Koos Barnard se 63duimer
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Koos Barnard se 63duimer
En jy lees eerste oor dit hier by jaracal...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
Baie geluk, meeste sal nooit die vooreg hê om so ou man eens onder die oog te kry nie. Dis voorwaar n jag van n leeftyd !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
Koos is darem nie so' oud nie, en hy beweeg baie rond,mens sien hom gereeld by skiet dae ens.Marc wrote: meeste sal nooit die vooreg hê om so ou man eens onder die oog te kry nie. !
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
Skerpkopskoot wrote:Koos is darem nie so' oud nie, en hy beweeg baie rond,mens sien hom gereeld by skiet dae ens.Marc wrote: meeste sal nooit die vooreg hê om so ou man eens onder die oog te kry nie. !
Manne ek dink dis 'n besonderse prestasie om so bok in die sak te kry!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koos Barnard se 63duimer
He-He!!! Ja nee, ek sien kopskoot is weer heel pittig vanoggend.
Mooi loop
Mooi loop
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
Minora !kopskoot wrote:Koos is darem nie so' oud nie, en hy beweeg baie rond,mens sien hom gereeld by skiet dae ens.Marc wrote: meeste sal nooit die vooreg hê om so ou man eens onder die oog te kry nie. !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
So slim soos 'n boom vol uile
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Koos Barnard se 63duimer
Die gewone jagter kry nie meer vandag geleentheid om so 'n bok te jag nie. Nie eens in die winter/jagtyd nie. Nie die finansies nie en ook nie die geleenthede nie. Mooi bok en sommer so in die somer as 'n tussentydse gelukkie.
Koos hoe lyk dit met 'n joppie daar by die redaksie. Ou Andre is seker groen van jaloesie dat hy nou so uitmis..
Koos hoe lyk dit met 'n joppie daar by die redaksie. Ou Andre is seker groen van jaloesie dat hy nou so uitmis..
-
Bedel
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Feb 29, 2016 8:49 am
Re: Koos Barnard se 63duimer
Ag nee wat. Andre kan nie sleg voel nie.
Hy het oor jare die treintjie se wiele op gery.
Mooi bul.
Hy het oor jare die treintjie se wiele op gery.
Mooi bul.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
Geluk Oom Koos,dat twee "ou" bulle mekaar nou so moet raakloop 
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
Baie Geluk Oom Koos. Bitter mooi bul.
Kopskoot is oopkop vandag.
kopskoot wrote:Koos is darem nie so' oud nie, en hy beweeg baie rond,mens sien hom gereeld by skiet dae ens.Marc wrote: meeste sal nooit die vooreg hê om so ou man eens onder die oog te kry nie. !
Kopskoot is oopkop vandag.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Bedel
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Feb 29, 2016 8:49 am
Re: Koos Barnard se 63duimer
Tau jou
" Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!! "
laat 'n mens mos dink.
" Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!! "
laat 'n mens mos dink.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Koos Barnard se 63duimer
Daarsy Oom Koos. Ek het nou bitter lekker aan Oom se storie gelees in die nuutste SA Jagter.
Gary Player het altyd gese :" The more I practice the luckier I get" Daai bul was vir Oom bestem na al die jare se gesoek.
Wel gedaan!
Gary Player het altyd gese :" The more I practice the luckier I get" Daai bul was vir Oom bestem na al die jare se gesoek.
Wel gedaan!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
Dankie Koos, ek het jou storie baie geniet!
Daar was 'n tyd toe ek nie kon jag nie (vir omtrent 5 jaar). Julle stories was die naaste wat ek toe aan jag kon kom. Ek moes my maar inleef in die stories as of ek self daar was.....
Dis lekker as die skrywer eerlik is en dieselfde menslikheid openbaar soos die res van ons!
Net een klag - die boek is te dun! Gaan jag meer en skryf meer asb!
Weereens welgedaan en dankie!
Daar was 'n tyd toe ek nie kon jag nie (vir omtrent 5 jaar). Julle stories was die naaste wat ek toe aan jag kon kom. Ek moes my maar inleef in die stories as of ek self daar was.....
Dis lekker as die skrywer eerlik is en dieselfde menslikheid openbaar soos die res van ons!
Net een klag - die boek is te dun! Gaan jag meer en skryf meer asb!
Weereens welgedaan en dankie!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Koos Barnard se 63duimer
Dankie Oom Koos vir die storie en ook vir Oom se eerlikheid oor die foutjie wat ingesluip het. Oom kon dit gelos het en niemand sou weet nie. Dit stel vir ons almal n voorbeeld.
Nogmaals geluk met die pragtige bok.
Nogmaals geluk met die pragtige bok.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koos Barnard se 63duimer
Smitstertjies, Baasvark en Suikermuis
Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer. Van my pa het ek geleer dat liegstories en jakkalsdraaie soos dwaalkoeëls is - hulle tref jou wanneer jy dit die minste verwag en dikwels waar dit die seerste maak. Daarom glo ek 'n man moet maar by die waarheid hou en jou foute erken. Dit was vir my 'n bitter pil om te sluk en net my vrou sal presies weet hoe erg dit my gepla het want sy was my kampassistent gedurende die jag. Elke aand as ek moeg en voetseer by die kamp kom het die kampvuur al gebrand en was die donkie gestook. en die kos op die kole. Juweel van 'n antie daai.
In elk geval. Ek was die afgelope paar dae in die Kruger Wildtuin. Het olifante bekruip saam met Kevin Robertson (Doctari) Naaste wat ons was, was presies 8 tree en toe dreig die bul ons. Dan voel jy baie klein. Dis 'n kursus vir voornemende buffel en olifantjagters. Jy doen ook praktiese skietwerk op drie lewensgroot olifantteikens om te sien of jy die brein kan tref uit verskillende hoeke. Baie lekker. Ek vertel meer daaroor in die Junie-uitgawe.