Bul van 'n koei!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Bul van 'n koei!
Hierdie bul van 'n Ankole-koei sal 'n mooi trofee teen jou braaikamer se muur uitmaak.
Foto deur Naudé in Uganda geneem.
-Die Burger, 18 Mei 2016
Foto deur Naudé in Uganda geneem.
-Die Burger, 18 Mei 2016
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by PWV on Wed May 18, 2016 2:13 pm, edited 1 time in total.
- Victor
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am
Re: Bul van 'n koei!
Lyk kompleet soos n paar simmetriese olifanttande !!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bul van 'n koei!
As die manne met die skrefies oë daai foto sien, is daai koeie ook een van die dae bedreig.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Bul van 'n koei!
Wonder of mens nie hierdie bees soos wild kan behandel nie - laat wild word en dan jag soos wild.
Gesogde trofeë, daardie hoirings!
Vergeet dit, sê Gop Naude!
Gesogde trofeë, daardie hoirings!
Vergeet dit, sê Gop Naude!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Bul van 'n koei!
Ek sien hierdie is 'n ou topic, maar ek kyk vanoggend na die prys wat 'n koei voor gegaan het, R6.4mil, en dan wonder bring die dier na die mark behalwe om gejag te word, as jy dit kan doen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13618
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bul van 'n koei!
Nou waar jag mens die 11.1.11?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2198
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Bul van 'n koei!
Daar is verskeie Ankole stoettelers in Suid-Afrika. Ek ken een van hulle, en die huidige staatshoof het ook n stoet.
Dit is die een beesras wat baie goed in Afrika aangepas het, en werklik bitter moeilik gesteel kan word. Blykbaar is daar van hulle sketse in die Egiptiese piramides.
Dit is die een beesras wat baie goed in Afrika aangepas het, en werklik bitter moeilik gesteel kan word. Blykbaar is daar van hulle sketse in die Egiptiese piramides.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bul van 'n koei!
Vra hulle bietjie watse mark is daar vir hulle, maw. waar is die afset vir ankole beeste?Ds J wrote: Tue Oct 20, 2026 12:40 pm Daar is verskeie Ankole stoettelers in Suid-Afrika. Ek ken een van hulle, en die huidige staatshoof het ook n stoet.
Dit is die een beesras wat baie goed in Afrika aangepas het, en werklik bitter moeilik gesteel kan word. Blykbaar is daar van hulle sketse in die Egiptiese piramides.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13618
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bul van 'n koei!
Ek het al derduisende bees van trokke sien af klim en nog nooit een van hierie lang horing geod nie
Daai 6.4miljoen koei is die staatshoof sin wat "iemand"gekoop het, heel moontlik die selfde ou wat Hunter Biden se skilderye koop
Daai 6.4miljoen koei is die staatshoof sin wat "iemand"gekoop het, heel moontlik die selfde ou wat Hunter Biden se skilderye koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bul van 'n koei!
Jag is n sterk woord maar ek het hulle al op paar plase in die noordkaap en vrystaat teegekom waar hulle te jag aangebied wordCapt. Yoda wrote:Nou waar jag mens die 11.1.11?
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2198
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Bul van 'n koei!
Ek vermoed dit is meerendeels vir die mooi en lekker, en nie vir die Rand en sent nieGeno wrote: Tue Oct 20, 2026 12:42 pmVra hulle bietjie watse mark is daar vir hulle, maw. waar is die afset vir ankole beeste?Ds J wrote: Tue Oct 20, 2026 12:40 pm Daar is verskeie Ankole stoettelers in Suid-Afrika. Ek ken een van hulle, en die huidige staatshoof het ook n stoet.
Dit is die een beesras wat baie goed in Afrika aangepas het, en werklik bitter moeilik gesteel kan word. Blykbaar is daar van hulle sketse in die Egiptiese piramides.
Blykbaar word hulle hier en daar vir kruisteling gebruik, soos wat kommersiële boere ander geharde rasse (Nguni, Afrikaner ens) gebruik.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13618
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bul van 'n koei!
Kyk ek dink hy sal nogals n baie mooi shoulder mount maakEduard Venter wrote: Tue Oct 20, 2026 12:54 pmJag is n sterk woord maar ek het hulle al op paar plase in die noordkaap en vrystaat teegekom waar hulle te jag aangebied wordCapt. Yoda wrote:Nou waar jag mens die 11.1.11?
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Bul van 'n koei!
Hierdie is wat Google sê wat dit kos om een te jag.