Trofee "Papier-bokke"

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Jagtersdok »

Arnoldus

Jou ou doring. Baie mooi!
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Francois Marais »

Arnold

Daai 223 gooi groot............

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Ponkie »

Manne

As my roer darem so kan gooi! Ek kom brag bietjie op skuld!  ;D
Hierdie is 'n maat van my se inskietgroep op 200m met 'n Ruger 243 en 26'' varminter loop.
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... 4-1900.jpg[/img]

Hierdie is sommer 'n paar R1 patrone op 200m met die 308. wou vir interesantheid kyk hoe hulle group. wel, ek moet se dat ek slegter verwag het. Daar was 'n ligte briesie van links af en die mees linkerkantse skoot is Tiny se 7x57. 
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... 4-1822.jpg[/img]

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by baboonstalker »

Arnold,
Ek dink jy kan maar die 223 vat op daardie springbokjag, maar hulle sal moet ligloop!
Ek het self lekker begin op die rooibok. (Ek het selfs gedink " hier skop die 30-06 gat vandag")
[img width=560 height=420]http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... 2-1124.jpg[/img]

Die grond was egter nader as wat ek gedink het en toe kom ek sommer lekker hard en vinnig af aarde toe.
Een ding wat ek gesien het is dat ek nog bietjie met die 30-06 sal moet skiet voor ek weer die koedoes aandurf, ek het skielik 'n redelike flinch met die geweer.

Pieter
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by 243Songdaug »

Manne, ek hou mos nou net mooi niks van die blink tape idee nie - die enigste gate wat ek gewoonlik kan sien is ander mense se gate en gewoonlik sit hule op die verkeerde plek!

Ek plak maar altyd die teikens aan die agterkant toe - dan skiet die eerste en ook die 10de ou op dieselfde teiken.  Ek ken kanne wat verskrilike klein groeperings op 'n sticker kan skiet!  Kom praat bietjie uit KSV.....ons hoor graag van jou.

Manne julle gooi netjies - ek en my 243 AI begin mekaar nou vind, hopelik kan ek een van die dae weer 'n paar foto's oplaai.
Dont tell me, show me......
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by James Wilson »

243Sondag, dit help ook net tot op n punt. my 300 het n 6.5-20x 50 op. jy kan die gate voor of agter plak of sommer net oop los, ek sien alles. en nou skiet ek saam met manne wat groter vergrotings het as ek. gate sal daar gate wees, maar as  gate my afsit op papier, sal daar baie goette wees in die natuur wat my gaan pla.

tog verstaan ek waarvan jy praat, ek wens ek kon elke papier teiken op n skoon teiken skiet, dit sou darrem die idiaal wees.
Last edited by James Wilson on Mon Apr 04, 2011 10:53 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by 243Songdaug »

Jagbehep, stem met jou saam - gate sal daar gate wees.  Skiet self 'n lieflike 8-32 x 56 NXS op my 243 AI en dan skiet ek ook 'n 4.5-14 x 56 VXL.  Met die NXS is alle gate redelik duidelik sigbaar - solank die mirage ons nie takel nie!

Ek probeer om nie meer as 1 kompitisie op 'n teiken te skiet nie, wat beteken dat daar relatief min gate op 'n teiken sit.  Party klubs sien ek plak met sulke helder geel/swart plakkers die gate aan die voorkant toe.  As ek die dag met die NXS skiet kies ek vir my 'n plakker en dan sit en skiet ek net op die betrokke plakker!  Die blink tape bevoeter my bietjie, as hulle nie blink nie dan sien ek gate waar daar nie gate moet wees nie, maar dit gebeur darem net met die kleiner vergroting teleskope - met die ho?r vergrotings kan jy die selotape beter sien.

Die anderkant van die munt is ook nou weer nie lekker nie - van die manne het die sleg gewoonte aangeleer om al hul skote bymekaar te skiet en dan sit jy met 'n teiken met so 'n gapende stuk gat - reg op die blad! Dan kan jy ma plak soos jy wil die volgende skut het 'n pragtige kol om op te skiet.

Flip, my dinges jeuk nou behoortlik om 'n paar skote te gaan skiet!!!
Dont tell me, show me......
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Nico Harris »

Het vandag bietjie met so paar impala koeels gaan speel!

My .243 het n 11mm groep gekry met die 65gr teen 3500ft/s! toe ek die 3 skiet met n 1 gr minder lading toe pas die 6 skote nog in n duim!
Image

My 30-06 het met die 130gr koeels 3000ft/s gelry en hulle in net meet as n half duim gesit! toe ook die lading wat 1gr laer is geskiet en weer alles in n duim!
My 9.3x62 het die 180gr koeels teen so 2500ft/s gestoot en het so duim en n half geskiet! dink as ek die spoed op vat na so 2700ft/s toe sal die groepe ook kleiner word-want hoe hoer my lading gegan het hoe kleiner het hulle geword!

Groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by 243Songdaug »

Nico, dit lyk sommer netjies man!  Ek en KSV kom nou reeds van die baan af - het so bietjie die Vlakte en Bosveld tabelle loop oefen vir die komende naweek se President Streekskiet.

Alles het net mooi geloop, as dinge net Saterdag wil loop soos vanmiddag  geloop het is ek en KSV na die naweek elkeen 'n Platinum balkie ryker!

Het sommer weer gesien hoekom ek oor die R600 vir 'n pak 155gr Sierra Palma's betaal het - die punte hou daarvan om in klein groepies bymekaar te sit.
Dont tell me, show me......
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Nico Harris »

243SD met watse ysters gaan julle skiet?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by 243Songdaug »

Met die 2 beste kalibers op die mark 243 eb 308!
Dont tell me, show me......
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Nico Harris »

was toe weer terug skietbaan toe met die 9.3x62 en die 180gr impala koeels- en teen 2650 maak hy so

Image
17mm 8)

eks heel tevrede!

Groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by KSV »

243Songdaug wrote:
Ek plak maar altyd die teikens aan die agterkant toe - dan skiet die eerste en ook die 10de ou op dieselfde teiken.  Ek ken kanne wat verskrilike klein groeperings op 'n sticker kan skiet!  Kom praat bietjie uit KSV.....ons hoor graag van jou.
Ja mater.

Een van ons junior lede was eendag op die baan en met die oplak van die teikens besluit hy mos hy moet nou 'n stukkie mascing tape in die middel van die V-kol plak.  Ek is toe die eerste persoon wat op daai teiken skiet.  Toe ek deur die teleskoop kyk sien ek die wit kol.  Dog toe dis die palstiek wat hulle opgeplak het wat so blink waar die teiken geskeur het.  Dink ek het toe een skoot bietjie getrek, amper 'n vol tal geskiet daai dag.

Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by 243Songdaug »

Jou mos ges? hier is manne wat KAN  skiet.

Ou Hein, niemand kan dit by jou wegvat dat jy 'n netjiese skoot kan aftrek nie.  Jy moes foto's van daai sticker groepering gevat het.

Gaan skiet ons middel Mei op Sandveld die Vrystaat President skiet?  Jy moet nog kwalifiseer vir die President skiet Nasionaal?

Mooi dag.
Dont tell me, show me......
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Geno »

243Songdaug wrote: Gaan skiet ons middel Mei op Sandveld die Vrystaat President skiet?
Songdongelong,
Is jy tevrede met jou hemde?
Onthou, KSV moet ons PH van die 11de tot die 15de Mei daar by Dibeng....
As jy daai tyd daar rond is, moet jy uitslat sodat ons kan bladskud!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Freek »

Ja, as dit by fyn skietkuns kom dan kan dinge moeilik raak en as 'n man nie talent het nie gaan jy nie veel vorder nie. Sterkte Hein en SONGDONGELONG met jul voorbereiding. Wys ons bietjie die groepe hier, altyd lekker om te sien as 'n ander man reg kry wat ek nooi sal kan doen nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by 243Songdaug »

Haai Geno.

Mater - ek sal beslis plan maak om daar uit te slaan.  Sal maar die nuwe baas se stert blinklek vir 'n dag of wat af.  Al is dit dan nou net om bietjie te kom kuier.
Is biae tevrede met die hemde - die span is net op die stadium 'n probleem, ons kry dit net nooit reg om as 'n voltallige span op 'n skiet te wees nei - moet alewig van reserwes gebruik maak.

Sal by KSV hoor dan bring ek vir my 'n bottel of 2 Jerepico saam.... ;D ;D ;D en een groot beker.

Sien uit om julle te ontmoed.

Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by 243Songdaug »

Geno.

Het met KSV gepraat - dit lyk daar loop 'n springbok met my naam op rond - nou moet ek net my shutdownskedule op die Cinveyors deurgaan en dan moet ek die baas oortuig dat ek nog 'n vrydag in die jagseisoen moet afkry - as ek nie afkry nie - kom kuier ek na werk.

Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by James Wilson »

die eerste keer dat ek die guts het om onder hierdie afdeling te post!!   dit is die resultate van so 6 maande se projek(http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=7) , waar ek probeer het om weer my skoonpa lus te maak vir jag. sy geweer moes n scope kry maar daarvoor moes spesiale mounts gemaak word, en een van die lede(Nico Harris) van Jaracal het heel goedgunstig sy ou dies vir ons geskenk.  Donderdag die geweer by die gunsmit gaan haal. vandag,  die eerste  keer ladings gaan toets. hierdie groep van 7,5mm is die eerste van die ladings wat ek getoets het.   my skoonpa is uit sy vel ;D ;D ;D  ( my skoonpa dink nou herlaai is maklik, al probeer ek ook wat se of verduidelik)  ;)
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00331.jpg[/img]
Last edited by James Wilson on Sun Apr 24, 2011 10:36 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Armand Steenkamp »

Baie mooi.Lekker as mens na jou harde werk die vrugte kan pluk!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Nico Harris »

:o :o :o :o :o :o wayse lading en watse koeel jagbehep?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by James Wilson »

100 grn hornady-    32grn S341  standard primers.    almal remington doppe    2508f/s
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Monrique (SJ) »

Laat ek ook maar my 1ste papier bok opsit.

Ek kom nou net van die n plaas af waar ek bietjie gaan papierbokke  skiet het. Het net PMP fabriek ammo oorgehad en het hierdie 20.5mm groep op 100m geskiet. Dit is nadat ek my .303B se basis en ringe "gelap" het met daai lekker nuwe tooljie van my, en die nuwe 3-9x40 Burris op hom gemount het in bietjie ingeskiet het.

[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 011004.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... 011002.jpg[/img]

Sorry vir die foto kwaliteit, het met die selfoon geneem.

Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Armand Steenkamp »

Aitsa! Kyk nou daai mooi groepie! Wanneer sit jy vir ons n groep op met daai 308 van jou ;D :angel:?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Monrique (SJ) »

Sodra hy klaar is mater.

Groetnis
Post Reply