Middag manne
Ek kom vra bietjie raad. Wat gaan die beste en goedkoopste manier wees om die foto's na my toe te stuur? Mms of emails?
Groete Pieter
Trail cam - email of mms
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Trail cam - email of mms
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Trail cam - email of mms
MMS is so 80c/photo.
Die winkel wat die email TC verkoop moet jou ook wys hoe om die email te maak werk.
Die SpyPoint TC can jy per jaat betaal dan laai hy dit na hulle site, hier is manne op die forum wat dit gebruik, vir my was dit te duur.
Na watter maak kyk jy?
Die winkel wat die email TC verkoop moet jou ook wys hoe om die email te maak werk.
Die SpyPoint TC can jy per jaat betaal dan laai hy dit na hulle site, hier is manne op die forum wat dit gebruik, vir my was dit te duur.
Na watter maak kyk jy?
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Trail cam - email of mms
As jy nog nie 'n kamera gekoop het nie oorweeg RikRhino. Hul kameras stuur die foto na 'n server, jy kan dan op jou rekenaar of foon na die fotos kyk wanneer jy wil. Die fotos wat na die server gestuur word is baie "compressed" om dit kleiner te maak dus goedkoper, maar die hoë kwaliteit fotos is steeds op die kamera as jy dit benodig. Ons kamera neem so 300 fotos n maand en dit kos ons so R100 se data wat ons op die sim van die kamera laai.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Trail cam - email of mms
Ek stem, beste speelding wat daar is...stephan86 wrote:As jy nog nie 'n kamera gekoop het nie oorweeg RikRhino. Hul kameras stuur die foto na 'n server, jy kan dan op jou rekenaar of foon na die fotos kyk wanneer jy wil. Die fotos wat na die server gestuur word is baie "compressed" om dit kleiner te maak dus goedkoper, maar die hoë kwaliteit fotos is steeds op die kamera as jy dit benodig. Ons kamera neem so 300 fotos n maand en dit kos ons so R100 se data wat ons op die sim van die kamera laai.
Toe ek hom getoets het het dit op so 6c/foto uit gewerk.
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Re: Trail cam - email of mms
Ek het 'n TC by 'veld en vlei goeters' gekoop nou wil ek maar net weet by die manne wat al ken, wat gan gaan die beste wees bedoelend goedkoopste?. Mms of email.
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Trail cam - email of mms
MMS is duur, email werk nie.
Toe ek toetse gedoen het vir 'n boer kon ek nie die email maak werk nie. Die winkles self kon dit nie eers maak werk nie.
Toe ek toetse gedoen het vir 'n boer kon ek nie die email maak werk nie. Die winkles self kon dit nie eers maak werk nie.
