Evert Trofee Kamer
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Evert Trofee Kamer
So my jag seisoen het vroeg begin die jaar.
Het n helse Bargain gekry op n Lechwe Bul, waarvoor ek nie kon nee se nie.
Die jag het naby Bethal Mpumalanga geskiet.
Ek en Lourens het somer vir die oggend gou deur gery.
Het Lourens se 9.3x66 Sako gebruik gelaai met Barnex 286gr. Skoot was op 120m. Min Vleis Skade gehad
Nog n baie mooi trofee wat 25" gemeet het en 50kg uitgeslag het
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Lechwe%201_zpsyibpanvp.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Lechwe%203_zpsphehhyrh.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Lechwe%202_zpsgotkmilg.jpg

- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie geluk, mooi bok.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie mooi Evert.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Evert Trofee Kamer
Interessante kaliber daai. Nie baie van hulle in die omtrek nie. Geluk mooi bul daai.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie mooi bok. PEl van my het ook so nuwe Sako 9.3x66. EK het self so paar skote met hom geskiet baie mooi roer.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Mooi man!
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Evert Trofee Kamer
Mooi maat baie netjiese fotos en ja mooi bok ook
-
LJS
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri Jul 10, 2015 5:20 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Bly maar een van die mooiste bokke!!!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Evert Trofee Kamer
Hi E, baie mooi bok daai! Geluk. By wie het jy die bok geskiet as ek mag vra?
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Goeie Dag Beesbreet
Het hom gejag tusen Bethal en Standerton by die Van Vreedens
Maar gaan nog n paar jag die jaar met kliente in die Vrystaat.
Het hom gejag tusen Bethal en Standerton by die Van Vreedens
Maar gaan nog n paar jag die jaar met kliente in die Vrystaat.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Evert Trofee Kamer
Ok dankie, Ja Ek weet waar dit is...
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Evert Trofee Kamer
Mooi bok, en awesome foto met daai wolke in die agtergrond!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Laas Naweek 2 Takbok ramme gaan skiet naby Welkom in die vrystaat.
Met die droogte in die area het hulle horings nie mooi gegroei die jaar nie. Die area is nog baie droog en kort ernstig nog reen.
SAKO 30-06 gebruik met Peregrine Punte. Skote was so 150-180m
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbok%201_zps268xudja.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbok%202_zpsemxy2fak.jpg
Met die droogte in die area het hulle horings nie mooi gegroei die jaar nie. Die area is nog baie droog en kort ernstig nog reen.
SAKO 30-06 gebruik met Peregrine Punte. Skote was so 150-180m
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbok%201_zps268xudja.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbok%202_zpsemxy2fak.jpg
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Evert Trofee Kamer
Netjies!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Very very nice manne en dame
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Evert Trofee Kamer
Baie netjies
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Die naweek weer in die Vrystaat gaan jag. Naby Wesselsbron en Virginia
n Vriend van my gevat vir n paar Bokke.
Scimitar Gemsbok wat 36" Gejag met my 9.3x62
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Scimitar_zpsvcnbp7bg.jpg
Rooiribbok van 6" gejag met 9.3x62
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Rooiribbok_zpstl2lh9oc.jpg
So 6 Springbok ramme gejag met die 270 Win maar die mooiste een afgeneem. Jamer oor die kraglyne in die agter grond.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok%204_zpssp91onbt.jpg
Baie mooi Koper Springbok Ram van 11 7/8" gejag met die 270Win
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Kopper%20Springbok_zpslnthvtgh.jpg
Eerste Eland bul gejag met die 9.3x62
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Eland_zps9tfrrdoo.jpg
2de Eland Bul gejag met die 9.3x62 na hy 2 Skote met die .270 geskiet is. As enige iemand n Eland aandurf maak seker jy het die regte Amunisie
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Eland%201_zpsvvvmotzm.jpg

Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Evert Trofee Kamer
Netjies... Baie netjies!!!!
Ek kan so 'classic full stock' nie weerstaan nie... Ek hoop om eendag ook so mooi geweer te kan besit.
Ek kan so 'classic full stock' nie weerstaan nie... Ek hoop om eendag ook so mooi geweer te kan besit.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Andre 308
Dis n Mannlicher Schoenauer baie sentimentele waarde vir my.
Ons het bietjie Krokedil geaan jag teen die Limpopo Rivier.
n Mooi 3.3m Krokedil geskiet metn Blaser 300 Win Mag.
Een ding wat ek geleer het, moet nooit in water in skiet nie, daar is geen maar geen penetrasie nie.
Gaan nog n paar Krokedille die jaar jag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%201_zpsg2xn3amf.jpg

- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie mooi trofee kamer Ebird!
Geluk!
Geluk!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
So oor die afgelope paar dae n paar Buitelanders uit gevat vir n paar trofee bokke in die Vrystaat.
Eerste plaas was naby Ventersburg
Lechwe Bul van 29.5" - 75kg Uitgeslag geskiet met n Blaser 300Win Mag 180gr Barnes X
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/1_zpstndlfygn.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/2_zpsd9skzezg.jpg
Gemsbok Bul van 36.5" -110kg Uitgeslag geskiet met n Blaser 300Win Mag 180gr Barnes X
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/3_zpsfk6ocjmp.jpg
Tweede Plaas was naby Kroonstad
Springbok Jag - Grandslam - Almal gejag met n .223
Gewone Ram13.5"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/4_zpszxxhy2a4.jpg
Koper Ram 14" soos ek vining gemeet het is die ram baie naby aan Top 10 SCI
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/6_zpskgzpisxp.jpg
Swart Ram 13.75"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/8_zpsim1rofee.jpg
Wit Ram 10.5"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/10_zpse8exgivt.jpg
So paar ander Springbokke
Gewone Ram 12"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/5_zps6j6el8ki.jpg
Wit Ram 12"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/9_zpsw7cypzyb.jpg
Koper Ram 12"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/7_zpsjlg5sk02.jpg
Al die ramme het +-18kg Uitgeslag

Te lekker.
Ek en my seun hoop ook om 'n paar Sprinbokke met die 223 te jag in Jul, naby Kroonstad.
Ek en my seun hoop ook om 'n paar Sprinbokke met die 223 te jag in Jul, naby Kroonstad.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Evert Trofee Kamer
Jus, ek wil mos n krokedil skiet!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Leyton
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Jun 10, 2016 8:23 pm
Re: Evert Trofee Kamer
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016061 ... 507a9f.jpg[/IMG]
Lekker blouwildebees koei 90 kg met karkas.....in waterberg area....gesukkel om op die bakkie te kry na tussen klippe geval het.....
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016061 ... e8ee7d.jpg[/IMG]
Sent from my GT-I9305 using Tapatalk
Lekker blouwildebees koei 90 kg met karkas.....in waterberg area....gesukkel om op die bakkie te kry na tussen klippe geval het.....
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016061 ... e8ee7d.jpg[/IMG]
Sent from my GT-I9305 using Tapatalk
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Gister weer in die Vrystaat gejag
Het die volgende gejag daar.
Koper Springbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Koper%20Springbok_zpsxdjobinx.jpg
Gemsbok Bul
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Gemsbok_zpsvseyfxye.jpg
Lechwe Bul van 28.5"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Lechwe_zpsegfykz9g.jpg