Victoria Wes jag
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Victoria Wes jag
Ek het nou vir n paar jaar nie gejag nie maar het darem so bietjie op gemaak vir verlore tyd.
Niks fout met Impala koeels nie.
Deel met julle my foto's.
Groete
Henning
Niks fout met Impala koeels nie.
Deel met julle my foto's.
Groete
Henning
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Victoria Wes jag
Lekker Henning. Mooi klompie springbokke daai. Jy kom seker die wsm se voete bietjie rek?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Victoria Wes jag
lekker Henning wat maak daai Impala op n springbok lyf?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Victoria Wes jag
Die 300 het my verbaas. Een bok moes ek vinnig skiet en het nie kans gehad om die rangefinder te gebruik nie.J le Roux wrote:Lekker Henning. Mooi klompie springbokke daai. Jy kom seker die wsm se voete bietjie rek?
Die boer wou ontslae raak van al die bokke in n sekere kamp en het my gese om te skiet.
Agterna gerange op 340 meter. Enigste uitweg was maar om so bietjie hoog te vat. Ek het halwe bors hoogte van springbok hoog gevat en skiet toe die bok se rugstring af so die koeel het min gesak.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Victoria Wes jag
Lekker man. Sien jou ou boskeps het ook weer veld gesien.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Victoria Wes jag
Dit is die eerste keer wat ek met Impala jag en ek sal nie weer iets anders gebruik nie.ruaanb wrote:lekker Henning wat maak daai Impala op n springbok lyf?
Natuurlik kan ek nie n ingeligde opinie lewer nie omdat ek dit nie genoeg gebruik het nie maar ek het juis die Impalas gekies om vleis skade te beperk met die spoed van die 300 en ek het baie minder vleis gemors as met my 30-06.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Victoria Wes jag
Dankie Henning geniet dit daar.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Victoria Wes jag
Ja Deon, dit is al wat ek oor het van my oorlog dae en pas hom op soos goud.slagdop wrote:Lekker man. Sien jou ou boskeps het ook weer veld gesien.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Victoria Wes jag
Hier is die 130 grein Impala wat ek uit die Gemsbok se nek gekry het.
Dit het been getref anders het hy seker dwarsdeur gehardloop.
Groete
Henning
Dit het been getref anders het hy seker dwarsdeur gehardloop.
Groete
Henning
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Askari
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Victoria Wes jag
Mooi man! Ek het self al heelwat bokke laat bakkie ry met Impalas! Hulle loop soos stroop! Erg akkuraat en met 'n hart/long skote het jy min vleis skade en die bokke val!
Gooi lood!!!!
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Victoria Wes jag
Dit bly darem mooi wereld daai en lekker om daar te jag
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Victoria Wes jag
Ek wou op die laaste dag net nog twee bokke he om huistoe te vat maar die boer se toe vir my ek moet skiet wat ek kan want hy het bestellings op die dorp vir springbokke.
Ek skiet toe die oggend 7. Die boer was maar stil oppad huistoe. Ek weet nie of hy gedink het ek sal so baie skiet nie.
Groete
Henning
Ek skiet toe die oggend 7. Die boer was maar stil oppad huistoe. Ek weet nie of hy gedink het ek sal so baie skiet nie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Maanboef
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Thu Feb 27, 2014 4:59 am
Re: Victoria Wes jag
Mooi man!Daai springbokke lyk mooi size en vet!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Victoria Wes jag
Mooi man!
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Victoria Wes jag
Ou Spogter!!!
Smaak my die paar jaar se oorslaan het niks aan jou vermoëns gemaak nie. Wel gedaan.
Jy maak my nou sommer jaloers.
Groetnis.
Smaak my die paar jaar se oorslaan het niks aan jou vermoëns gemaak nie. Wel gedaan.
Jy maak my nou sommer jaloers.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Victoria Wes jag
Ai Gawie, ek skiet heelwat maar skiet en jag is nie dieselfde nie.Gawie(13mm) wrote:Ou Spogter!!!![]()
Smaak my die paar jaar se oorslaan het niks aan jou vermoëns gemaak nie. Wel gedaan.
Jy maak my nou sommer jaloers.
Groetnis.
Ek het twee bokke geskiet waar die skoot plasing nie ideaal was nie maar ek het darem niks verloor nie.
Wys jou net dat tyd op die baan beteken nie jy is reg vir die veld nie.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Victoria Wes jag
Nog n ding. Dit was die eerste bloed vir my 300 WSM.
Ek het al amper 300 skote geskiet met die geweer en die loop is veronderstel om net 1500 skoote te hou.
Groete
Henning
Ek het al amper 300 skote geskiet met die geweer en die loop is veronderstel om net 1500 skoote te hou.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim