pa se bulperd (kyk daai smiles)
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
pa se bulperd (kyk daai smiles)
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... -28004.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... -26005.jpg[/img]
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
Jaques
Mooi Springbok man, sien sommer dit was al n tydjie terug....
Mooi loop
Francois
Mooi Springbok man, sien sommer dit was al n tydjie terug....
Mooi loop
Francois
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
Mooi gegooi, dis waar ons hulle in die kraal moet kry, as hulle nog klein is.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
toe ek die foto's sien dink ek weer aan toe ek my seun gevat het om sy eerste bok te skiet. Hel dit was darem 'n senuwees van 'n ander wereld. Weet nie wie het die meeste gestres nie.
Mens weet mos jy het alles gedoen wat jy kon nou is dit in sy hande maar wat van die "as daar nou, of se nou net.....".
Jy sien hy soek hom in die teleskoop, dan draai hy sy kop weg en kyk vir jou. Jy wil amper vir hom skreeu: "ek het mos gese jy moet skiet as jy reg is. Skiet die donnerse ding nou" Dan as daai skoot klap en die bok sak dan voel jy dat jy een van die belangrikste tye saam met jou kind deurgebring het.
Jy wil hom nog geluk wens dan moet jy die geweer vang want die bokkoors het die keer so ietwat laat gearriveer.
Ek glo nie daar is nog so groot trots nie.
Nou vir die jaar se bostoe gaan. Ietwat anders as vlaktejag ne?

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
Pitsmit
Oom, daai is wraggies 'n mooi bok! Kyk net daai nek?? Waar het Oom hulle hom gejag?
Groetnis
Ponkie
Oom, daai is wraggies 'n mooi bok! Kyk net daai nek?? Waar het Oom hulle hom gejag?
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
ponkie
as jy praat van die springbok hy is op n plaas buite steytlerville in die ooskaap geskiet op n baie goeie vriend van my se plaas. die duikers is ook op n plaas buite steytlerville geskiet.
die ander post se groot rooibok is op n plaas naby glenconner geskiet dis tussen uitenhage en wolwefontein
as jy praat van die springbok hy is op n plaas buite steytlerville in die ooskaap geskiet op n baie goeie vriend van my se plaas. die duikers is ook op n plaas buite steytlerville geskiet.
die ander post se groot rooibok is op n plaas naby glenconner geskiet dis tussen uitenhage en wolwefontein
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
Pitsmit
Nee ek het dit gedink. Ek het darem al daai Steytlerville se rante plat geloop agter koedoes aan. Ons skiet gewoonlik vir die pot of mark as ons daar genooi word vir 'n jag, maar ek het daar op 'n plaas met die naam Elandsheuwel my koedoe met die grootste horings nog geskiet, was maar 44'', maar het nog nie geleentheid op 'n groter een gehad nie.
Groetnis
Ponkie
Nee ek het dit gedink. Ek het darem al daai Steytlerville se rante plat geloop agter koedoes aan. Ons skiet gewoonlik vir die pot of mark as ons daar genooi word vir 'n jag, maar ek het daar op 'n plaas met die naam Elandsheuwel my koedoe met die grootste horings nog geskiet, was maar 44'', maar het nog nie geleentheid op 'n groter een gehad nie.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
ponkie die is prysloos
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... -26008.jpg[/img]
kyk daai springbok se nek
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... -26008.jpg[/img]
kyk daai springbok se nek
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
dis dieselfde een op die eerste foto
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
Pitsmit
Janee dit is beslis PRYSLOOS!
Ek dink ek het my eerste springbok (was twee gewees) foto hier erens. Sal bietjie rondsoek, dan post ek dit vir Oom! My kleinboetie se eerste springbokfoto moet ook hier erens op die rekenaar wees!
Groetnis
Ponkie
Janee dit is beslis PRYSLOOS!
Ek dink ek het my eerste springbok (was twee gewees) foto hier erens. Sal bietjie rondsoek, dan post ek dit vir Oom! My kleinboetie se eerste springbokfoto moet ook hier erens op die rekenaar wees!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
OOm Jackie
Hier is my eerste springbok. Toe ek een so mooi doodskiet, toe se Pa ek mag maar nog een klop!
Dink ek was 7, as ek dit nou nie mis het nie!

My broer Tiny het vandag saam 'n vriend deur Oom Antoine se grond met die bikes gery, hy se die wereld lyk wraggies mooi! Kan nie wag om weer vir Tobie ta gaan kuier nie. Daar loop nog 2 koedoes wat geskiet moet word! Haha!

ponkie ja dis pragtig man my eerste bok was glo dit of nie toe ek al 19 was en dit was n blesbok gewees daar buitekant ermelo in die oos-transvaal. my seun is my ver vooruit ek het nie eers n foto van my eerste een nie my ou oorlede pa het nou nie so groot ophef daarvan gemaak nie maar nou ja ek is darem die geslag wat dit kan verander. ja ons sien vir tobie hulle so bietjie later die seisoen as my outjie sy rooibok daar gaan skiet. het ek jou nie dalk al daar ontmoet by tobie nie was jy ook in marlow want met al my kuiers was daar kort kort van sy p?lle naweke daar van marlow af so dalk het ons al ontmoet. ek het al n p?l van hom ontmoet van willowmore af ek onthou nou want die eenkeer wat ek daar was het hulle net terug gekom van n rugby game af. dit was die aand toe my outjie sy eerste haas geskiet het met die .22 die ander keer was toe ek in graaf-reinett eenkeer vir tobie opgelaai het toe hy saam n paar pelle van bloem af met n bakkie terug gekom het toe was daar ook n outjie van willowmore af op die bakkie.
lekker dag.
pitsmit
lekker dag.
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
Oom Jackie
Nee daai man van Willow is heel moontlik Kobus Lotter, ek weet hulle twee was groot pelle op Marlow. Nee ek en Tiny was albei in Outeniqua op George. Pa was 'n oudleerling daar.
As hy vir sy rooibok gaan, laat Sampie hom vat, hy is darem net 'n spoorsnyer duisend. Hy het my vir my eerste rooibok ook daar na die berg toe bokant die pad gevat. Ons het hulle bekruip en hulle het nooit eers geweet van ons nie.
Ek wil baie graag paasnaweek dalk by Oom Antoine 'n draai gaan maak. My Pa help elke jaar mos vir Oom Antoine om te oes, dan skiet hulle mos so klomp koedoes, rooibokke en duikers uit. Andersins sal ek seker eers na die Winter dan daar uitkom.
Groetnis
Ponkie
Nee daai man van Willow is heel moontlik Kobus Lotter, ek weet hulle twee was groot pelle op Marlow. Nee ek en Tiny was albei in Outeniqua op George. Pa was 'n oudleerling daar.
As hy vir sy rooibok gaan, laat Sampie hom vat, hy is darem net 'n spoorsnyer duisend. Hy het my vir my eerste rooibok ook daar na die berg toe bokant die pad gevat. Ons het hulle bekruip en hulle het nooit eers geweet van ons nie.
Ek wil baie graag paasnaweek dalk by Oom Antoine 'n draai gaan maak. My Pa help elke jaar mos vir Oom Antoine om te oes, dan skiet hulle mos so klomp koedoes, rooibokke en duikers uit. Andersins sal ek seker eers na die Winter dan daar uitkom.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: pa se bulperd (kyk daai smiles)
nee mar dan is dit reg dalk loop ons mekaar sommer daar raak nog die jaar daai perd van my het gisteraand n uitnodiging gekry om n trofee duiker daar anderkant humansdorp te gaan skiet op n vriend van my se plaas. gaan hom so gou moontlik vat.
ken ou sampie goed hy was by toe my outjie sy rooibok geskiet het. dit was ek my seun tobie en sampie wat uit was die dag.
lekker dag