink die res van die forum sal hom ook glo as ek die fotos van daai varke post...SO VAT ONS ASB SAAM!!!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: Paar om die krip...

Post by Striker. »

Ben maar wat verwag jy as jy sulke mooi varke vir ons hier oplaai om na te droom. Nie dat ons kla nie.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
Post Reply