JLK Koeëls - Min dae!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
JLK Koeëls - Min dae!
Manne,
Ons is baie opgewonde oor die besending JLK koeëls wat oppad is. Soos sommige lede weet, is ons al amper 2 jaar besig om dit te probeer doen.
Dit behoort binne die volgende 2 maande hier te land en reg om te gaan.
Pryse kan ons nie nou al noem nie, maar ons glo dit sal baie kompeterend wees en sal eerste hier op die forum kom pryse deurgee.
Koeels wat oppad is:
.224 cal 60 gr. LD, box 100
.224 cal 60 gr LD, box 250
.224 cal 65 gr. LD, box 100
.224 cal 65 gr. LD, box 250
.224 cal 70 gr. VLD, box 100
.224 cal 70 gr. VLD, box 250
.224 cal 75 gr. HPBT VLD, box 100
.224 cal 75 gr. VLD, box 250
.224 cal 77 gr Tactical, box 100
.224 cal 77 gr Tactical, box 250
6mm 105 gr VLD, box 100
6mm 105 gr VLD, box 250
6.5mm 130 gr VLD, box 100
6.5mm 130 gr VLD, box 250
6.5mm 140 gr VLD, box 100
6.5mm 140 gr VLD, box 250
7mm 168gr. HPBT VLD, box 100
7mm 180 gr. HPBT VLD, box 100
.308 cal 155 gr. VLD Palma, box 100
.308 cal 175 gr VLD, box 100
.308 cal 180 gr Long BT VLD, box 100
.308 cal 190 gr VLD, box 100
.308 cal 210 gr Long BT VLD, box 100
Spesifikasies as volg:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/224FBLDspecs.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/224FBLD.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/224specs.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/224Tac.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/224VLD.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/6somethingspecs.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/6somethings.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/6vld.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/284308specs.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/284308vld.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/308vldspecs.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/JLK/308vld.JPG
Ekself gaan die 130gr 6.5mm koele skiet, en dink dis net wat die dokter bestel het vir springbokke anderkant 500m en staal tot op 1000m.
Groete
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Lekker ek kan nie wag vir my pakkie 210s om te toets nie...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ek sal n bietjie hierna moet kyk ... het julle klaar betaal of kry julle darem nou n effense beter Rand/Dollar koers?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Alles reeds betaal en vervaardig. Alle permitte gereel. Dit moet nou net op die skip klim.
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Geluk julle, baie sukses.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ek sien die 168gr in 7mm behoort mooi te stabiliseer in my mausertjie! Ek hou hierdie draad met afwagting dop. Welgedaan Geno julle.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Die manne wat hulle nie ken nie kan maar bq gaan lees oor hulle. Die koels word nog met die hand gemaak soos in die ou dae en jy kan hulle maar gebruik om te jag ook.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Geno is daar bietjie inligting oor die 224 70gr VLD? Lengte en BC?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ek sal ook graag wil weet.JGZ wrote:Geno is daar bietjie inligting oor die 224 70gr VLD? Lengte en BC?
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ek sal bietjie hoor by die vervaardiger. Dis 'n koeel wat ek nognie op QL sien nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Hi,
Sal graag wil weet teen watse pryse jul dit gan kan inbring..
Groete,
Petrie
Sal graag wil weet teen watse pryse jul dit gan kan inbring..
Groete,
Petrie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Petrie303 wrote:Hi,
Sal graag wil weet teen watse pryse jul dit gan kan inbring..
Groete,
Petrie
Ek sal julle laat weet Petrie.Geno wrote: Pryse kan ons nie nou al noem nie, maar ons glo dit sal baie kompeterend wees en sal eerste hier op die forum kom pryse deurgee.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
+1 Mooi man!!
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Saam jul opgewonde Geno. Jammer julle kon nie van daai 108gr .257 ook inbring nie.
Sal hulle graag wou toets. Daar nie n manier hoe jul op n tyd van hulle kan kry nie?
Groete
Cobus
Sal hulle graag wou toets. Daar nie n manier hoe jul op n tyd van hulle kan kry nie?
Groete
Cobus
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Thanks Geno,
Daai 180gr 7mm punte het my oog gevang... ek hou die draad mooi dop.
Daai 180gr 7mm punte het my oog gevang... ek hou die draad mooi dop.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Is daai bc's wat aangehaal word akkuraat?! Indien wel is hulle beter as enige BERGER VLD Punte (best in class), klink baie belowend... Wanneer gaan ons pryse hoor asb?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ja die BC is getoets en is reg (as jy na die G7 bc waarde kyk sal jy sien die koels se bc is basies dieselfde, jy kan aan n JLK dink as n Berger wat met die hand gemaak is.Baie ouens glo (Bryan Litz het ook een keer op n ander forum daar na verwys)hulle gebruik dieselfde Die print vir al 2 se VLDs. As jy n 180gr VLD Berger en JLK langs mekaar sit gaan jy sukkel om die verskil te sien.Is baie goeie koels diesnakker wrote:Is daai bc's wat aangehaal word akkuraat?! Indien wel is hulle beter as enige BERGER VLD Punte (best in class), klink baie belowend... Wanneer gaan ons pryse hoor asb?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Ek kry nie enige info op die punte nie? Is hulle bedoel vir jag? Solids? Of mushroom hulle?
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Dit is tyken koels wat jy me kan jag wat net soos n Berger reageer op n bok
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Oooh ok, ek sien. Ek sal bietjie gaan loer wat maak daai berger punte...
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Sal ook kyk na daai 6.5's laat weet maar die pryse as hulle land!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Wildjagter wrote:Saam jul opgewonde Geno. Jammer julle kon nie van daai 108gr .257 ook inbring nie.
Sal hulle graag wou toets. Daar nie n manier hoe jul op n tyd van hulle kan kry nie?
Groete
Cobus
Die .257's is nie op die stadium in produksie nie. Ons wou wel van hulle laat kom.
Goed, beter, 6millimeter!
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Geno het jy dalk n tabel wat die minimum twist vir elke gegewe koeel het?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
More Pieter.savage(P Coetzer) wrote:Geno het jy dalk n tabel wat die minimum twist vir elke gegewe koeel het?
In elke prentjie by die spesifikasies is optimale twist vir die onderskeie koeëls aangedui.
As jy die lengte, twist en spoed by bv. JBM ballistics (http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jbmstab-5.1.cgi) gaan intik, sal jy ook 'n aanduiding van die SF met jou kombinasie kan kry.
Goed, beter, 6millimeter!
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Dankie man. Moes net my oë oopmaak...