Ek kan n Meat O matic saag met die meuler koop.
Hy is paar jaar oud maar het nog baie min gewerk.
Is dit goeie kwaliteit en is R2000 n goeie prys?
Meat O Matic
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: Meat O Matic
Nuwe gaan in omgewing van R7500 kos.Dit is n lekker saag as jy nie kommersiele hoeveelhede vleis gaan werk nie-meul partykeer bietjie lig in broek.Sou hom koop @ daardie prys
Gooi kole!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Meat O Matic
Sal net vir persoonlike gebruik wees.Carel Kolesky wrote:Nuwe gaan in omgewing van R7500 kos.Dit is n lekker saag as jy nie kommersiele hoeveelhede vleis gaan werk nie-meul partykeer bietjie lig in broek.Sou hom koop @ daardie prys
Wild as ek gaan jag en dan nou en dan n varkie of n skapie.
So net vir persoonlike gebruik.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Meat O Matic
Teen daai prys sal ek hom vat as jy nie wil he nie.sako 30-06 wrote:Ek kan n Meat O matic saag met die meuler koop.
Hy is paar jaar oud maar het nog baie min gewerk.
Is dit goeie kwaliteit en is R2000 n goeie prys?
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Meat O Matic
Het toe die Meat O Matic gekoop.
Darem in n baie goeie toestand.
Darem in n baie goeie toestand.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
