Evert Trofee Kamer
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Ek wil net vir Jacques (6mmMusgrave) baie dankie se laat hy vir ons gereel om Koper Springbokke te gaan jag by Hopetown Noord kaap. Het vir n slag darem bietjie self gejag.
Hier is n paar fotos.
Lodge op die oewer van die Oranje Rivier
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/5_zpso79q685m.jpg
My eie Koper Springbok 12"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/2_zpsnt1ba2bn.jpg
n Vriend van my se Koper Springbok 12.75"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/1_zpsa2fvmfyb.jpg
Bontebok van 14"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/3_zpslnlsrj5t.jpg
Rooihartbees van 22.75"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/4_zpsr2lqyocr.jpg
Hier is n paar fotos.
Lodge op die oewer van die Oranje Rivier
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/5_zpso79q685m.jpg
My eie Koper Springbok 12"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/2_zpsnt1ba2bn.jpg
n Vriend van my se Koper Springbok 12.75"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/1_zpsa2fvmfyb.jpg
Bontebok van 14"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/3_zpslnlsrj5t.jpg
Rooihartbees van 22.75"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/4_zpsr2lqyocr.jpg
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Ek en Lourens het besluit om Saterdag so dagjag te doen Vrystaat toe. Koppies area.
Ons het hierdie 2 Mooi Springbok ramme geskiet met 22-250.
13" Springbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/1_zpstcvdmujh.jpg
12.5" Springbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/2_zpsa40plkgb.jpg

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Lekker Manne!
Evert kan nie glo Lourens se horing is langer as joune nie.
Julle moet nou volgende keer kyk of julle toestemming kan kry by die pantoffelregering om oor te slaap.
Groetnis
Wouter
Evert kan nie glo Lourens se horing is langer as joune nie.
Groetnis
Wouter
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Die naweek weer gaan kyk om my grandslam klaar te maak.
Weer vir Jacques (6mmMusgrave) gekontak in Kimberly om te hoor of hy nie weet weet van mooi wit springbok ramme nie.
So paar dae later kontak hy my en sy hyt gekry tusen Kimberly en Luckhoff, so reel ons laat ons Saterdag kan gaan kyk wat is daar. Ek moet se dis altyd lekker om saam die forum manne te jag.
Ek het hierdie mooi 13.75" Springbok ram geskiet met Jacques se 6mm - SCI score van 39.25
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Wit%20Springbok_zpspqtpakrk.jpg
Weereens baie dankie vir jou reelings

Nog so paar Springbokke gejag in die Koppies / Kroonstad omgewing in die Vrystaat
Als geskiet met n Savage 22-250 op afstande van 200-250m
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Swart_zpsrfkwoihc.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Koper_zpsyf8vs6mu.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Wit_zps1d9xps33.jpg

- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Evert Trofee Kamer
Baie netjies!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Evert Trofee Kamer
Awesome!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Lekker man!
Ek sien jy jag gereeld hier in ons omgewing...... Jy moet maar een dag hier stop vir 'n koue ene!

375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Dis reg dit sal leke wees, was laas week buite Virginia daar by Goldfields Game, dis waar ons die witte geskiet het.Baasvark wrote:Lekker man!
Ek sien jy jag gereeld hier in ons omgewing...... Jy moet maar een dag hier stop vir 'n koue ene!
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Die naweek bietjie op Kroonstad gaan jag vir die dag.
Hierdie Blouwildebees bul (Split Goue Bul) is geskiet met die 9.3x62. 286gr Barnes X
135kg uit geslag. Glad nie sleg vir die tyd van die jaar nie.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blouwildebees_zps0tkieqhl.jpg
Asook hierdie mooi Rooibok ram (Split Ram) van 23.5"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Rooibok_zpsxsbsudk1.jpg

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Evert Trofee Kamer
Baie netjies
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Gister die geleentheid gekry om weer n Krokedil te jag met n klient
Naby Doorndraai Dam. Die Krokedil was 3.2m en is gejag met n .308
Remmington
Dis die naaste wat mens sal kom aan "Dinosaur" jag.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%201_zpsxwapbkvy.jpg
Naby Doorndraai Dam. Die Krokedil was 3.2m en is gejag met n .308
Remmington
Dis die naaste wat mens sal kom aan "Dinosaur" jag.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%201_zpsxwapbkvy.jpg
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Evert Trofee Kamer
Jis, Evert, dis iets wat ek nog wil skiet!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Laat weet my as jy belangstel het nog n hele paar beskikbaar. Permitte is ook regVlakvark Soldaat wrote:Jis, Evert, dis iets wat ek nog wil skiet!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Mooi man!! wat kos so plathond deesdae om te jag?
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Weer in die Vrystaat gaan jag die week en die mooi Lechwe Ram van 25" geskiet met n 375H&H
As hy n Amerikaner vir jou se hy was n "Sniper" moet hom nie glo nie. Maar n paar skote gesien.
Laaste skoot was in die water so moes maar bietjie gaan swem
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Lechwe_zpsj7ivzozw.jpg
Mooi Koper Springbok ook, nie die beste skoot plasing nie
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Koper%202_zpswsoj5wqd.jpg
Vroeer die jaar het ek n Buffel koei jag geskenk vir ons kerk. Die naweek het ons die jag gaan doen.
Baie mooi buffel koei geskiet met die 9.3x62 Barnex X 286gr het die res gedoen. Skoot was op 50m. Die jag was in die Hoedspruit omgewing.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Buffel%20Koei_zpssqpx7icw.jpg

- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Mooi Lechwe.
Ons het ook so sniper gehad wat sy scope + kolf alles toegedraai het met camo ducttape en orals 'n X bag wou saamdra om vanaf te skiet. Hy kon letterlik nie 'n Eland raak skiet nie.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
So die seisoen is amper kla vir maar nog n paar spesies gejag.
Mooi Rooibok ram geskiet met my 30-06 SAKO 150gr PMP.
Vrek warm gewees.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Rooibok_zpsopnnzdgp.jpg
Indien iemand nog belangstel om vir oulaas nog iets te jag, die plaas is gelee net buite Naboomspruit, en die pryse is heel billik.
Stuur my n PM dan stuur ek die pryslys aan.
Volgende jag was naby Tom Burke vir n Buffel bul. Die klient was van Noorwee en het met n Blaser 375 geskiet.
Eerste skoot was te laag gewees nadat hy deur n Rooibos boom geskiet het. 9 Skote later toe is die buffel eers plat.
Ek verstaan nou hoekom is buffel jag so verslawend raak
n Baie mooi bul van 38" met 19" en 20" bosses
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Buffel%203_zpsngnzsov4.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Buffel%202_zpsmpz5nms0.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Buffel%201_zpskwivwgyl.jpg
Moes darem laat my 9.3x62 Mannlichter Schoenauer ook n goeie foto kry
Volgende dag het ons gaan kyk vir n Krokedil teen die Limpopo.
Na n lang wag het ons hierdie monster Krokedil van 4.12m geskiet, Dit was n baie groot krokedil wat ons hier by 400kg geskat het.
Vir die jagter was dit n trofee van n leeftyd.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%201_zpsek2og2tn.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%202_zpsmh1hflzj.jpg
Die ander 2 Kliente wou ook kyk vir n Krokedil en ons het nog 2 ander Krokedille geskiet van 3.1m elk
Seker een van my beste jag ervarings nog ooit.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%204_zpsm8iurjji.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%203_zpsnigvfbd8.jpg

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Evert Trofee Kamer
Netjies gedoen Evert!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Evert Trofee Kamer
As daardie krok uit die Limpopo kom was julle baie gelukkig baie geluk mooi trofee.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
So net voor Kersfees weer n Krokedil jag gedoen.
Dit was nog bitter droog op Swartwater en elke dag 40' grade gewees.
Nie maklik om in sulke hitte te jag nie.
3.4m Krokedil gejag met n 375H&H
Weereens gesien jy skiet nie in die Water in nie
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%206_zpsuoclucgq.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%205_zpsjmt8indv.jpg
Dit was nog bitter droog op Swartwater en elke dag 40' grade gewees.
Nie maklik om in sulke hitte te jag nie.
3.4m Krokedil gejag met n 375H&H
Weereens gesien jy skiet nie in die Water in nie
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%206_zpsuoclucgq.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%205_zpsjmt8indv.jpg
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
So die jag seisoen het die afgelope week met kliente van USA en die UK af
Grandslam Springbokke gejag. (Koper,Swart, Gewoon en Wit)
Als geskiet met Custom 300win Mag (150gr Barnes X) wat hy en sy broer self gebou het
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Koper_zpsgjlyfzpc.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Swart_zpsgmekfiyu.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Gewoon_zpshb78cv88.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Wit_zpslrusqzdh.jpg
Tsessebe bul van 13" en 69kg uitgeslag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Tsessebe_zpsnhvcykdh.jpg
Lechwe Ram van 28" en 26"wyd en 79kg uitgeslag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Lechwe_zpsr6mioglo.jpg
Gemsbok bul van 38" en 110kg uitgeslag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Gemsbuck%201_zpseqkimnev.jpg
Toe is dit manne van die UK af en hulle het my impress
Als geskiet met 6.5x284 Blaser
Gemsbok bul 35"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Gemsbuck%202_zpseriitr1l.jpg
Swartwildebees Bul geskiet op 450m
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blackwildebeest_zps3gsgy8xg.jpg
Blesbok Ram van 15.5" geskiet op 550m
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blesbuck_zps9kuludd8.jpg

- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Evert, jy vat nou nie stront van 'n jag nie! Wens ek het jou job gehad! 
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Johan7 sal van volgende jaar af dit voltyds doenJohan7 wrote:Evert, jy vat nou nie stront van 'n jag nie! Wens ek het jou job gehad!