Zim 2016, Buffel in die Omay
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Zim 2016, Buffel in die Omay
More almal
Ek was in die bevoorregde posissie om in die eerste week van Oktober a buffel bul te kon gaan jag in Zimbabwe. Die beplanning vir die jag het seker al 8 maande terug begin.
Die buffel is gejag met n 375 HH Mag en 350 gr NorthFork softs teen so 2,220 fps. Baie dankie vir Tripod en Alec vir die hulp met die ladings.
Skoot was op so 80m en die bul het nie ver gegaan nie, alhoewel omdat dit so oop was (vloedvlakte van Kariba) het die bul nog 4 loodpille geabsorbeer voordat hy besluit het om die stryd gewonne te gee. Eerste skoot was perfek op die blad, deur die top van die hart.
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Mobile%20Uploads/20161001_065739_zpsyxnd1edn.jpg
Ek sal nog later n video van die jag hier plaas.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Pragtige bul! Baie geluk!!!
Ek sê altyd, dis 'n buffel, jy mag meer as een keer skiet

Last edited by DWB on Tue Oct 11, 2016 9:35 am, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie geluk. Ek wag nog vir Gillie om my 'n foto van groeperings te stuur, toe verras hy my met die foto van die buffel.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Netjiies Johan.
Baie geluk.
Baie geluk.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie mooi bul baie geluk het jy met Martin Pieters gejag?
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie mooi Bul. Baie geluk.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie mooi! Spesiale deel van die aardbol daar!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Groot stuk vleis. Geluk, Gillie.
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie geluk Gillie!!! Dit is ook een van my drome om so 'n mooi Buffel plat te trek eendag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13520
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Bitter mooi bul Gillie, geluk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie geluk en netjies gedoen Gillie! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie mooi!! Geluk!
Groete
Pieter
Groete
Pieter
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Korrek, maar nie saam met hom self nie, ph was Mike BlignautFrederik wrote:Baie mooi bul baie geluk het jy met Martin Pieters gejag?
dankie almal
Ons darem heelwat van die buffel geeet ook, lewer, tong, en bietjie biltong ook gemaak voor die res uitgedeel is
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Wow baie mooi bul daai, geluk
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Droom bul! Baie geluk.
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie geluk Gillie. Mooi buffel daai.
Eendag as my skip inkom.
Eendag as my skip inkom.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Wragtag pragtag!!!!
Bitter mooi bul. Ons wag in spanning vir die volledige verhaal met video en foto's.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Ok hier dan so klompie fotos solank...
Suide kamp http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161007_131035_zps1u61awah.jpg
Ume Rivier http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161007_113640_zpshxx9izhb.jpg
Skoolkinders het gedink dis baie snaaks toe ek foto van hulle neem
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161007_112921_zpsww0wbt9v.jpg
Fontein hoog teen berge, silwerskoon water met so mini woud wat homself daar al gevestig het
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161007_112536_zpsph69mvie.jpg
Ja...
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161007_111329_zpspiovt6qn.jpg
Laasste oggend in Ume kamp
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161007_055904_zpsa7aoeq8z.jpg
Ons het darem bietjie ontspan ook
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_180603_zpsvhcytqlz.jpg
Sug...
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_175312_zpsqqgf2uda.jpg
Tyd vir n selfie
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_170904_zpsniamfzsm.jpg
Bushlunch
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_133018_zps45zpqv6c.jpg
Enigste een vir die dag
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_122119_RichtoneHDR_zps8dtoyzao.jpg
Mopanie woud
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_080748_zpslk8idnbx.jpg
My bul in die skinnig shed
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_071128_zpskt4pox3i.jpg
Terug in Ume kamp, shower with a view
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_064319_HDR_zpswjj22hwu.jpg
Basics is genoeg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_064245_HDR_zpshtpmrgpu.jpg
Kroeg wat oor die Ume kyk, verder stroom af begin Kariba, water baie laag, as dam vol is is daardie vloedvlak onder water
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161006_064231_HDR_zps1fupsgnm.jpg
Yip, alhoewel die dam 30% vol is, is daar nog n magdom water...
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161005_143438_zpssoyufrow.jpg
Een vandie honderde baaitjies wat seekoeie hou
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161005_111357_RichtoneHDR_zpsmlleqthc.jpg
Kapenta bote (?), my mond het oopgehang toe ons een aand al die bote op Kariba sien. Ons kon honderde sien... baie soos die tjokka bote in die Oos-Kaap, groot lig agterop wat die vissies lok
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161005_110224_zpsb1cvioyw.jpg
Kapentas, bron van proteine
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161005_105948_zpspoqsejip.jpg
Village klub
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161005_105353_zpsm3ulwf4z.jpg
Op pad uit Ume kamp na kamp in suide
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161005_061139_zpsl4i66vwd.jpg
Die seekoeibul wat ons gesoek het wou nie saamspeel nie
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161004_180637_RichtoneHDR_zps3bc1vs4d.jpg
Nie te sleg vir in die middel van nerens nie
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161004_163442_zps4ydqy2ly.jpg
Uitkyk, niks gesien
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161004_151542_zpswqk7q5of.jpg
Deel van n bygone era
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161004_103500_zpskowc3y3z.jpg
Ons het darem nie NET doodgemaak nie en gehelp om twee buffels uit die modder te trek
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161004_071641_zpshp7fem7w.jpg
Die koei in die vorige foto het dit nie gemaak nie, die bul het egter en het self terug gekom om te baklei met ons omdat sy koei net bly le het
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161004_071444_zpspojv8nej.jpg
Another sh!tty day in Africa
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161002_174649_zpsdg0l48sc.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20161002_060042_HDR_zps8zeenkip.jpg
Jag areas op voorgrond, Ume rivier in die middel, Matusadonna Nasionale Park anderkant van die rivier
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/20160930_130211_Pano_zpsvygr7nan.jpg

- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Well done, baie geluk.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Johan
Ek kan nou nie die nuwe fotos sien nie, maar het gaan loer na die buffel. Dis 'n fantastiese trofee om te bewaar en te onthou. Baie geluk!

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Baie geluk, dis verseker elke man se droom.
Die buffel lyk sommer of hy baie karakter het, gaan n baie mooi trofee wees.
Die buffel lyk sommer of hy baie karakter het, gaan n baie mooi trofee wees.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Gillie as ek mag vra het julle baie skiet bare bulle raak geloop en enige olifante?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Ek is so SO groen op die stadium!
Baie geluk! Hoe het daai 350gr NF gemaak? Het jy recover?

FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Mooi buffel. Lyk soos 'n droom trip
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S