My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by kudu375 »

Ben,

ek staan in 'n winkel vol mense, en scan gou jaracal.
nou staan ek hier met 'n knop in my keel en rooi oge en moet kliente help. sies man. ++>:

Ek dink jy is 'n Pa 1000

mooi dag
Court Schilbach
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by Geno »

Bell's vir jou, Ben!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by Reggie Gerber »

Netjies Ben
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by 470rigby »

Did waar die toekoms van ons sport is, en hulle het 'n steil bult om te loop met die finansiele en politieke toekoms van ons land, welgedaan
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by Chevvy SS »

Dankie dat jy hierdie jongman se droom waargemaak het.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by Jean Marais »

Daai geweertjie gaan nog eendag sy eie seun s'n word.

So word die tradisie voortgesit.

Dankie dat jy hierdie stukkie intimiteit van 'n pa en sy seun met ons gedeel het. Dis baie kosbaar.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by Vlakvark Soldaat »

Well done Ben!

Gelukkig kan my seuns nog nie lees nie, anders het Ben my nou lelik in die moeilikheid laat beland!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by Plaashaas »

Dis baie mooi Ben.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by koos 2 »

Pragtig my maat.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: My beste pel kon sy oë en ore nie glo nie...

Post by Apie »

Baie mooi storie!

Mag julle nog lekker saam skiet.


Ben, watse geweer is dit?
Hy lyk lekker kompak?

Sent from my D5803 using Tapatalk
Post Reply