Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid

User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid

Post by GERT vd M »

WLM,
Die nuwe tegnologie laat nie toe dat ek nog n keer "quote" nie!!!
' nommer asb se H%L.!!! :laugh: ;D
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid

Post by GERT vd M »

.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid

Post by Carl »

Gert moenie met jouself praat nie!! :) :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Balljoint
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am

Re: Aktiwiteits verslae vir Bevoegdheid

Post by Balljoint »

Ek moet dit hier se: ek is uiters tevrede met SA Jagters. Wanneer mens 'n 'endorsment' vir n nuwe wapen verlang en jou goed is reg en agtermekaar, kry jy dit sommer die volgende dag al. Aan lyn. Jy druk dit net. Skietversale is soos mnr Barnard se, binne n dag of twee opgedateer en kan jy dit ook aflaai en druk van hulle webwerf af.
Nog net goeie diens van hulle gehad vanaf 2003 af. Ek en my gesin.
Post Reply