Stoorpermit
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Stoorpermit
Nuutste is dat jy nie 'n vuurwapen in jou kluis mag stoor met 'n stoorpermit nie, indien jy aansoek doen om die wapen op jou naam te laat lisensieer.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Stoorpermit
Since when??
As jy n wapen privaat koop mag jy, weet die handelaars het sekere beperkings maar n privaat koop is anders.
Waars Kobus? Kobus kom in.....
As jy n wapen privaat koop mag jy, weet die handelaars het sekere beperkings maar n privaat koop is anders.
Waars Kobus? Kobus kom in.....
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Stoorpermit
Dit is waar manne, hulle redinasie daarom is, is as jou aansoek geweier word oor omstandighede dat jy dan nogsteeds in besit is van daardie wapen. Al wanneer jy n wapen mag stoor is as bv jou pel koop die geweer en wil nie he hy moet by die oorspronklike eienaar le of die eienaar verhuis. JY MAG SLEGS N WAPEN STOOR VIR IEMAND ANDERS MAAR GEENSINS VIR JOUSELF NIE
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Stoorpermit
Wat van 'n stoor permit vir Boedel wapens as jy die begunstigde is? Ek stoor 9 met SAPS se goedkeuring. 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Stoorpermit
Op elke mishoop sit 'n tor wie se anus, direk aan sy brein verbind is.
Dit lei heel dikwels tot kontaminasie van die denk proses.
Dit lei heel dikwels tot kontaminasie van die denk proses.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Stoorpermit
Hulle sien 'n skelm agter elke bos - wonder of een blikscheisse nie iets verkeerd gedoen het met 'n gestoorde wapen nie.Gawie(13mm) wrote:Op elke mishoop sit 'n tor wie se anus, direk aan sy brein verbind is.
Dit lei heel dikwels tot kontaminasie van die denk proses.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Stoorpermit
tripodmvr wrote:Hulle sien 'n skelm agter elke bos - wonder of een blikscheisse nie iets verkeerd gedoen het met 'n gestoorde wapen nie.Gawie(13mm) wrote:Op elke mishoop sit 'n tor wie se anus, direk aan sy brein verbind is.
Dit lei heel dikwels tot kontaminasie van die denk proses.
Julle 2 is weer so slim soos n boom vol uile vanoggend!
Last edited by FHM on Wed Jan 27, 2016 11:59 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Stoorpermit
Gawie(13mm) wrote:Op elke mishoop sit 'n tor wie se anus, direk aan sy brein verbind is.
Dit lei heel dikwels tot kontaminasie van die denk proses.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Stoorpermit
Indien daar forumlede is wat dieselfde problem as ek ervaar pm my. Lyk of ek 'n moontlike oplossing gekry het.