Opsoek vir BarnesX 375 300g TSX punte - wie kan help?

Post Reply
User avatar
ThinusD
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm

Opsoek vir BarnesX 375 300g TSX punte - wie kan help?

Post by ThinusD »

Dagse Maats

EK is huidiglik opsoek na 375 BarnesX TSX 300g punte vir my Pa. My ou kerel is nou besig om alles reg te kry vir sy trofee Eland Bul en so hardloop n man nou uit punte uit.

Hy het nou na twee verskillende Jag winkels gery waar die prys per box sommer met R300 verskil. Ek vind ons "Local" Jag winkels is besig om die mark op n verkeerde manier seer te maak as dit jou sak raak.

Kan enige iemand dalk help met BarnesX punte wat my Pa by julle kan oor neem wat dalk nie gebruik word nie. Ons is sekerlik bereid om te betaal. LOL

Dankie maats

Groete
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS

[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Opsoek vir BarnesX 375 300g TSX punte - wie kan help?

Post by tripodmvr »

Pryse op Barnes is nou baie styf. Hoekom probeer julle nie 270 of 235gr nie. Heeltemal voldoende vir die eland en dan nog met platter trajek en minder terugslag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
ThinusD
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm

Re: Opsoek vir BarnesX 375 300g TSX punte - wie kan help?

Post by ThinusD »

Hello Tripod

Jong my Pa is bang dit gan hom nie plat trek nie. Ek en jy weet dit sal. Hy is maar n moeilike ou baas. :laugh:

Ek sal hom wel jou voorstelling steeds weer noem en kyk wat hy se.
Baie dankie maat.
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS

[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Opsoek vir BarnesX 375 300g TSX punte - wie kan help?

Post by tripodmvr »

Om die bok dood te maak het jy 'n 375 gat of groter deur die organe nodig. Ek het al deur die lengte van 'n kudu geskiet met 235gr mono koeëls. Dit is meer as genoeg om deur die borskas van selfs die grotste eland te skiet. Penetrasie is nooit 'n probleem met monos nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply