bevoegtheid sertifikaat
-
Varmint
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Sun Jul 12, 2015 8:28 pm
bevoegtheid sertifikaat
Naand ek wil net seker maak wanneer verval my bevoegtheid. Volgens dfo sê hulle hy veval wanneer die laaste wapen se lisensie veval.Handwapen en gewere.dankie
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
More Varmint.
Dis soos ek dit ook verstaan;
-As jy bv. jou 1ste jag geweer gelisensieer het in 2010, is die sertifikaat(saam met die lisensie) geldig tot 2020.
-Nou koop jy weer in bv. 2015 n nuwe jag geweer so nou in die sertifikaat(saam met daai lisensie) geldig tot 2025.
-In 2020 moet jy die 1ste geweer se lisensie weer hernu, so nou is die sertifikaat(weer saam met daai lisensie) geldig tot 2030....
en so gaan dit aan.
Die probleem kom in as jy net 1 van n soort geweer besit. Sodra daai lisensie verval / hernu moet word moet die sertifikaat ook weer hernu word.
Dis soos ek dit verstaan, tensy ek die pot iewers bietjie mis sit....

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Varmint
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Sun Jul 12, 2015 8:28 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
So dit wil se as ek elke keer n nuwe wapen koop gaan ek skaars my competancy hernu ?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
Volgens Carl Arnold wat die SAJWBV se regs ou is, is die langste wat jou bevoegheid geldig kan wees 10 jaar van eerste uitreiking.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
Nee dan is ek ook in die donker hieroor 
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Varmint
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Sun Jul 12, 2015 8:28 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
Voorbeeld ek het 3 wapens.Een in 2005 gekoop een in 2006 gekoop en een in 2009 gekoop.Ek moet my compentancy 2019 hernu en sê nou dit is 2018 , maar intussen verkoop ek die wapen wat ek in 2009 gekoop het.Nou is die compentancy mos nie meer valid nie.Maak dit sin wat ek sê.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
Ek het ook 'n tegniese vragie: As ek net 1 handwapen vir selfverdediging besit, en 2 Jaggewere, verval die bevoegdheid van die handwapen na 5 jaar, en moet ek weet aansoek om handwapen bevoegdheid doen, of is dit saam met die jaggewere geldig tot die verstryking van die nuutste lisensie?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: bevoegtheid sertifikaat
Ek het verlede week met ons DFO gesels. Sy het gese dat by haar laaste kursus het hulle die volgende gese:
as jy net selfverdediging wapen het verval hy na 5 jaar.
as jy net jag wapens het verval hy na 10 jaar.
as jy altwee het verval hy na 10 jaar.
as jy net selfverdediging wapen het verval hy na 5 jaar.
as jy net jag wapens het verval hy na 10 jaar.
as jy altwee het verval hy na 10 jaar.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
Dankie Nick. Ek het dit ook so, maar my pa het gister met my gestry hieroor, en toe twyfel ek.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
Carl ja hy hou net 10 jaar maar as jy aansoek doen vir 'n nuwe wapen moet hulle kontroleer of jy bevoeg is (bevoeg verklaar) om daardie wapen te besit. Dus is jy bevoeg tot jou laaste lisensie verval.
-
Delrico
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am
Re: bevoegtheid sertifikaat
Ons het met ons laaste Tak vergadering 'n DFO by ons vergadering gehad wat dit as volg aan ons veduidelik het.
'n Wapen word nie gekoppel aan die bevoegdheidsertifikaat nie, maar wel waarvoor jy bevoeg is. Daar is vier kategoriee waarvoor jy bevoegdheid kan kry. handwapen, jagwapen, haelgeweer en karabyn. Dus moet jy kyk wat op jou bevoegdheid sertifikaat staan. Indien jy bevoegdheid het vir slegs 'n handwapen is jou bevoegdheid geldig vir vyf jaar. Maar indien jy ook die ander het is jy bevoeg vir 10 jaar.
Die vervaldatum loop vanaf die uitreiking van jou sertifikaat. Indien jou uitreikings datum 2010 is en jy het bevoegdheid vir slegs handwapen sal jou verval datum 2015 wees. Indien jy jaggeweer bevoegdheid is sal jou vervaldatum 2020 wees.
Dit gaan dus waarvoor jy bevoeg verklaar is, die datum waarop jy bevoeg verklaar is en die tydperk gekoppel aan daardie bevoegheid en die langste een tel dan as die vervaldatum.
Hoop my verduideliking maak sin.
Ek hoop ook alle DFO's verstaan dit so.

jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
Delrico, simpel vraag, maar wat was die DFO se opinie oor onder meer waar 'n persoon twee handwapens besit - een itv Art 13 (selfverdediging) en ander Art 15 (geleentheidsjag), wanneer verval die bevoegdheid om 'n handwapen te besit?
"Dit gaan dus waarvoor jy bevoeg verklaar is, die datum waarop jy bevoeg verklaar is en die tydperk gekoppel aan daardie bevoegheid en die langste een tel dan as die vervaldatum." - wat bedoel jy hiermee?
"Dit gaan dus waarvoor jy bevoeg verklaar is, die datum waarop jy bevoeg verklaar is en die tydperk gekoppel aan daardie bevoegheid en die langste een tel dan as die vervaldatum." - wat bedoel jy hiermee?
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: bevoegtheid sertifikaat
In hierdie geval na 10 jaar.jamalley wrote:Delrico, simpel vraag, maar wat was die DFO se opinie oor onder meer waar 'n persoon twee handwapens besit - een itv Art 13 (selfverdediging) en ander Art 15 (geleentheidsjag), wanneer verval die bevoegdheid om 'n handwapen te besit?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: bevoegtheid sertifikaat
Dankie waardeer