KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Ek wil graag by julle, my mede jagters uitvind wat julle persoonlike gevoel is rondom die insluiting van onder andere kleur variante en spesiaal geteelde trofee diere as aparte inskrywings in 'n rekordboek vir jagtrofeë, soos bv. Roland Ward, SCI en SA Rekordboek?
Die vraag is dus:
1. Moet 'n trofee van 'n kleurvariante dier apart gelys word? Bv. Swart/Koper/Goud/Saalrug
2. Moet 'n trofee van 'n spesiaal geteelde trofee dier apart gelys? Bv. Spesiaal geteelde trofee

Sako75
- Hero Member

- Posts: 1217
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Jamalley,
Buiten vir jou baie interessante vraag sal dit net so interssant wees om 'n peiling te doen van hoeveel jagters al kleurvariante gejag het. En ook watter kleur variante.
Buiten vir jou baie interessante vraag sal dit net so interssant wees om 'n peiling te doen van hoeveel jagters al kleurvariante gejag het. En ook watter kleur variante.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Sako 75, ek stem volkome saam met jou
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Kleur variant is na my mening 'n natuur frats.
Selfde dier net ander vel.
Ek skiet net vir die vleis, trofees, kleure staan my glad nie aan nie, so waarom R3800 vir 'n swart springbok betaal? (Wat ek buitendien al jare terug op 'n v d Merwe se plaas, Schietkuil naby 3 Susters, geskiet het teen normale prys (destyds) van R12/kg??)

Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Until fairly recently the record books were valuable as a historical reference of exceptional specimens (by defined criteria) of various species. You could tell where the best specimens (by the defined criteria i.e. horn/tusk length, skull length or whatever) were being naturally produced by nature.
Now, we have animals selectively bred, intensively bred, bred outside their historical range, given supplements, hormones, feed and cross-bred (e.g. east african impala/buffalo x southern variety). I think for these reasons the record books have become increasingly what they were never meant to be: places to brag about yourself.
I'm against the selective and intensive breeding of game and I do not think those animals should be recorded in the record books.

- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Kleur Springbokke is al klaar in SCI
Copper Springbuck
http://member.scifirstforhunters.org/me ... pecID=F229
Black Springbuck
http://member.scifirstforhunters.org/me ... pecID=F021
White Springbuck
http://member.scifirstforhunters.org/me ... pecID=F152
White Blesbuck
http://member.scifirstforhunters.org/me ... pecID=F139

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Dit gaan onmoontlik wees om spesiaal geteelde trofee diere(vir Horings) te identifiseer of verstaan ek verkeerd?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Jake 1, jy is heeltemal reg- die probleem waarmee ek sit is dat die pro kleur variant manne beweer dat daar geen genetiese manupilasie plaasvind nie en dat 'n swart impala.swart springbok/wit blesbok nog steeds dieselfde gene besit as die spesie - daarom sal 'n onderskeid inderdaad neerkom op die "skep" van 'n nuwe spesie
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Ek wonder dan of hulle nie n punt beet het nie? Maar ja die horinglengtes gaan kunsmatig die hoogte inskiet in so n mate dat hulle gaan praat van horinglengte voor 2010 en na 2010.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Ek sien byvoorbeeld geen fout daarmee om deur middel van goeie teel praktyke en die regte voeding die genetiese aspekte (soos horinglengte) van enige dier op te stoot nie?
Hoekom moet ons ingeteelde koedoes met 49" horings in n sekere area of op n sekere plaas skiet as ons met nuwe bloed en die regte kos en geselekteerde jag die gemiddelde horinglengte kan opstoot?
Hoekom moet ons ingeteelde koedoes met 49" horings in n sekere area of op n sekere plaas skiet as ons met nuwe bloed en die regte kos en geselekteerde jag die gemiddelde horinglengte kan opstoot?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Ek dink omdat met tyd sal die langhoring kurus in kampies dieselfde genetiese samestelling he.
Kyk pedigree honde/perde, enige teeldier, se stamboek hoe baie deel hul dieselfde voorouers en soms selfs die ouers.
Hier is neef en niggie nie out of bounds maar eerder die norm
Kyk pedigree honde/perde, enige teeldier, se stamboek hoe baie deel hul dieselfde voorouers en soms selfs die ouers.
Hier is neef en niggie nie out of bounds maar eerder die norm
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Ek verskil van jou, enige iemand wat baie geld in n stoet investeer sal nie die risiko loop van inteling nie.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Wanne jy met diere teel om n spesifieke einskap te teel teel jy baie terug in die bloedlyn soos n "klein dogter" van X en Y terug met "Oupa" Y as mens dit nou so wil stel, dit is maar hoe dit loop met genoeg nuwe genetika sal jou lyn altyd sterk bly en jy sal die einskappe geteel kry waar na jy soek. Met wild in n kamp is dit natuurlik bq moeiliker as met bees of perde of self n papagaai maar soos Stefan ook se as jy daai klas geld bele sal mens seker maak daar is nie net inteling in n kamp nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Ek kan ons jagters nie verstaan nie, almal wil n blouwildebees skiet maar niemand gee om waar hy vandaan kom nie. Solank hy net nie geteel is nie is die saak blou, dan kan n man maar lood gooi. Lekker wilde wildebees...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Stefan764 wrote:Ek kan ons jagters nie verstaan nie, almal wil n blouwildebees skiet maar niemand gee om waar hy vandaan kom nie. Solank hy net nie geteel is nie is die saak blou, dan kan n man maar lood gooi. Lekker wilde wildebees...
In 200h kampe 3km van die huis af maar hy is nie "geteel" nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Stefan ek dink hier is twee verskille in die maniere van bestuur.Stefan764 wrote:Ek sien byvoorbeeld geen fout daarmee om deur middel van goeie teel praktyke en die regte voeding die genetiese aspekte (soos horinglengte) van enige dier op te stoot nie?
Hoekom moet ons ingeteelde koedoes met 49" horings in n sekere area of op n sekere plaas skiet as ons met nuwe bloed en die regte kos en geselekteerde jag die gemiddelde horinglengte kan opstoot?
1. Is daar klein kampies en intense telling, geen roofdiere, bulle word geruil en daar is geen natuurlike seleksie nie. Bulle raak nie die trop leier omdat hy die sterkste slimste is nie, maar omdat iemand hom daar geplaas het oor sy horings se lengte. EK besef hierdie is die mees ekonomies veilige manier. Jy het die oorspronklike uitgawes van duur kampe, krippe en iemand wat daagliks die bokke na ry en bokke dart en dokter as dit moet.
Hierdie is deesdae baie algemeen en mens besef met die enorme inset koste is dit seker maar hoe dit moes wees.
2. Jy het diere op 'n oop plaas, roofdiere en interne kompetisie in troppe speel 'n helse faktor, maar die sterkste diere gaan oorleef. Jy gaan die swakste bulle laat jag en die bulle groter/ beter uitvang en ruil om genetika te versterk indien die trop getalle nie groot genoeg is om verskillende troppe te stig nie. Die realiteiet is die diere is steeds toegespan so genetika gaan ook maar later niggie nefie raak as jy DNA gaan toets of dan tenminste baie sterk familie genetika as jy met 15 diere begin het. Ons bluf onself om te dink op 'n teogespande plase teel ons nie ook maar tot 'n mate in nie. Ja die natuurlike kompetiesie vind wel tot 'n mate plaas wat wel die oorlewings eienksappe van die diere toets en so geneties vasgevang word. Ongelukkig gaan ek nie 'n R 1 miljoen Sable loslaat in 10 duisend hektaar en hoop vir die beste nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Hy moet net kwaad wees dan is "ons Jagters" gelukkig.Stefan764 wrote:Ek kan ons jagters nie verstaan nie, almal wil n blouwildebees skiet maar niemand gee om waar hy vandaan kom nie. Solank hy net nie geteel is nie is die saak blou, dan kan n man maar lood gooi. Lekker wilde wildebees...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: KLEUR VARIANTE EN SPESIAAL GETEELDE TROFEE DIERE
Dis maar mans se probleem om altyd in alles horings te meet maar dis ongelukkig net by die teel van wild waar hulle langer horings kan teel. Ek vermoed die manne probeer maar dit waaraan hulle te kort skied of meet opmaak deur goed te skiet met langer horings.