Koos Barnard se 63duimer

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by JPS »

Baie geluk, met Prag Bul oom Koos!
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by JuanVE »

Geluk Koos, dis nou lekker pitkos vir die oudag langs 'n vuurtjie!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by VdWalt »

JuanVE wrote:Geluk Koos, dis nou lekker pitkos vir die oudag langs 'n vuurtjie!
Ek stem - die koedoe gaan nog 'n paar keer gejag word.
User avatar
OU VOORSLAG
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by OU VOORSLAG »

Baie geluk oom Koos, dis wraggies n pragtig dier, die meestevan ons hier kan maar eerlik wees en se ons is verby jaloers.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Supacow »

Ek dink die plaaseienaar verdien ook n kas Bells.
Hy klink nie na jou average rand en sent ou.
Daar is nog heelwat van hul daarbuite.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Koos Barnard »

Dankie aan almal sover vir die gelukwensinge, maar daar is ook maar 'n groot stuk geluk by die skiet van so 'n bul betrokke.
Mooi loop
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Koos Barnard »

Die storie het ook 'n kinkel in die kabel. Ek het twee bulle geskiet. Die gids en ek het na verskillende bulle gekyk wat in baie digte bos gestaan het en na my eerste skoot het beide van ons net die een bul sien wegspring. Maar ek gaan nie die aap hier uit die mou laat nie. Koop die April-uitgawe van Jagter en lees daar oor die glipsie.
Mooi loop
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Mellies »

Supacow wrote:Ek dink die plaaseienaar verdien ook n kas Bells.
Hy klink nie na jou average rand en sent ou.
Daar is nog heelwat van hul daarbuite.
Netso H.

Met n vleisie...
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5026
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Frederik »

Prag bul baie geluk.
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Aceofspades »

'n Pikante bul daardie oom. Die manne by die werk se tonge is los oor die trofee.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by win270 »

Koos Barnard wrote:Win270 die plaaseienaar lees al lank Magnum en SA Jagter. Hy hou blykbaar van wat ons skryf en vir Afrikaans doen. Daarom het hy my verlede jaar genooi om 'n trofeebul te kom skiet wat ek toe nie kon doen nie. Die uitnodiging is hierdie jaar herhaal en ek het nie vir die koedoe betaal nie. Die vleis is net so vir sy arbeiders gelos (ek het ook 'n tweede bul geskiet en die se vleis is ook net so daar gelos). Die man neem nie jagters nie. Hy het reeds 'n paar ou vriende wat elke jaar sy oortollige wild kom afhaal. Hy sal wel 'n baie beperkte aantal van die jonger bulle wat trofee-potensiaal het verkoop as daar belangstelling is. Hoe hy hulle gaan vang of dart en vervoer weet ek nie. Sommige dele van die plaas is erg ontoeganklik vir vang/dart. Die plek lê tussen Vaalwater en Ellisras.
Mooi loop

Dankie vir die mooi storie, Koos. Sien daarna uit om die hele verhaal te lees. "No pain, no gain" sê hulle mos.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by PWV »

Koos Barnard wrote:Ek sal dit volgende keer wragtag oorweeg. Ek het ouer as PW gevoel na die jag.
Dankie
Baie, baie geluk Koos.
Ja, die bakkie kan ek aanbeveel, maar ek sal eers jou storie lees voordat ek kommentaar lewer! :)
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by koos 2 »

Baie geluk aan die jagter !!!!!
User avatar
Bravo10
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sun Feb 14, 2016 11:35 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Bravo10 »

Baie geluk oom Koos
.243 Win Howa 1500 Bull,
7 mm Rem Mag Howa 1500 Fluted,
.303 MK4 No1* Savage,
300 Win Mag Howa 1500,
12B Boito Side by Side.

Mag jou lood sy teiken omhels!

Bravo10
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Baasvark »

Baie geluk, mooi bok maar ek sien meer uit na die storie!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Joe13 »

Dit is n besonderse bul. Baie geluk oom. Sy horings draai lekker.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Reggie Gerber »

Congrats Koos

Well done on a magnificent specimen.

Greeting from KZN
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Koos Barnard »

Dankie aan almal weereens.
Mooi loop
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Gawie(13mm) »

Koos, nee wragtag man.
Jy moet nou ophou met jou nonsens. Ek sukkel om te slaap. Ek kry skoon skaam vir my Avatar met die halwe draai Koedoe. Ek vertel nou maar vir almal dit is die enigste foto van my .243. >:D
Welgedaan.
Last edited by Gawie(13mm) on Fri Feb 26, 2016 10:52 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by matewis »

Baie mooi bul. Heeltemal 'n ander trofee as die wye horings. Sien uit om die storie te lees.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Chevvy SS »

Geluk Koos- ek dink almal van ons droom oor /van so 'n MENEER.
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Dimitri »

Wow! Well done Koos. Congratulations! Great kudu.

There is a love affair that builds up season after season when you return empty handed - yet again - when you have been after a specific animal or a trophy of a certain size. You think about the hunt, you dream about finding the animal and when it finally happens and the hunt is over there is great joy. But also sadness that the love affair is over. I wouldn't be surprised if you experienced that feeling of "and where to now?" after taking that fine bull?

For me, it would be a dream come true to hunt a bull of 55" or more. 63" would have been beyond my expectations. Sadly, for more and more of us, a trophy kudu bull is becoming an unattainable dream considering the market prices for such animals. Trophy bulls are off the menu for me for the time being.

Koos you have been truly blessed to have been offered this opportunity by the (kind and thoughtful) farmer and to have found that beautiful specimen. Yes, there is an element of luck in hunting but, the more time you spend on a quest and the harder you try the more you make your own luck. Well done and congrats.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Koos Barnard »

Thanks Dimitri, I appreciate
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1702
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by Vlakvark Soldaat »

Black-sam, dis n moerske mooi koedoe!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Koos Barnard se 63duimer

Post by sako 30-06 »

Baie geluk Oom Koos, dis n pragtige koedoe.
Ons as jagters droom elke jagseisoen om so mooi koedoe raak te loop.

Sien uit daarna om die storie te lees.
Post Reply