Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post Reply
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by LongWolf »

Manne kan ek my Sec 15 gelisensieerde wapens oorsit op Sec 16 en as mens kan hoe gaan mens te werk asb.
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by Boersonderroer »

Ek wou dit doen toe se my DFO ek mors my tyd

Sent from my E5823 using Tapatalk
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by Viking »

Longwolf,

Ek dink ook jy mors jou tyd...dis soos om aansoek te doen vir 'n nuwe wapen.

Ek wou die 2x9mm omruil vir SD en sportskiet - nie die moed gehad vir al daai PT nie!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by Carl »

Jy kan probeer om dit te doen met jou hernuwing. Motiveer dit en bespreek met jou DFO wanneer jy inhandig. Heg al die verieste bevoegheid en endossemente aan. Wys dat jy nou bv Art 13 het en dan merk jy die Art 16 boksie. :)

En dan na 4 maande kom die kaartjie terug...nog dieselfde!! Of dalk is jy gelukkig.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by LongWolf »

Nee wat manne dan los ek eerder.
My wonderlike DFO wie se ras en geslag ek nie noem nie het na 47 minute se vloek skel en skree nog nie verstaan dat my oorlede pa nie haar d@nnerse vorm kan teken nie, nie eers nadat ek vir 15 minute verduidelik het dat hy ver-as is nie.

Dan swaai ek liewers my langgun en koop nuwe een, doen dan dierek aansoek vir Sec 16.
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by Chris Swart »

Ek wou my 9mm oorskakel na versamelaars lisensie toe ek hom in Maart moes hernu.

Dit is nie die moeite werd nie.

Jy moet jou wapen by 'n wapenwinkel inhandig. Die Sec 15 lisensie kanseleer, en dan aansoek doen vir 'n nuwe Sec16 lisensie.

Jy sit dus sonder 'n wapen vir die tydperk wat die nuwe aansoek vat.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by Carl »

Chris Swart wrote:Ek wou my 9mm oorskakel na versamelaars lisensie toe ek hom in Maart moes hernu.

Nee kyk soms wonder ek oor die bevoegheid van die DFO's!!! waar de d0mmer@$% staan dit in die wet. Die beginsel is tog ek was beveog en gelisensieer en niks verander behalwe dat ek nuwe aansoek instuur of dan opdatering. Nee kyk ek koop sommer nog 'n 9mil net om sportskiet te hê.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by Chris Swart »

Carl wrote:
Chris Swart wrote:Ek wou my 9mm oorskakel na versamelaars lisensie toe ek hom in Maart moes hernu.
Dit is nie die moeite werd nie.
Jy moet jou wapen by 'n wapenwinkel inhandig. Die Sec 15 lisensie kanseleer, en dan aansoek doen vir 'n nuwe Sec16 lisensie.
Jy sit dus sonder 'n wapen vir die tydperk wat die nuwe aansoek vat.
Nee kyk soms wonder ek oor die bevoegheid van die DFO's!!! waar de d0mmer@$% staan dit in die wet. Die beginsel is tog ek was beveog en gelisensieer en niks verander behalwe dat ek nuwe aansoek instuur of dan opdatering. Nee kyk ek koop sommer nog 'n 9mil net om sportskiet te hê.

Daai was nie my DFO se instruksies nie, dit was Martin Hood se advies.
Dit is hoe hy lisensie omskakelings hanteer.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Sec 15 / 16 Wapens oordra

Post by Carl »

Nee wat dan is my kop te plat, ek sal beslis nie my Art13 wapen inhandig om die omskakeling te doen nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply