Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Limpopo Environmental Act
Dit lyk tog of eienaars en direkte familie uit gesluit word van Art 38.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
LIMPOPO ENVIRONMENTAL MANAGEMENT ACT 7 OF 2003
Verbode vuurwapens:
Punt 38 (op bladsy 49) in die Limpopo Jag proklamasie:
Prohibited acts relating to ways of hunting or catching wild or alien animals 38.
(1) No person may without a permit –
(a) hunt specially protected wild animals, protected wild animals, game or non-indigenous wild animals with –
(i) a fire-arm which after it has been discharged, automatically reloads and fires when the trigger is pulled or held in a discharged position;
Wat staan in dieselfde proklamasie rondom plase met Vrystelling:
Exemption of enclosed land from provisions of this Chapter - Punt 45.
(1) Whenever the owner of enclosed land applies for exemption of any or all of the provisions of this Chapter, excluding section 31(1)(f), and if such owner submits a written application and environmental management plan on the prescribed forms, the MEC may after having considered the application, grant such owner of land or any other person indicated in the application, such exemption.
(2) For the purposes of subsection (1) “enclosed land” means land which is enclosed in such a way that–
(a) the specially protected wild animals, protected wild animals and game found on that land are confined to that land; and
(b) those outside that land are excluded from entering that land.
(3) The holder of an exemption issued in terms of subsection (1) may, subject to any conditions contained in the exemption, grant permission in writing to any other person to –
(a) hunt or catch the species of live wild animals specified in the exemption on the land in respect of which the exemption was issued;
(b) sell such dead or live animals;
(c) convey such dead or live animals from that land to a destination indicated in the written permission;
(d) convey live wild animals to that land; or
(e) assist with the hunting, catching or conveyance of the animals.
Nerens in die Vrystelling staan dat die jag met onwettige wapens wettig is nie - dit laat slegs die jag van bepaalde beskermde spesies op daardie grond toe.
Ek het SA Jagters hoofkantoor al genader hieroor om van 'n regs kant te verneem of jag met 'n semi auto toegelaat word - Vrygestelde plase ingesluit - en hul antwoord was duidelik dat Semi Auto wapens nie gebruik mag word vir die jag van wild nie.

(2) The provisions of—(a) subsection (1) (a) do not apply to the owner of land, or a family member of the owner acting with the243Songdaug wrote:LIMPOPO ENVIRONMENTAL MANAGEMENT ACT 7 OF 2003
Verbode vuurwapens:
Punt 38 (op bladsy 49) in die Limpopo Jag proklamasie:
Prohibited acts relating to ways of hunting or catching wild or alien animals 38.
(1) No person may without a permit –
(a) hunt specially protected wild animals, protected wild animals, game or non-indigenous wild animals with –
(i) a fire-arm which after it has been discharged, automatically reloads and fires when the trigger is pulled or held in a discharged position;
owner’s written permission, who hunts protected wild animals, game or nonindigenous wild animals
with any firearm on the owner’s land;
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Carl.
I stand corrected.
Ek waardeer jou inset en ook moeite - jys ou die eerste man wat my wit op swart kon bewys gee dat ek semi autos kan motiveer vir jag doeleindes.
Jaco
I stand corrected.
Ek waardeer jou inset en ook moeite - jys ou die eerste man wat my wit op swart kon bewys gee dat ek semi autos kan motiveer vir jag doeleindes.
Jaco
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Ja ek dink baie het gebeur in die Semi-outo wêreld seder voor 2003! Die manne wat akkurate platvorms skiet kan getuig hulle staan vir niks terug nie. Daai blessie wat Geno omgedop het met die .300Blackout het nie nog rond gestaan en wonder nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
jitte.........dis nie goeie nuus nie.
Hoe gaan ek myself nou oortuig om NIE 'n semi auto aan te skaf nie????
Dit sal 'n Colt of 'n Ruger moet wees.........

Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Onthou jy moet die eienaar of familie van die eienaar wees op wie se grond jy met jou selflaaier wil jag!
Wat sê die wet oor ongeklassifiseerde wild?
Vlakvark, bobbejaan en rooijakkals as ek reg onthou vir Limpopo?
Sent from my D5803 using Tapatalk

Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Ek ken 'n paar persone wat alreeds suksesvol aansoek gedoen het vir semi-outomatiese wapens, gewere en handwapens, vir toegewyde jag. Dit help nogal om die relevante gedeeltes van die wet aan te haal en ook afskrifte aan te heg, by jou motivering.
Daar bestaan BAIE miskonsepsies en wanvoorstellings oor die onderwerp. Die verskille tussen die 9 provinsies maak dit ook nie juis maklik om eenvormige riglyne te kan gee nie. Daarom dat die algemene advies is dat besoekende jagters op oop plase nie met semi-autos (of .22's) mag jag nie. Die vraag is, hoeveel (nie familie) mense jag nog op oop plase? Dan is daar nog die vraag oor die toepassing van die wet. Hoe gaan omgewingsake se amptenare die "verbod" toepas op privaat eiendom?
Daar bestaan BAIE miskonsepsies en wanvoorstellings oor die onderwerp. Die verskille tussen die 9 provinsies maak dit ook nie juis maklik om eenvormige riglyne te kan gee nie. Daarom dat die algemene advies is dat besoekende jagters op oop plase nie met semi-autos (of .22's) mag jag nie. Die vraag is, hoeveel (nie familie) mense jag nog op oop plase? Dan is daar nog die vraag oor die toepassing van die wet. Hoe gaan omgewingsake se amptenare die "verbod" toepas op privaat eiendom?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Nee wat deesdae kan jy mos net sê ek is familie. Dis soos die tuin man wat altyd na 'n oom of tannie se begrafnis moet gaan. SimunyeApie wrote:Onthou jy moet die eienaar of familie van die eienaar wees op wie se grond jy met jou selflaaier wil jag!
Wat sê die wet oor ongeklassifiseerde wild?
Vlakvark, bobbejaan en rooijakkals as ek reg onthou vir Limpopo?
Sent from my D5803 using Tapatalk
Die lys van Game = sluit wel die ongewenste diere in. Black-backed jackal sommer bo-aan.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Die crux van die saak...mbt tot meeste wette in ons land!Alwin Fleischmann wrote: Hoe gaan omgewingsake se amptenare die "verbod" toepas op privaat eiendom?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
"Dit help nogal om die relevante gedeeltes van die wet aan te haal en ook afskrifte aan te heg, by jou motivering."
Dis presies hoekom ek die wit op swart gesoek het en Carl kon help. Jippie!

savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
My mini 14 se lisensie is onder my toegewyde jagters status verkry.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Sal interessant wees om te weet waarop was jou motivering gebaseer aangesien dit 'n 223 rondte skiet (as ek reg onthou). Bv om jakkalse en ape te skiet of springbokke? En het jy 'n endorsement gehad vir jou aansoek?savage(P Coetzer) wrote:My mini 14 se lisensie is onder my toegewyde jagters status verkry.
Groete
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Dis al n paar jaar terug gewees maar deel van die motivering was vir vinnige opvolg skote tydens wild oes.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Dankie
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Selflaai gewere vir jag - debat gaan hier voort
Ek het n semi auto haelgeweer ook gemotiveer vir bosvark jag en my lisensie gekry. Het destyds ook n endossement gekry. Sover ek weet endoseer die organisasie nie meer semi's vir jag nie.
Ek het ook nie die carbine / semi competancy nie...