Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Christo »

Boertjie wrote: .........................word nou gesing MAMMA EK WIL N MAN HE.
??? ??? ???  ................ en Wicus sing  - hie kom 'n ding aan aan....    ;D  lyk my ons gaan iets h? om oor te praat daar by die see.  ;D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Shindzela (Pierre) wrote: Geno
Dis meer eintlik n vakansie oord, die plaas deel kom maar tweede - Thaba Monate Game Lodge.
Ek ken daai plek, het skool gegaan in Warmbad.
Jou buurman was my tegniese tekene onnie, George Baartman.
Hy maak messe, of eintlik kuns stukke.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Freek »

Die w?reld is klein, ek was op Nylstroom geno. Lekker rugby gespeel daar by julle... Naboom was die sterk span daai tyd.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Freek wrote: Die w?reld is klein
Nes jy daar se mater!
Goed, beter, 6millimeter!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Skolla »

Freek wrote: Die w?reld is klein,
Snaakse gesegde die bostaande - want dit is heel moontlik die grootste ding wat ons mense ooit sal ken. ;D
222SAKO
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Mar 27, 2011 9:47 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 222SAKO »

Middag almal,

Nuut op site en reeds heelwat geleer!

Hoop ek kan ook 'n bydrae op 'n stadium maak.



Karoo groete!
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KSV »

222SAKO,

Welkom mater, gesels saam? Klomp hoenders van enerse vere hier.

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Stefan764 »

Skolla wrote:
Freek wrote: Die w?reld is klein,
Snaakse gesegde die bostaande - want dit is heel moontlik die grootste ding wat ons mense ooit sal ken. ;D
;D ;D Oom Skolla dit lat my dink an wat n ou my noudiedag se toe iemand hom se die lewe is kort. Hy se toe: " man! Dis die langste ding wat ooit met jou sal gebeur!!"

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Skolla »

Stefan764 wrote: die lewe is kort. Hy se toe: " man! Dis die langste ding wat ooit met jou sal gebeur!!"
Stef

Daai is ook waar.
Moet s?, dit voel nie aldag so as jy die ouderdom nader waar die uitgegroeide bome begin kap word nie.

Groete
Skolla
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

222Sako

Baie welkom hier en hoop jy geniet dit! Ek is seker jy sal n bydrae kan maak!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by roux cf »

222sako


welkom maat! Ek is bly om te sien ek's nie die enigste 1 wat hou van daai klein, vinnige kaliber nie 8)

222 groete, Charl ;)
Laat jou roer die praatwerk doen!!!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JPS »

Baie welkom 222Sako, seker jy sal baie hier leer soos ek ook elke dag doen.

Groete
JP
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Blackie Swart »

Hi daar julle.
My naam is Blackie Swart en woon in Alexanderbaai in die Noord Kaap.Ek jag al die afgelope 5 jaar jakkalse maar het die jaar eers dit op meer ernstige wyse begin doen.Ek was ongelukkig ook 1 van die mense wat gedink het dat ek behulp van n cd uit die bakkie die jakkies kon skiet.Dankie aan Neil van ROSH PINAH in Namibie wat my oe oopgemaak het en my gewys het hoe om dit reg te doen.Ek nou in tussen vir my n Foxpro aangeskaf en n skietstoel gebou.Ek het reeds sukses behaal rondom my en in die Boesmanland.Glo met alle inligting wat verkry word by die forum kan ek net vorentoe gaan. :police:
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Baie welkom Blackie, geniet dit.

Groetnis
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KSV »

Blackie,

Welkom en geniet. Jy moet daai poliesman van Karasburg se hy moet jou mooi leer.

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Stefan764 »

Welkom Blackie Swart!

"Oh Liewe Lulu.......sal jy vanaand by my kom doedoe.....die liefde brand hier in my hart soos voodo...."  hahahahaha, mis ek nou Stella Beesfees  ;D

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Joey

Re: Nuwe aansluitings

Post by Joey »

Hi daar,
Nuut op site........ek geniet al die insette en informasie eb probeer soveel moontlik op te lees. Slegs Tikka 222 Rem op die oomblik maar my Rem 700 .308 is oppad!

Groete
Joey
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Freek »

Welkom al die nuwe mense! Moet nie net kyk en lees nie asb. stry bietjie so nou en dan ook.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Baie welkom aan al die nuwe manne!

Geniet dit hier en soos Freek se neem asb deel aan gesprekke! Oor die algemeen is hier great ouens wat almal baie welkom laat voel so moenie skaam wees nie!

Grotnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jagtersdok »

Welkom manne en maninne dis lekwa om julle hier te h
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Boeremeisie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boeremeisie »

Goeie dag!!!!!!!!   
Ek is besig om 'n ekspo te doen oor die Rooijakkals. Ek wil graag weet wat dink julle:  sal die rooijakkals probleem in SA opgelos kan word?
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KSV »

Daar gooi jy nou 'n klip in 'n byenes in! ;D

Voel welkom en begin 'n nuwe topic onder probleemdier beheer en vra daai vraag daar.

In elk geval welkom weer van my kant af.  Ek glo jy gaan baie hulp kry met jou ekspo.

Hier is vrinne wat by skoue omgaan en ons kant van die saak bevorder.  Hulle sal weldrae 'n bydrae lewer tot jou vraag.

Maak mooi!
Hien
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PITSMIT »

welkom al die nuwe manne julle is nou op die regte plek het ook onlangs nuut aangesluit en is al klaar deur n klomp great manne gehelp met my vrae.  moenie skaam wees om te vra nie hier is n smart klomp manne wat graag help.

geniet die forum

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
John

Re: Nuwe aansluitings

Post by John »

Hi almal,
Is nuut op die forum.Wil my net bekend stel.
Ek neem al 33 jaar deelaan skiet kompetisies, meestal Diensskiet en toe Combat Rifle.
Is nou al vir 2 jaar lid by SA Jag en Wildbewaring, en neem graag deel aan hul kompetisies.
Besit n 270 pre 64 Winchester en 243 musgrave.
Sal beslis voorentoe n paar vrae vra,aangesien ek nou op n laat stadium begin het om self te herlaai.
Groete
John Best
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Christo Els »

Welkom Johan
Wees gerus en nie gevrees om al jou vrae te vrae.
ek het ook laat begin of eintlik nog nie (wag vir wapen liksens), maar het al heelwat geleer.

Ek sien jy is van PE hoop vang vis (die in die water)

Verder gesels net leeker saam
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Post Reply