Skouer montering: cape gevries...
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Skouer montering: cape gevries...
My seun het so maand terug 'n rooibok ram geskiet, en sy cape is mooi geslag en gesout vir 'n skouermontering trofee.
Tot my spyt het ek nie dadelik werk gemaak daarvan om by die taksidermis uit te kom nie, en die kop met vel is net so heel gevries.
Is dit nog moontlik om 'n goeie trofee te kry na die gevriesery, of is europese montering maar ons voorland.
Als lyk nog goed, maar ek wonder of die hare nie gaan uitval nie of enige ander vriesskade plaasgevind het?
Julle advies sal waardeer word.

Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Skouer montering: cape gevries...
Ek is nie 'n ekspert nie, maar het al 'n praatjie by Kaapjag bygewoon oor "field dressing".
Al wat ek onthou het is dat jy nie moet sout en vries nie...as jou trofee dus sonder sout in die vrieskas gehou is behoort dit nog nie te laat te wees nie.
Ek sal eers met die taksidermis praat voor ek die trofee uit die vrieskas haal - sodra daai spulletjie begin ontdooi is dit bakteriee wat jou grootste vyand raak.
Sterkte - hoop die trofee kom goed uit!

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Skouer montering: cape gevries...
European mount of kry spare cape by die taksidermie. Die kans wat jy gaan vat is te groot. Rooibok kry maklik hairslip.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Skouer montering: cape gevries...
Ek verstaan dat as jy dit wil vries moet jy in dettol doop en dan vries sonder sout. Ek mag verkeerd wees.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Skouer montering: cape gevries...
ruaanb,
Dink jy is verkeerd met die dettol....
Komende van 'n taksidermis (KZN):
Don't put skins into salt brines or disinfected solutions.
Dink jy is verkeerd met die dettol....
Komende van 'n taksidermis (KZN):
Don't put skins into salt brines or disinfected solutions.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Skouer montering: cape gevries...
dankie ek sal weer bietjie opvolg
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Skouer montering: cape gevries...
Viking wrote:ruaanb,
Dink jy is verkeerd met die dettol....
Komende van 'n taksidermis (KZN):
Don't put skins into salt brines or disinfected solutions.
Wel ek sit elke keer as iemand n zebra by my skiet die hele flatskin in n dettol solution en los hom vir so half uur daar in en dan laat ekhom drip dry voor ek hom sout, werk nog vir my...
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Skouer montering: cape gevries...
Hugo,
Elke ou soen mos sy vrou op sy manier...!
http://www.soataxidermy.co.za/index.php ... d-care.htm
Elke ou soen mos sy vrou op sy manier...!
http://www.soataxidermy.co.za/index.php ... d-care.htm
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Skouer montering: cape gevries...
Hahahahahaha...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Skouer montering: cape gevries...
Ek Detol en vries.
Blykbaar moet jy nie sout en vries.
Blykbaar moet jy nie sout en vries.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Skouer montering: cape gevries...
Ek dettol en vries en soen myne vrou oop bek!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Skouer montering: cape gevries...
my taksidermis het vir my gese die veiligste is om sonder sout net so te vries.
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Skouer montering: cape gevries...
Manne
Hairslip gebeur asgevolg van bakteria (temperatuur).So Dettol maak bakteria dood (kyk op die bottel staan 98%).Kom weer terug na temperatuur-bakteria kan net groei as temperetuur bo7 tot 9 grade of hoër is, daarom sal ek voorstel was met dettol GOOI sout en dan kan jy vries.-
Sout-bok se vel is soos mens se sweet gatte vat oop gaan om jou temperatuur af te cool, so as temperatuur op na 15 grade plus gaan jy hairslip kry, so wat die sout doen is om die vel te krimp en sodoende die sweet gatte toe te maak en hare vas te hou.Daar is nog ander tricks , maar as jy die een volg sal jy redelik veilig wees en vat so gou as moointlik na Taxidermy.
Groete
Charles