Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek dink jy het die verkeerde koedoe gekry ou maat, eis onmiddelik jou geld terug.
Jou koedoe se ore het dan plat gel?, en di? een staan kierts regop!!!!
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Al wat ek kan se is dat die twee (Boog en roer) Mekaar baie aanvul. Vandat ek boog ook doen jag ek baie minder met die roer maar met die baie oefening met die boog (wat ek nie met die geweer kon bekostig nie) skiet ek ook baie beter met my gewere.
Deesdae jag ekself meer gereeld met die boog, en geniet dit meer om"beginners" met hulle gewere na die jagveld te vergesel as om self met die geweer te jag.