Nuwe bevoegdheids aansoekvorm

Post Reply
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Nuwe bevoegdheids aansoekvorm

Post by JGZ »

Goeiedag almal,

Ek moet aansoek doen vir my 'autoloading rifle/carbine competency'. Die aansoek vorms op die SAPS webtuiste (517 en 517a) gee nie die opsies vir n autoloading rifle/carbine nie. Die enigste plek waar ek dink mens dit kan noem is by die punt 'other (specify)'. My vraag is dus: Is daar n nuwe vorm uit vir 'Application for a further competency certificate' wat wel die opsie 'Autoloading rifle/carbine' het?

Dankie en groete,

Gideon
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Post Reply