Middag
Ek het n ou Meatmaster saag/meule present gekry. Die pully's is wyer as die normale een en die lem het al merke gelos op hulle. Nou my vraag is hoe breed moet die lem in verhouding met die pully wees en ek neem aan die tande moet net voor die pully hardloop?.
Hoor graag
Cobus
Saaglem vraag
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Saaglem vraag
Gaan kyk op Youtube hoe om n bandsaag op te stel. Die lem moet in die middel van die pully loop.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Saaglem vraag
My meatOmatic se lem loop in die middel van die pulley. die tande loop op die pulley. die pulley is min of meer dieselfde dikte as die lem.
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Saaglem vraag
Dankie vir die insette. Volgen n sekere saag vervaardiger in PTA moet die lem se tande net van die pully af loop anders druk die tande plat?
