Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Ek lees toevallig vanoggend 'n stuk van oom Kassie Kasselman in Maart 2016 se SA Jagter. Daar is 'n stuk daar wat hy sê dat die OBT metode nie altyd korrek is nie, omdat die spoed van die kruit verskil en die koeel dus dan vinniger deur die loop gaan as wat OBT voorspel. Wat is jou kommentaar daarop? is dit iets waarop 'n mens moet let?
Aim small, miss small
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Ek het al 'n mening gelug oor sy vorige artikel waar hy seker van die termochemiese eienskappe verander het volgens Somchem se persentasies wat hulle saam met die Lot publiseer. Ek dink nie daardie wyse is korrek nie.
Sy stelling oor gewere wat afwyk van die norm wat OBT bereken - koeëls in die lande en ook raakpunte aan die loop maak dat die OBT berekenings soms nie strook met QL se spoednodes nie. Oor die algemeen wil ek raai dat 90% van my berekeninge al sukses getoon het. My en Diesel Dog se onlangse samespanning is 'n baie goeie voorbeeld van wat verkry word met bloot die BRF aanpassing en akkurate spoed resultate - konstante goeie ladingsmetodes besorg 'n klein ES en dan kry mens baie gou die node.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Waar kry ek die Nodes op QL?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Google obt of optimal barrel time calculator, jy sal n spreadsheet kry wat jy dan gebruik om jy loop (lengte) se nodes te bepaal saam met QL se barrel time.Basies kry jy jou lading in QL sodat die barrel time saam te stem met die node/barrel time van die obt spreadsheet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Of op hierdie post.Tal wrote:Waar kry ek die Nodes op QL?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 57#p440357
Ek het die ene ontwikkel, en dit stem presies met QL s'n ooreen, behalwe dat jy looplengtes in duim, cm of mm kan toevoer.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Meet maar jou looplengte, moet nie jou kooplengte bv 24" insit nie..Capt. Oblivious wrote:Google obt of optimal barrel time calculator, jy sal n spreadsheet kry wat jy dan gebruik om jy loop (lengte) se nodes te bepaal saam met QL se barrel time.Basies kry jy jou lading in QL sodat die barrel time saam te stem met die node/barrel time van die obt spreadsheet
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Dankie julle, het n obt van expert bullets, moet joune nog oopmaak Jean as ek by die huis kom
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Julle wat die program het, gaan loer na my digkuns en stuur kommentaar asseblief.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Middag oom
Waar kan ons die digkuns van oom in die hande kry?
Groete
Waar kan ons die digkuns van oom in die hande kry?
Groete
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Baie dankie Capt!
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Ek verstaan dat jy nie net 24" moet insit in die node calc nie, maar 24.238 (soos wat jy hom fisies meet)...Cobus(Cobb) wrote:Meet maar jou looplengte, moet nie jou kooplengte bv 24" insit nie..Capt. Oblivious wrote:Google obt of optimal barrel time calculator, jy sal n spreadsheet kry wat jy dan gebruik om jy loop (lengte) se nodes te bepaal saam met QL se barrel time.Basies kry jy jou lading in QL sodat die barrel time saam te stem met die node/barrel time van die obt spreadsheet
Nou in QL self, by barrel length... Dan neem ek aan jy gebruik ook die 24.238"
Dankie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
Ek het so paar vrae selfs nadat ek die digkuns gelees hettripodmvr wrote:Julle wat die program het, gaan loer na my digkuns en stuur kommentaar asseblief.
Waar kan ek my vrae vra asb.
Dankie
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Bespreking van Wouter se inligting oor QL en OBT
SinWolf - begin 'n nuwe topic hier met jou spesifieke vrae...http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=75SinWolf wrote:Ek het so paar vrae selfs nadat ek die digkuns gelees hettripodmvr wrote:Julle wat die program het, gaan loer na my digkuns en stuur kommentaar asseblief.
Waar kan ek my vrae vra asb.(my vrae is natuurlik ook meer spesifiek op my eie wapen gebaseer en is nie noodwendig algemene vrae nie)
Dankie
Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!