Jong jagter fotos
-
LJS
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri Jul 10, 2015 5:20 pm
Jong jagter fotos
My seun Lenro se eerste bok
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Jong jagter fotos
Dis great man! Geluk aan die jong man. Hopelik die eerste van baie...pa moet mar solank begin spaar vir sy 1ste roer!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jong jagter fotos
Baie geluk, maar dit werk nie so nie. Ons wil die storie hoor!LJS wrote:My seun Lenro se eerste bok
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jong jagter fotos
Baie geluk. Trotse oomblik!!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jong jagter fotos
Baie geluk!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Jong jagter fotos
Baie mooi en baie geluk. As jy lid van Chasa is en hy is die regte ouderdom, maak sy en jou fotos deel van die jaarlikse Junior Jagter/Mentor foto kompetisie - dit word op 'n gelukstrekking basis hanteer en geen beoordeling van die fotos word gedoen nie en daar is jaarliks 'n gratis jag en bydrae tot reiskoste na die jag op die spel.
-
LJS
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri Jul 10, 2015 5:20 pm
Re: Jong jagter fotos
Dankie julle, hy is so trots om te hoor wat die om sê!
-
LJS
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri Jul 10, 2015 5:20 pm
Re: Jong jagter fotos
Hier is sy suster n week later met haar eerste Blouwildebees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Jong jagter fotos
Dit lyk lekker.
Baie geluk, jou jongspan lyk tevrede (en pa ook)
Daai "smiles" gaan amper reg rondom
Ek kan nie wag dat my bulletjies oud genoeg is nie.
Baie geluk, jou jongspan lyk tevrede (en pa ook)
Daai "smiles" gaan amper reg rondom
Ek kan nie wag dat my bulletjies oud genoeg is nie.
Court Schilbach

