SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Naand forumlede,
Ek sien hulle het die 222/223 klas se geweer gewig verander van 5kg
na 6kg!
Ek wonder net of die nuwe reel geld vir SA of het hulle dit internasionaal verander?
Sal jy die wereld kampioenskap ook so kan skiet?
Groete Nols

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Nols
As ek reg is is die reël so verander op die IHRSA se website ook, ek is nie heeltemal seker nie, maar soos ek dit verstaan is dit geldig vir die Wêreld Kampioenskappe se 222/223 klas skiet.
Het jy dalk al daar gaan kyk?
Johan

Ek het nou gaan lees.... onder die "news" gedeelte sê dit 6kg, maar in die "rules" afdeling (toerusting) is dit nog 5kg.
Dus kan ek nie oordeel wat dit nou eintlik is nie, maar ek is amper seker dit sal by 6kg bly.
Dus kan ek nie oordeel wat dit nou eintlik is nie, maar ek is amper seker dit sal by 6kg bly.
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Dankie Kalahari, ek sal die naweek by die Mpumalanga ope hoor wat is die
reel presies
reel presies
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Plesier Nols, laat weet tog asb as jy iets kon uitvind.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
6kg gaan lekker werk. Het vir interessantheid my geweer geweeg en 'n 24duim swaarloop howa met standaard kolf, rail, Viper HS-T scope, mounts en Aim slotknop kom in op 5.15kg. Ek sal weer weeg met die Boyds kolf op, maar glo dit sal dalk nog inkom onder gewig.
Jannie Welman
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Jammer as dié van onderwerp af is maar ek dink dis relevant...
Ek stel baie belang in dié nuwe klas van skiet. Net een vraag soos ek dit verstaan word die reëls deur IHRSA bepaal. Hoekom word KD's nie toegelaat nie? (Blitsbrekers verstaan ek 100%) Ek wil n STELLING maak en SKAT dat meeste (75%) manne wat 222/223 gewere skiet het KD's op en dus sal hulle dalk net nie lus wees om te RE-zero (alhoewel dit nie so baie moeite is nie) voor die komp. Sonder die demper nie en dus getalle van deelnemers minDER sou wees as die reël bv nie bestaan het nie. Ek verstaan dat gewig n rolspeel maar soos JTM wys n dikloop geweer en scope is nog veilig binne perke en n 400g demper gaan nie maak dat jy oor die limiet is nie. As die rede vir geen dempers saam gaan met pogings om slegs STANDAARD jaggewere toetelaat is dit ook verstaanbaar.
Ek wil nie op tone trap nie...
en bogenoemde is maar net MY SIENING en ek dink SAJSV sal meer inskrywings op die dag kry as dié reel nie bestaan het nie.
Kom ek skep n situasie: Die manne (nie-lede wat nie bekend is met die reels nie) van n dorp hoor dis skietkompetisie die naweek. Boertjies wat net lus is vir lekker skiet (soos wat baie keer die geval is) met hulle 222's en 223's . Hulle kom by die kompetiesie aan en vir die wat dempers het ons noem dit 50% op die dag word daar gese hy mag nie skiet nie omdat hy n demper ophet. Hulle gaan lekker gatvol wees. En daar halveer jy die inskrywings vir die dag....
Weereens net n TEORIE......en is nie op feite gebaseer nie. Maar net my gevoel.
Wat sê die ander manne?
Groete
Frans

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Sako ek dink die idee agter die silencer was maar dieselfdeq soos met die 5kg limiet. Hulle wil he die manne moer die gewere so standaard hou soos wat hul kan. Ekt het nou nie die hele draad gelees nie maar die feit dat hul die gewig opgeskyf het se vir my dat daar teveel menss is wat nie voldoen aan die ou gewig limiet nie.
Ek het met die eerste 223 skiet tydens die Vrystaat ope dieselfde oorgekom. Ek moes sonder my KD skiet maar my geweer het baie swak geskiet en ek moes toe aan my bestaande ladings verander. Die middag met die skiet daag daar toe manne op met silencers. Hulle is toe toegelaat om met die silencers te skiet. Daai het my so bietjie gepla.
Ek voel ook as jou geweer binne did gewigperk kan bly is dit reg. N huntbuddy werk mooi
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Ek dink hoekom silencers nie toegelaat word nie is omdat dit in sekere lande nie wettig is om een te besit nie ... hierdie is mos n internationale sport.
Plaaslik sien ek nie hoekom dit nie toegelaat kan word maar as daar internationaal of regtig kompeterend deelgeneem word moet mens maar by die reels hou.

dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Die demper storie is iets wat seker met tyd sal gebeur. In my wereld, dit is nou die vakuum tussen my ore, is my nuwe jag gewere "standaard" met 'n knaldemper. Ek het 'n 223 wat nog nie demper op het waarmee ek wil begin ftr skiet maar met tyd sal hy ook demper kry en dus diskwalifiseer. Ek sal graag wil sien dat meer style op hul kompetisie dae die inskrywings slegs merk as offisieel / fun sodat daar meer mense kan deel neem en hulle eie onderlinge kompetiese tussen pelle kan he.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Dankie vir almal se reaksie. Arnold mag dalk n punt beet hê! Dis presies die situasie wat vermy kan word soos musgrave hierbo noem.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Ek het uitgevind en dit is bevestig dat die gewig limiet 6kg is. Hulle is besig om die reels so op te dateer.Kalahari wrote:Ek het nou gaan lees.... onder die "news" gedeelte sê dit 6kg, maar in die "rules" afdeling (toerusting) is dit nog 5kg.
Dus kan ek nie oordeel wat dit nou eintlik is nie, maar ek is amper seker dit sal by 6kg bly.
Die gebruik van knaldempers is verbied omdat dit in sekere lande onwettig is om met n knaldemper te skiet.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Dankie Jurie, dan was my vermoede reg.Jurie Vermaak wrote:Ek het uitgevind en dit is bevestig dat die gewig limiet 6kg is. Hulle is besig om die reels so op te dateer.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Jurie Vermaak wrote:Ek het uitgevind en dit is bevestig dat die gewig limiet 6kg is. Hulle is besig om die reels so op te dateer.Kalahari wrote:Ek het nou gaan lees.... onder die "news" gedeelte sê dit 6kg, maar in die "rules" afdeling (toerusting) is dit nog 5kg.
Dus kan ek nie oordeel wat dit nou eintlik is nie, maar ek is amper seker dit sal by 6kg bly.
Die gebruik van knaldempers is verbied omdat dit in sekere lande onwettig is om met n knaldemper te skiet.
Dankie vir die bevestiging. Arnold dink bietjie buite die boks.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Maar knaldemppers is dan nog wettig in die gewone klas al is dit dan onwettig in seker lande, so daar moet n ander redes ook wees of het ek die ding verkeerd?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Was daar dalk weer onlangs 'n 223 klas skiet?
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Vrystaat Ope was 13/14 Mei volgende een is 3 September by Delmas (Gauteng 222/223)
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
More Frans,
Is daar dalk n plekkie waar ons kan gaan loer na die inligting rondom die skiet dag??
Groete
Jackie
Is daar dalk n plekkie waar ons kan gaan loer na die inligting rondom die skiet dag??
Groete
Jackie
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
http://www.sahuntingrifle.co.za/222-223rem/18
Dis op die SA jaggeweer skiet se webtuiste beskikbaar. Meer foto's van teikens is beskikbaar by http://internationalhuntingrifleshootin ... rgets.html
Groete
Frans
Dis op die SA jaggeweer skiet se webtuiste beskikbaar. Meer foto's van teikens is beskikbaar by http://internationalhuntingrifleshootin ... rgets.html
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Dankie Frans, waardeer
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Gauteng .222/.223 Ope Veldskiet
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=51563
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=51563
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Weet iemand dalk wat die aanpassings is wat wel aan wapens in hierdie klas gemaak kan word? Kan ek bv. my 222 na 'n 223 laat sny?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: SAJSV 222/223 Klas geweer gewig verander
Geelslang
Kan glad nie sien hoekom jy jou geweer nie kan herkamer na 223 Rem toe nie. Beide die 222 Rem en 223 Rem word toegelaat vir die kompetisie. Jou lisensiekaartjie moet natuurlik net daarmee saamstem, maw jy sal moet aansoek doen vir caliber chance op die wapen.
Groetnis
Wouter

Dankie Wouter.