Waar daar 'n rokie trek......
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Waar daar 'n rokie trek......
Ek kry soms sulke aanvallings waar ek iets wil bou. Gewoonlik as ek druk besig is by die werk en nie tyd het nie. Dan loop ek rond tussen ou wrakke en scrap en begin dinge te bou in my kop. So het ek na Amerikaanse rokers gekyk en besef wat ek wil doen , maar my roker moes rof wees en my verteenwoordig in die wêreld. Amper soos bloubull balle agter 'n Hilux... almal weet wie en wat die bakkie ry.
Ek het begin met 'n ou 400l diesel tenk wat al 10 jaar by ons lê en wag vir werk. Ek het deure en 'n skoorsteun aangebring. 'n Stackpyp soos die amerikaaners dit noem.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9216_zpsijtwo4mt.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9218_zpseebq11ui.jpg
3kg skaapvet om die diesel en olie uit roker te brand en dan sommer roes te voorkom. DIt was nogals mooi... ek het hier nog nie die koue rook kant aangesit nie.
EK het toe 'n airfilter sisteem van 'n wrak geneem en dit ingekoppel na die bokant van my roker en sommer die bestaande rubber pype gebruik vir die hoeke. Hulle vat nogals die hitte verbasend.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9227_zpsidcgtn3b.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9230_zpscordgied.jpg
Die deksel skroef af so ek kan hom dig seël om rook binne te hou.

Last edited by tau on Fri Jan 06, 2017 8:42 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Jy is n handige mannetjie Tau, lyk sommer windgat!
As jy weer diekant toe kom sal ek jou wys op die plot waar jy my roker kan staanmaak
Ek sien op n foto daar is n silhoeet van n huis agter die roker - jou bure nie die brandweer gebel nie?

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
EK het die roker nou op 4 bakstene geplaas. EN kan dus met 'n gas brander net French oak saagsels van buite brand en dan so 4 snoeke op 'n slag rook. Anders maak en vuur binne in die roker met saagsels onder dit en warm rook dan binne in die groot roker of kouer rook in die airfilter housing. EK het al Tuna steaks in die koue rook kant gerook en so paaar Skaap ribbes in die warm kant. DIt is nogals lekker.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9385_zpskfzt7bap.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9382_zpsmcynfyiv.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9384_zpsuo5gwnlj.jpg
Hoogs gevorderde manier om roker te choke....
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9385_zpskfzt7bap.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9382_zpsmcynfyiv.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9384_zpsuo5gwnlj.jpg
Hoogs gevorderde manier om roker te choke....
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Ek sal dit darem geniet om met sekelbos te kan rook!!!! Die bure is bang my kinders byt hulle..FHM wrote:Jy is n handige mannetjie Tau, lyk sommer windgat!
As jy weer diekant toe kom sal ek jou wys op die plot waar jy my roker kan staanmaak![]()
Ek sien op n foto daar is n silhoeet van n huis agter die roker - jou bure nie die brandweer gebel nie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Ek raak nou gevaarlik. Het 'n Brisket van die Bees gerook vir so 5 ure
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9901_zpsaccebgir.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9902_zpsxqak1p3s.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9909_zpsy87qqkfc.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9908_zpsqjbycezz.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9912_zpsfnvqympm.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9920_zpsc1431cee.jpg
En toe 'n vark ribbetjie vir 9 . 5 ure
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9962_zpscyzmzczv.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9964_zpsqc1o0wbh.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9963_zpspl2wbqfm.jpg
Die rib wou nie lekker crackling vorm nie, toe het ek hom dik olyf olie en sout gesmeer en gebraai vir so 30 min aan 'n kant. Toe loop hy oop.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_9961_zpsvpofv0mj.jpg

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Daai brisket laat darem nou my mond water jong. Mooi man!
Jannie Welman
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
O mastag
Nou is jy besig met konings kos. Wat van so gerookte Springbok fillet.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Laasnaweek geskiet hy le in yskas vir vanaandpietbak wrote:O mastag
Nou is jy besig met konings kos. Wat van so gerookte Springbok fillet.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
First time lucky. Moet sê hy het mooi gekom. Die smaak was iets besonders.JTM wrote:Daai brisket laat darem nou my mond water jong. Mooi man!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
John,
Kyk ek reg as ek waarneem dat die brisket nog mooi pienk binne was, of het jy dit vooraf gepekel wat dan soortgelyke kleur sal gee?

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Hel....
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Tau,
Dit is gesonde kos daai. My dokter het gese ek moet meer wit vleis eet.
Ek sien daai brisket het lekker baie wit vleis aan hom!

- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Tau, dit lyk sommer vingerlek lekker.
Dis mos lekker om so te speel en goed self te bou.
Ek het so vir my n spit/firepit gebou en hy werk oortyd. Spit juis die naweek n speenvarkie.
Wanneer rook jy n springbokboud?
Dis mos lekker om so te speel en goed self te bou.
Ek het so vir my n spit/firepit gebou en hy werk oortyd. Spit juis die naweek n speenvarkie.
Wanneer rook jy n springbokboud?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
EK het die Brisket vanaf die slaghuis net gerub met; Smoked Paprika, olyf olie, growwe sout en bietjie pepper,koljander en borrie. Hy is vanaf die slaghuis na my roker in 30 min. En toe baie warm gerook vir die eerste uur. Ek weet nie die temp nie, maar die vet het mooi gepraat. Daarna net konstante hitte probeer hou.Johan Nel wrote:John,
Kyk ek reg as ek waarneem dat die brisket nog mooi pienk binne was, of het jy dit vooraf gepekel wat dan soortgelyke kleur sal gee?
Hy het regtig mooi gekom. Ek gooi die hele vloer van die roker saagsels en maak in die middel vuur so die kooltjies loop stadig na buite.
Het gister die Springbok fillets aan die koue rook kant gedoen.....FLOP. na 3 ure is hy perfek en sag en alles loop mooi, behalwe die rook was helemal te sterk. Die Blackwattel oordonder die Springbok smaak. Baie hartseer het die fillet nou 10 dae in yskas met rub en olie laat le. Moes hom sommer net gebraai het.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Ek het al 'n Springbok blad gerook in die Warm kant, met min spice. Hy het lekekr gekom, maar na my Springbok fillet fiasko is ek half bang om nog wild te vernietig.sako 30-06 wrote:Tau, dit lyk sommer vingerlek lekker.
Dis mos lekker om so te speel en goed self te bou.
Ek het so vir my n spit/firepit gebou en hy werk oortyd. Spit juis die naweek n speenvarkie.
Wanneer rook jy n springbokboud?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/3c79b84c78d2d54e8e98ff7aeb1107d2.jpg
Weer 'n bees brisket gedoen wat mooi gekom het. Hierdie is skywe wat ek gesny het en dan net vinnig gegrill het en op eiers en kaas vir ontbyt. Wraggies beter as vark bacon. En ek is BAIE lief vir bacon.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/fdee24e6b8e78e97a0f6ed4cbcc20b59.jpg
Nou besig met my eerste vark nek.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/aa19ba78dc263c5897e7d868e9414da0.jpg
In helfde gedeel en een stuk in pickle gesit en ander een dryrub gegee.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170106/480adb228c3fa2b35d0ba7929891b485.jpg
Na 48 uur het ek een uit pickle gehaal en ook rub gegee. Nou net vir rook en terugvoering oor watse een die meeste geur het.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5123
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Nou is ek eers jammer ek het nie op Yzerfontein kom draai nie
Lyk my ons kyk op die selle manier na 'n vleisie. Lekker koue aartapel slaai en potbrood bet regte botter om die spul mee af te sluk 
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Waar daar 'n rokie trek......
John, jy maak nie mooi nie.
Ek't gedink ek is gatvol vir vleis na 'n onlangse spitbraai, maar nee, nou is ek weer lus. Daai gerookste brisket lyk soos koningskos!
Ek't gedink ek is gatvol vir vleis na 'n onlangse spitbraai, maar nee, nou is ek weer lus. Daai gerookste brisket lyk soos koningskos!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Op Yzer eet ek net vis en Kreef, maar in Tulbagh probeer ek die balans regkryPvdw wrote:Nou is ek eers jammer ek het nie op Yzerfontein kom draai nieLyk my ons kyk op die selle manier na 'n vleisie. Lekker koue aartapel slaai en potbrood bet regte botter om die spul mee af te sluk
Oom ek het ook daai probleem na 'n spit, maar na so 20 sekondes verloor ek dit gelukkig.THOMAST wrote:John, jy maak nie mooi nie.
Ek't gedink ek is gatvol vir vleis na 'n onlangse spitbraai, maar nee, nou is ek weer lus. Daai gerookste brisket lyk soos koningskos!
Ek probeer maar en van my wild was nie lekker nie, so vet Brisket is redelik maklik en met die dik laag vet kan hy foute versteek. Ek sal Sondag rapporteer of die Vark 'n sukses was.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3941
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......

Pickle het gewen

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Waar daar 'n rokie trek......
Uitstekend. Ek wens ek was so handig veral met ysters. As ek die geld gehad het het ek een van die gekoop!
https://pbs.twimg.com/media/B4fVdC-IcAAJWtX.jpg
http://santaannas.co.za/smokers/

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution