Ek wil met julle deel hoe ek my koue roker / biltong droer gebou het.
Twee redes. Ek het heelwat navrae gekry oor hoe ek dit gebou het en vir my meer belangrik is dat ek hoop julle kan my help om my setup 100% te laat werk.
Die gedeelte wat die rook maak werk op n venturie system. Daar is baie informasie op die internet oor venturie.
My probleem is dat my venturie werk net vir n half uur dan moet ek weer kyk of hy nog brand en rook maak. Ek dink dit is die grootste probleem wat ek met my system het verder werk alles meer as 100%.
Ek het n oond element onder in die boks gesit om hitte te voorsien. Werk saam skakelaar wat die hitte reguleer.
Ek het dit by n plek gekoop wat elektriese onderdele (stoof) voorsien. Dit was verbasend goedkoop. Dink R 300.00.
Die kas wat ek gebou het is redelik groot so n gloei lamp of twee sou nie werk nie.
Ek het fans wat ek kon installeer maar het nie die moeite gedoen nie want die draft van die hitte is meer as genoeg om die lug oor die vleis te trek.
Het plaat onder en bo die element gesit omdat die kas van hout gebou is.
Om die roker gedeelte te laat werk het ek n vistenk pomp gekoppel aan my fabrikasie om n venturie te gee sodat ek die roker aan die gang kan hou.
Roker, vleis droer (biltong)
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Roker, vleis droer (biltong)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Roker, vleis droer (biltong)
Roker se skoorsteen (pyp) druk onder die deur in.
Foto van die setup met gat onder waar die lug insuig.
Die venturie setup. Sal verstaan as jy venturie navors.
Hoop julle kan my help om my ding agter makaar te kry.
Groete
henning
Groete
henning
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Roker, vleis droer (biltong)
My broer boer met varke. Ek het by hom gekoop en ongelooflike gerookte ham in hierdie kas gemaak.
Ek geniet vleiswerk, soos stokperdjie.
Groete
Henning
Ek geniet vleiswerk, soos stokperdjie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim