Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
More is laaste dag!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Fantie, jy bedoel nou vir die SA Jagters manne?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Presies ja, is almal dan nie lid van SA Jagters nie? 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Nee, Fanta, party van ons hou van iets anders!Fanta300 wrote:Presies ja, is almal dan nie lid van SA Jagters nie?
(Ek wou eers 'n ander verduideliking gee, maar bedink my toe.)
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
As ek nie mis het nie is môre laaste dag vir NHSA ook...
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Ek wonder hoeveel hier op die form is lid van sa jagters, ek is en ek dink oom tripod,oom fanta aangesien hy ons remind.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Beide my jag- en sportskutstatus is op datum. 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Die lewe is so gehaas deesdae dat baie lede daarvan vergeet. Ek was reeds vanaf April al kosher met beide dissiplines.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Ek dink ek het al teen die eerste kwartaal van die jaar Toegewyd gejag. Ek sal die jaar Sportskut moet by sit.
Die SAJWBV aanlyn stelsel maak dit darem vrek maklik om dinge bymekaar te hou en daar is die lisensie databasis wat jou herinner as die verval datum nader kom.
Die SAJWBV aanlyn stelsel maak dit darem vrek maklik om dinge bymekaar te hou en daar is die lisensie databasis wat jou herinner as die verval datum nader kom.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Jammer dat n mens nie terugvoering kry van ontvangs as jy dit aanstuur nie (SAJWV). Selfs met betaling van ledegelde
Groete
Gert
Groete
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Gert ek kry n sms en epos elke keer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Gert stuur jy dit nog in via epos? Hoekom gebruik jy nie die aanlyn module om jou register in te vul nie? Dit is maklik en vinnig.GERT vd M wrote:Jammer dat n mens nie terugvoering kry van ontvangs as jy dit aanstuur nie (SAJWV). Selfs met betaling van ledegelde
Groete
Gert
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Die SAJWV se stelsel maak dinge ongelooflik maklik. Ek daag eenvoudig op by elke maand se takskiet en vul my ledenommer op 'n tablet in. Dan skiet ek enige van die amptelike oefeninge wat aangebied word. By my tak, Pretoria-oos, word daar gewoonlik al die skiettabelle aangebied. My punte vir elke tabel wat ek skiet word neergeskryf deur die baanoffisier en vroeg die volgende week is my aktiwiteit aangeteken op my persoonlike register met my puntetelling (as jy nie vir punte wil skiet nie hoef jy nie - jy kan sommer net lekker kruit brand vir eie plesier). Vir 'n sekere hoeveelheid punte kry jy 'n sertifikaat, goud, silwer of brons. Hierdie sertifikate is aanlyn beskikbaar en kan net gedruk word. Na jou punte geneem is word hierdie sertifikate outomaties opgedateer. Dit is iets wat jy kan gebruik wanneer jy aansoek doen vir 'n nuwe lisensie of vir Sportskietstatus. Soos Tripod is my aktiwiteite al sedert April in orde. Dankie SAJWV.
Ek het ook vier jaar lank gesukkel om 'n pistool wat ek aan 'n wapenwinkel verkoop het van my naam te kry. Uiteindelik het ek SAJWV genader en al die bewyse van die transaksie voorgelê. Hulle het die saak opgeneem met CFR en die pistool is van my naam verwyder. Weereens, dankie SAJWV.
Ek besef terdeë dat almal nie aan die SAJWV wil behoort nie maar vir my het hulle sedert 2004 nog net uitstekende diens gelewer.
Mooi loop
Ek het ook vier jaar lank gesukkel om 'n pistool wat ek aan 'n wapenwinkel verkoop het van my naam te kry. Uiteindelik het ek SAJWV genader en al die bewyse van die transaksie voorgelê. Hulle het die saak opgeneem met CFR en die pistool is van my naam verwyder. Weereens, dankie SAJWV.
Ek besef terdeë dat almal nie aan die SAJWV wil behoort nie maar vir my het hulle sedert 2004 nog net uitstekende diens gelewer.
Mooi loop
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Maar oom Koos jy werk mos maar eintlik vir die SAJWV? SAJWV besit mos maar SA Hunt Publications.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
SA Jagters se aanlyn stelsel is tops. Indien jy nie daar regkom nie, is die personeel net 'n oproep weg en baie flink met hul werk. Jy hoef dus nie "amper" daar te werk om uitstekende diens te kry nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Mauser, ek is al van 2004 af 'n lid - lank voor ek deel was van die SA Jagter/Hunter-tydskrif. Ek kry geen voorkeurbehandeling nie. Enige lid kry dit wat ek hierbo in my vorige post genoem het. SAJWV besit 'n 50% aandeel in die tydskrif -dis nie meer hul tydskrif eksklusief nie. Media24 betaal my salaris, nie SAJWV nie. Media24 doen die personeelaanstellings, hanteer die begroting, verlof, pensione, ens. Die daaglikse bestuur en beheer van die tydskrif word deur Media24 gedoen. Ek doen verantwoording aan Media24, nie SAJWV nie. Soos te verstaan mag ek natuurlik nie iets publiseer wat direk strydig is met SAJWV se grondwet nie. Ek mag wel opinies publiseer waarmee SAJWV nie saamstem nie en kan in alle eerlikheid sê dat ek nog nooit deur hulle oor artikels of standpunte voorgeskryf is nie.
Mooi loop
Mooi loop
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Dis reg oom Koos,
Moet se ek maak ook tevolle van al hul dienste gebruik. Mense altyd vriendlik en behulpsaam.
Moet se ek maak ook tevolle van al hul dienste gebruik. Mense altyd vriendlik en behulpsaam.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Stem. Die aanlyn gedeelte is baie gerieflik en maklik en dit is die 2de jaar wat ek my aktiwiteitsverslag so gedoen het en daar was geen drama nie.tripodmvr wrote:SA Jagters se aanlyn stelsel is tops. Indien jy nie daar regkom nie, is die personeel net 'n oproep weg en baie flink met hul werk. Jy hoef dus nie "amper" daar te werk om uitstekende diens te kry nie.
Aim small, miss small
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Carl wrote:Gert stuur jy dit nog in via epos? Hoekom gebruik jy nie die aanlyn module om jou register in te vul nie? Dit is maklik en vinnig.GERT vd M wrote:Jammer dat n mens nie terugvoering kry van ontvangs as jy dit aanstuur nie (SAJWV). Selfs met betaling van ledegelde
Groete
Gert
Carl, ek doen dit so maar het nog nooit terugvoering gekry nie
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
https://secure.sahunters.co.za/Default.aspx
Gaan registreer hier en vul die goed in die toekoms aanlyn in. Dit werk regtig goed en jy kan al jou gewere lys met die lisensie verval datum. Dan stuur hulle 'n herinnering om te hernu.
Gaan registreer hier en vul die goed in die toekoms aanlyn in. Dit werk regtig goed en jy kan al jou gewere lys met die lisensie verval datum. Dan stuur hulle 'n herinnering om te hernu.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
GertGERT vd M wrote:Carl wrote:Gert stuur jy dit nog in via epos? Hoekom gebruik jy nie die aanlyn module om jou register in te vul nie? Dit is maklik en vinnig.GERT vd M wrote:Jammer dat n mens nie terugvoering kry van ontvangs as jy dit aanstuur nie (SAJWV). Selfs met betaling van ledegelde
Groete
Gert
Carl, ek doen dit so maar het nog nooit terugvoering gekry nie
Gert
Jy is mos 'n man vir ou tegnologie. Die stelsel werk met selfone man, nie "nommer asseblief" nie!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
NHSA werk goed vir my.
Jy laai als wat jy doen op 2 blaaie, een is "scores" en ander is "activity"
Scores vat so dag om goed gekeur te word, en jou status blad wys of jy op datum is.
Al jou setifikate kan jy direk aflaai sonder probleem en print.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Gert hoekom wil jy terugvoer hê. Die aktiwiteite word dan op jou persoonlike blad getoon - dis mos jou terugvoer.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid
Dankie Koos