Blouwildebees Vleisverwerking

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
ivanlotter
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed Feb 03, 2016 8:21 pm

Blouwildebees Vleisverwerking

Post by ivanlotter »

Hallo,

Ek het n Blouwildebees gejag wat 135kg op die hak geweeg het. Horings was 26duim lank.

Ek het die karkas laat verwerk soos n bees, en wil weet of die steaks te droog gaan wees as ek dit braai. Kan ongelukkig eers moreaand dit braai maar is angstig om te weet. Dis nou rump steaks, en T-been. Fillet sal sag wees.

As die steaks te droog is sal ek maar biltong daarvan maak.

Die bul is op Jacobsdal met n 7mm Musgrave geskiet.

Groete
Ivan




Sent from my iPad using Tapatalk
.177, .22, 270WIN, 38SPCx2
User avatar
ivanlotter
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed Feb 03, 2016 8:21 pm

Re: Blouwildebees Vleisverwerking

Post by ivanlotter »

ivanlotter wrote:Hallo,

Ek het n Blouwildebees gejag wat 135kg op die hak geweeg het. Horings was 26duim lank.

Ek het die karkas laat verwerk soos n bees, en wil weet of die steaks te droog gaan wees as ek dit braai. Kan ongelukkig eers moreaand dit braai maar is angstig om te weet. Dis nou rump steaks, en T-been. Fillet sal sag wees.

As die steaks te droog is sal ek maar biltong daarvan maak.

Die bul is op Jacobsdal met n 7mm Musgrave geskiet.

Groete
Ivan




Sent from my iPad using Tapatalk
O ja hier is die foto
Image1462902993.424576.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177, .22, 270WIN, 38SPCx2
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Blouwildebees Vleisverwerking

Post by ruaanb »

medium rare en jy sal happy wees
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Blouwildebees Vleisverwerking

Post by Eduard Venter »

Baie mooi bul daai, geluk. Ons het een jaar bietjie steaks gemaak van n wildebees. Het dit bietjie gelê in balsamic vinegar en dan gebraai soos gewone steak. Dit was oraait maar ek is seker hier op die forum sal daar resepte wees wat daai vleisie volmaak sal laat proe.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Blouwildebees Vleisverwerking

Post by Johan Nel »

Ivan,
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=121&t=49162
Hierbo is 'n draad met soortgelyke strekking as joune. Kyk gerus wat doen die ander manne.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Blouwildebees Vleisverwerking

Post by Supacow »

Hoe duurder die wild hoe lekkerder maak die manne hulself wys smaak hy. Bees en skaap is elke dag vani week sy tier
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Blouwildebees Vleisverwerking

Post by Baasvark »

Laat le so dag of twee in die slaai sous van jou keuse ( ek hou van Honey + mustard) , braai medium to rare en hy behoort heel lekker te wees!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Blouwildebees Vleisverwerking

Post by J le Roux »

Ivan

Sterkte met die steak.

As dit nie so goed gaan nie, haal jou vleishamertjie uit en kap hom plat vir 'n schnitzel. Bedek hulle met lekker krumeltjies/meel en speserye, braai vining in 'n pan en jy eet lekker.
Sels die T-been se vleis kan uitgesny word vir dit.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply