'n BUL van 'n Eland bul

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 'n BUL van 'n Eland bul

Post by Capt. Yoda »

Eduard Venter wrote:
Capt. Oblivious wrote:1200kg lewendig is n MASE os, hang af hoe vet hulle is slag hy maklik 50% uit
Grootste een wat ek nog gesien het was 1280kg op Dwaalboom se veiling. Blykbaar was daar op nampo net sulke grotes

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Hulle word so groot as hy goed gevoer en lank gespaar word veral Brahamane. Ek ken n man met paar maar dit is gewoonlik 6-8jaar oue Osse meer maar n "speel" ding soos jy hulle ook nou daar op Nampo sal sien, gewoonlik is hy lank voor sy 6de verjaardag partytjie al in n worsie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 'n BUL van 'n Eland bul

Post by Flip Nel »

Capt. Oblivious wrote:
Eduard Venter wrote:
Capt. Oblivious wrote:1200kg lewendig is n MASE os, hang af hoe vet hulle is slag hy maklik 50% uit
Grootste een wat ek nog gesien het was 1280kg op Dwaalboom se veiling. Blykbaar was daar op nampo net sulke grotes

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Hulle word so groot as hy goed gevoer en lank gespaar word veral Brahamane. Ek ken n man met paar maar dit is gewoonlik 6-8jaar oue Osse meer maar n "speel" ding soos jy hulle ook nou daar op Nampo sal sien, gewoonlik is hy lank voor sy 6de verjaardag partytjie al in n worsie

Op die Buurplaas het die Oom ons gevra om 'n paar weghol osse wat hy nie kan laai nie te skiet, hy het die geboorte jaar op hulle gebrand, ons het geskiet wat 10 jaar en ouer is.
van hulle het amper 600 kg uitgeslag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 'n BUL van 'n Eland bul

Post by Eduard Venter »

Daai is groot vleis

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: 'n BUL van 'n Eland bul

Post by Dolf014 »

Dankie tog ek hoef nie al daai vleis te werk nie. :): :o
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: 'n BUL van 'n Eland bul

Post by spekieries »

Dankie manne dit plaas die Eland in vergelyking met so 'n os in perspektief. Dit is werklik 'n MONSTER eland!!!!
User avatar
Copper
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm

Re: 'n BUL van 'n Eland bul

Post by Copper »

Daardie bul is op my niggie se plaas gejag. So twee jaag gelede het n Kanadese klient 'n eland in die Kaokoland gejag wat 604kg karkasgewig gehad het. Ongelukkig moes die vleis aan die plaaslike bevolking gaan, aangesien Noord van Opuwa dit rooilyn gebied is, en geen vleis mag vandaar teruggebring word nie.
As gevolg van die droogte, het hul die jaar 173 blouwildebeeste afgehaal. En ek het uitgemis om te gaan help. Daar is nog 6 oor.....57 gemse het ook hul weg gevind na die slaghuise, en 27 elande ook. Al 43 harbeeste het gevrek van die droogte.... Die verre noorde lyk baie sleg.
Blykbaar is gemse, koedoes, elande en rooibokke mooi vet, maar die res sukkel en die veld is snuifgetrap. Ons bid maar vir reen, anders gaan ek volgende Junie nie skiet vir die pot nie, maar weer help oes....
.22 BRNO, 243 BRNO, 264MAG SAKO, 270 K98 Deluxe Musgrave, 375 H&H Mag BRNO, 12-Boor, 410 Haelgeweer, .38 Rossi
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 'n BUL van 'n Eland bul

Post by Marc »

Magtag dis n besonderse dier, geluk aan die jagter
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: 'n BUL van 'n Eland bul

Post by Vlakvark Soldaat »

Nee vark-steaks, dis masief!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply