Het vandag die op e-pos gekry. Die bok is in die Sneeuberge glo geskiet in die Murrysburg distrik. Hy was 31kg uitgeslag en die horings 7.5"
[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... Ribbok.jpg[/img]
Groetnis
Ribbok
- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: Ribbok
Baie mooi ribbok daar, glo die jagter sal in sy noppies wees met daai ene!
Pretty walk.
Whisper.
Pretty walk.
Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Ribbok
baie netjiese bok.
Groete
Jan
Groete
Jan
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Ribbok
Baie mooi bok daai - Ek wonder net hoekom is daar bloed op die bok se pens?
Dont tell me, show me......
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm