Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Julle manne moet asb vir Sean op die regte pad hou, hy is my buurman en ons kuier gereeld oor en weer dus wil ek nie slegte vleis eet as ek daar gaan kuier
Julle kan hom maar in Afrikaans antwoord, hy is beter Afrikaans sprekend as meeste Afrikaners in SA, hy hou hom nou net windgat met die ingels pratery
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Asked butcher to cut like he would a sheep. Never had better braai and cooking cuts like that. Will be doing it from now on every time. We shoot for the table
Rihandi_Venter wrote:Asked butcher to cut like he would a sheep. Never had better braai and cooking cuts like that. Will be doing it from now on every time. We shoot for the table
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Ek stem dat jy wild moet gebruik net soos enige ander vleis maar daar is wel n ander manier om dit voor te berei met tye.
Wens ek het geweet hoe ons voorvaders dit gedoen het.
Seker meeste in vet gebraai.