Daghaboys

Post Reply
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Daghaboys

Post by PaulM »

Ek het hierdie bulle onlangs in Kruger afgeneem. Nie vreeslik groot nie, maar tog so mooi. Kyk net hoe
krul daai een se horingpunte agtertoe!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Daghaboys

Post by JDKey »

Baie mooi. Die laaste een is seker n RHB kruising. :o
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Daghaboys

Post by DriesdlR »

Kan nie wag om oor 2 wek Kruger toe te gaan nie.

n Vriend het plek gesoek op die internet en so wragtig was die Roodewal Bush Lodge beskikbaar. Het hom toe onmiddelik vasgemaak.

Het iemand dalk al daar gebly?

Ek sal hulle gaan soek en fotos terugbring!!
Last edited by DriesdlR on Tue Jul 28, 2015 3:26 pm, edited 1 time in total.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Daghaboys

Post by Finfan »

Baie mooi fotos
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Wesson
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Tue Jan 07, 2014 5:10 pm

Re: Daghaboys

Post by Wesson »

Nice.
Post Reply