Skrywe van Martin Hood
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Skrywe van Martin Hood
Ek het hierdie sopas van Kaapjag gekry:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Skrywe van Martin Hood
Dankie! Ek gaan dit uitdruk en vir 'n paar mense gee....
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Skrywe van Martin Hood
Ja , hierdie moet ons versprei onder almal
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Skrywe van Martin Hood
Hoe werk die ding as jy al die ou groen lisensies nog het en jy het ook al die nuwe lisensies ? kan jy nog terug val op die ou wet en se hernuwing is nie nodig nie ?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skrywe van Martin Hood
Nee, jy kan nie nou onkunde pleit nie.Jurgen Visser wrote:Hoe werk die ding as jy al die ou groen lisensies nog het en jy het ook al die nuwe lisensies ? kan jy nog terug val op die ou wet en se hernuwing is nie nodig nie ?
Toe jy aansoek gedoen het vir jou nuwe lisensies, het jy jouself verbind om daardie wet te onderhou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Skrywe van Martin Hood
Gawie(13mm) wrote:Nee, jy kan nie nou onkunde pleit nie.Jurgen Visser wrote:Hoe werk die ding as jy al die ou groen lisensies nog het en jy het ook al die nuwe lisensies ? kan jy nog terug val op die ou wet en se hernuwing is nie nodig nie ?![]()
Toe jy aansoek gedoen het vir jou nuwe lisensies, het jy jouself verbind om daardie wet te onderhou.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skrywe van Martin Hood
Opvolg van SA Jagters:
http://www.sahunters.co.za/index.php/it ... nlisensies
http://www.sahunters.co.za/index.php/it ... nlisensies