Goeiedag mede jagters,
Ek gooi n klip in die bos en wil graag vra as ek mag.
Ek wil graag begin horings versamel. Iets van alles. Al is dit enkel horings, stelle of meer. Ek het onlangs n passie daarvoor gekry en wil graag vra of daar mense is wat horing stelle het wat rondle, oppad is asblik toe of hoe okal. Ek sal graag wil he en sal selfs betaal daarvoor.
Ek sal dit hoog op prys stel as daar iemand is wat kan help. Ek glo nou nie daar gaan oorblywendes wees by n texiderme nie maar ek vat n kans by die res van medejagters.
Kontak my gerus op 081 018 2111.
Vriendelike groete
Jacques
Horings versamel
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Horings versamel
Is dit nou horings aan die skedels van wildsbokke wat jy soek? 
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Horings versamel
PWV wrote:Is dit nou horings aan die skedels van wildsbokke wat jy soek?
Van waar is jy Jakkie?
-
Jakkie
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Mon Nov 10, 2014 8:30 am
Re: Horings versamel
Hahahahaha PWV. Ek se liewers nie. Netnou word ek beoordeel . Hahahaha. Nee ek joke. Ja skedel horings, bloubul horing. hahaha.
-
Jakkie
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Mon Nov 10, 2014 8:30 am
Re: Horings versamel
Springhaas. Ek is in Centurion. As jy iets het sal ek graag komhaal. Of mens kan maarnet n reling maak.
Groete,
Groete,
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 398
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Horings versamel
Jakkie ek het 'n stel koedoe horings by my as jy belang stel. Ek het hom in 2005 geskiet by Hoë Bome, NW omgewing. Hulle het 44 of 42 duim gemeet, kan nie onthou nie, so is nou nie die grootstes nie. Ek bly net agter Loftus, as jy R350 saambring kan jy dit vat as jy belang stel. My nommer is 0825764517
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Horings versamel
Jakkie,ek het 'n stel Gemsbok horings wat op 'n skedel is wat reeds skoon is en dan nog 2 x los Gemsbok horings ook wat jy maar kan kry. Ek bly ongelukkig in die Paarl maar jy kan my maar PM as jul belangstel.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Horings versamel
Ekt n springbok scull mount. PM as jy belangstel
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Uys
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am
Re: Horings versamel
Ek weet by New Age taxidermie net buite Elardus park is daar baie wat mense ingee en nooit kom haal nie.