BarrelCool
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
BarrelCool
Ek hou hiervan.
Francois Vogel
Francois Vogel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: BarrelCool
Ek het my 4x4 compressor aan 'n doppie gekoppel met pyp en die sit ek dan in die kamer met die compressor aan, werk net so mooi .
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: BarrelCool
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/359ce98e34c02e5b1803ffcec754c910.jpg Hy lyk so.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: BarrelCool
Daai kompressorkies maak heelwat vog, myne altans, gaan dit nie pla in die loop nie?Bierseun wrote:Ek het my 4x4 compressor aan 'n doppie gekoppel met pyp en die sit ek dan in die kamer met die compressor aan, werk net so mooi .
Sent from my iPad using Tapatalk
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: BarrelCool
My pyp is baie lank die vog druk nie so hoog op nie daar kan dalk deurkom maar verdamp voor dit n effek kan hê.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Jaco123
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: BarrelCool
Ek gebruik sommer een van die, sit hom aan as ek teiken toe loop of ry en as ek terug kom is die loop sommer al lekker koel as dit n warm dag is dan sit ek die pompi in koelboks wat n paar koue goed in is.
werk lekker nog nie probleme gehaad nie
werk lekker nog nie probleme gehaad nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: BarrelCool
Ah nog 'n doel vir my livewell pompie, dankie Flip!
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: BarrelCool
Plesier, Sorg net dat jy spaar batterye het
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: BarrelCool
Miskien is daai Rapala Aerator dieselfde, maar sal 'n opblaas mattras pompie nie ook werk nie ?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: BarrelCool
Dink seker enige pompie sal werk dit moet net sorg vir ligvloei deur die loop wat daai warm lig kan uitkry
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: BarrelCool
Manne hier is julle oplossing. Praat met ou Ben hier op die forum. Hy het vir my een gemaak vir R650 en dit sluit 'n 12v rechargeable battery in. Hy werk lekker op die baan. Justshootingafrica sal hom help met die verspreiding.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/2ead2cf480e7a9e8564d724dff1f1718.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/2ead2cf480e7a9e8564d724dff1f1718.jpg
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: BarrelCool
Nooit gedink aan daai bed op blaas pompie nie. Hy blaas lekker vinnig
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: BarrelCool
Dagse Almal
BarrelCool is nou beskikbaar by Safari Outdoor.
Lekker dag!
BarrelCool is nou beskikbaar by Safari Outdoor.
Lekker dag!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: BarrelCool
Nee nou het ek alles gesien ,n geweer op "life support"JacquesT (Stompe) wrote:Manne hier is julle oplossing. Praat met ou Ben hier op die forum. Hy het vir my een gemaak vir R650 en dit sluit 'n 12v rechargeable battery in. Hy werk lekker op die baan. Justshootingafrica sal hom help met die verspreiding.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/2ead2cf480e7a9e8564d724dff1f1718.jpg
DD
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: BarrelCool
Soos om jou tong teen 'n 12v battery te druk, jy kon jouself net nie help nie. Vir thread hijackings klik op die link http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=27965Diesel Dog wrote:Nee nou het ek alles gesien ,n geweer op "life support"JacquesT (Stompe) wrote:Manne hier is julle oplossing. Praat met ou Ben hier op die forum. Hy het vir my een gemaak vir R650 en dit sluit 'n 12v rechargeable battery in. Hy werk lekker op die baan. Justshootingafrica sal hom help met die verspreiding.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/2ead2cf480e7a9e8564d724dff1f1718.jpg
DD
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: BarrelCool
Hahahahahaha......
Ek dink eerste nomination vir post of 2017 da v jou Jacques !!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink eerste nomination vir post of 2017 da v jou Jacques !!
Sent from my iPhone using Tapatalk
"Failure is NOT an Option"
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: BarrelCool
JacquesT (Stompe) wrote:Soos om jou tong teen 'n 12v battery te druk, jy kon jouself net nie help nie. Vir thread hijackings klik op die link http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=27965Diesel Dog wrote:Nee nou het ek alles gesien ,n geweer op "life support"JacquesT (Stompe) wrote:Manne hier is julle oplossing. Praat met ou Ben hier op die forum. Hy het vir my een gemaak vir R650 en dit sluit 'n 12v rechargeable battery in. Hy werk lekker op die baan. Justshootingafrica sal hom help met die verspreiding.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/2ead2cf480e7a9e8564d724dff1f1718.jpg
DD
Ek vra verskoning as my Weskus humor jou aanstoot gegee het.Ek sien Ben het darem vir jou post gelag.
DD
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: BarrelCool
Ja kyk Ben daai was skerper as n minora blade!
Rudie.
Rudie.
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: BarrelCool
Wa kan mens n barrel cool koop? Ek sien hom nie op S&O se website nie
LMGA vir DD!!!
LMGA vir DD!!!
Last edited by Sangoma (IAN) on Tue Apr 04, 2017 9:31 pm, edited 1 time in total.
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: BarrelCool
Ek sien dit ook nie op hul website nie. Watter takke?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: BarrelCool
Ook maar lekker skynheilig om op 'n ander man se draad te kom adverteer en dan die pot swart te noem!JacquesT (Stompe) wrote:Soos om jou tong teen 'n 12v battery te druk, jy kon jouself net nie help nie. Vir thread hijackings klik op die link http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=27965Diesel Dog wrote:Nee nou het ek alles gesien ,n geweer op "life support"JacquesT (Stompe) wrote:Manne hier is julle oplossing. Praat met ou Ben hier op die forum. Hy het vir my een gemaak vir R650 en dit sluit 'n 12v rechargeable battery in. Hy werk lekker op die baan. Justshootingafrica sal hom help met die verspreiding.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/2ead2cf480e7a9e8564d724dff1f1718.jpg
DD
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: BarrelCool
Hahaha +1Ben wrote:Hahahahahaha......
Ek dink eerste nomination vir post of 2017 da v jou Jacques !!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BarrelCool
Sangoma (IAN) wrote:Wa kan mens n barrel cool koop? Ek sien hom nie op S&O se website nie
LMGA vir DD!!!
Hy is daar, R800
Kyk by Rivonia daar by die kruit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
