alles het spoedig geloop en net na 5 die sondag oggend is ons deur die grens en sterk oppad na ons destinasie in die Bethanie distrik, toe ons die vis rivier oorgaan weet ons toe ons is naby en drink toe ietsie en neem n groep foto sommer op die timer
Namibie jag 2016
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Namibie jag 2016
Na amper n jaar se beplanning en baie raad vrae het ons Namibiese jag toe ook aangebreek en Saterdag aand die 02de julie val ons 7 manne en 1 seun van 14 jaar oud toe in die pad oppad na n lekker lang beplande jag en n paar eerstes vir baie manne.
alles het spoedig geloop en net na 5 die sondag oggend is ons deur die grens en sterk oppad na ons destinasie in die Bethanie distrik, toe ons die vis rivier oorgaan weet ons toe ons is naby en drink toe ietsie en neem n groep foto sommer op die timer
na al die stoppe langs die pad en rustig ry het ons die 1220km afgele en na die groet op die plaas na die jag huis gegaan en 14:00 ons tyd alles afgepak en die agtermiddag gou die gewere gecheck,
alles het spoedig geloop en net na 5 die sondag oggend is ons deur die grens en sterk oppad na ons destinasie in die Bethanie distrik, toe ons die vis rivier oorgaan weet ons toe ons is naby en drink toe ietsie en neem n groep foto sommer op die timer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave .270 k98
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie jag 2016
Die maandag dag 1 van jag het ons in 2 groepe van 4 gesplit en besluit vandag is springbok jag
Maandag aand weer by die huis bymekaar gekom en die dag se stories om die vuur geruil,
daar het n paar mooi bokke uitgekom en tussen die 8 van ons het ons so 20 mooi bokke die dag laat bakkie ry.
hieronder is n paar fotos wat ek geneem het onder andere het my broer n mooi ram geskiet wat al voorheen n gelukkig was maar nie die keur nie.
Maandag aand weer by die huis bymekaar gekom en die dag se stories om die vuur geruil,
daar het n paar mooi bokke uitgekom en tussen die 8 van ons het ons so 20 mooi bokke die dag laat bakkie ry.
hieronder is n paar fotos wat ek geneem het onder andere het my broer n mooi ram geskiet wat al voorheen n gelukkig was maar nie die keur nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave .270 k98
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie jag 2016
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave .270 k98
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie jag 2016
Dinsdag Dag 2 het ons besluit om n paar Hartebeeste te gaan soek en was maar moelik want die manne wil nie net geskiet word op daai klip terein nie,
ons het darm toe 4 gekry na n harde dag van soek,
ek het myne geskiet op so +-220m en die ander was almal tussen 150 en 200m.
daar was net 2 van hulle afgeneem, my hartebees
ons het darm toe 4 gekry na n harde dag van soek,
ek het myne geskiet op so +-220m en die ander was almal tussen 150 en 200m.
daar was net 2 van hulle afgeneem, my hartebees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave .270 k98
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Namibie jag 2016
Aitsa man ou Jacques baie geluk met julle suksesvolle jag. Ja nee as n man so ver spanner om te jag hoop mens die dinge loop mooi. Lyk of julle n baie lekker en suksesvolle jag gehad het. Lekker man! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie jag 2016
Woensdag dag 3 het ons besluit om gemsbokke te skiet en hier was n paar 1stes vir van die manne, die gemsbokke was volop en ons het teen net na middag ete ons 7 gemsbokke wat op ons lys was laat bakkie ry.
skote het gewissel tussen 150m tot 210m,
skote het gewissel tussen 150m tot 210m,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave .270 k98
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Namibie jag 2016
Baie mooi manne geluk dit lyk asof dit n baie lekker trip was. Ek wil self 1dag so trippie meenaak
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie jag 2016
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave .270 k98
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie jag 2016
my vriend was gelukkig om my skoot so half op kamera te kry,
aangeheg wat hy geneem het, net so entjie gehardloop voor die balarina dans gedoen was
aangeheg wat hy geneem het, net so entjie gehardloop voor die balarina dans gedoen was
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave .270 k98
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie jag 2016
2 van die manne moes die donderdag vroeg terug as gevolg van voorbeplande redes so ons ander 6 het dag 4 n halfdag ingewerk en nog so 5 springbokke gekry voor ons die klomp vleis moes opsny en in die trailers verpak vir die lang pad terug die vrydag oggend,
dit was weer lekker om in die mooi land te kuier en ons al weer geboek vir volgende jaar,
daar was baie stories en fotos wat ek julle ure meer sal kan besig hou maar dit was ons 2016 namibie trip in n nutshell,
hoop julle manne het dit geniet,
groete cheers
dit was weer lekker om in die mooi land te kuier en ons al weer geboek vir volgende jaar,
daar was baie stories en fotos wat ek julle ure meer sal kan besig hou maar dit was ons 2016 namibie trip in n nutshell,
hoop julle manne het dit geniet,
groete cheers
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave .270 k98
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Namibie jag 2016
Dit lyk mos na n lekker tog, baie geluk met die mooi diere
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Namibie jag 2016
Baie mooi! Nou is 'n Namib jag sommer hoog op my "to do list"!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Namibie jag 2016
mooi gemaak manne!
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Namibie jag 2016
Sjoe, nou kom die jag trip reports darem mooi in!!!!! Baie geluk met al die vleis, nog 'n droom van my om eendag daar iets te gaan skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Namibie jag 2016
Baie mooi fotos en geluk aan al die manne.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Namibie jag 2016
Gelukkige, bevoorregde blikskottels! 
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Namibie jag 2016
Klink of julle amper so lekker trip soos ons gehad het! 
So n Namibia trip bly darem net fantasties.

So n Namibia trip bly darem net fantasties.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Namibie jag 2016
Lekker Duckitt. Hoe kry jy daai visserman so lank weg van die see af???
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Namibie jag 2016
Mooi gegooi manne! Daai wêreld het net darem 'n anderse soort bekoring in hom.
My beurt kom môre oggend. Dan ry ons ook bietjie daar na die Karasberge se kant toe
Groetnis
My beurt kom môre oggend. Dan ry ons ook bietjie daar na die Karasberge se kant toe
Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie jag 2016
Dankie almal so ver, wens ek kan ook weer ry,
Tae as die see sleg is skiet die manne so dit is redelik maklik, beplan n jag en hoop die weer die kant is sleg en soos wat ek gehoor het was dit maar goor hier in die kaap laas week,

partner
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Namibie jag 2016
Baie dankie vir al die mooi fotos en die deel van julle jag.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Namibie jag 2016
Dit is regtig n voorreg om in Nam te jag en het sy eie bekoorring.
Geluk met julle jag en lekker storie.
Groete
Henning
Geluk met julle jag en lekker storie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Namibie jag 2016
Nicely done and told. You guys were fortunate.... As those are some nice Oryx!
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP