Mooi Springbok
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Mooi Springbok
Hiers my twee jongstes by 15.5" Springbok in Karoo geskiet

-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Mooi Springbok
Pragtige Bok Daai.
Baie geluk op.
Ja3
Baie geluk op.
Ja3
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Mooi Springbok
Ben,
baie geluk, n mooi springbok bly maar mooi.
En dis lekkerder as die jongspan saamgaan!!!!
baie geluk, n mooi springbok bly maar mooi.
En dis lekkerder as die jongspan saamgaan!!!!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Mooi Springbok
Mooi Benna
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Mooi Springbok
Die gem gewig van 30 bokke is 29.5 kg pens uit
nog een geskiet van 16" sal foto opsit
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Mooi Springbok
BENNA
DIS NOU SOMMER DIKTRIL SPRINGBOKKE DAAI...LYK SO AL OF MENS UTI DIE KAROO NA DIE KALAHARI SE KANT TOE BEWEEG AS EK NA DIE SAND KYK....DAAR IS DELE RONDOM DE AAR WAT OOK SO LYK , MAAR EK TWYFEL...
OK AS EK N 16 DUIMER SKIET SIT EK ALEEN OP DAAI FOTO ..... DAT NIEMAND HULLE MISGIS MET DIE HORINGLENGTE NIE....
SIEN AL WAT JOU NOU TE DOEN STAAN IS OM ALBEI OP TE STOP...........MOOI MAN ...IS JY OOK NOU VOLTYDS IN DIE JAGBEDRYF (NIE PROBLEEMDIER AFDELING)
??????

Shoot straight and tell the truth!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Mooi Springbok
J
Die 16" bok se keel is afgesny
het darem 'n cape vir hom
het vir vleis geskiet en die manne is sommer so in die troppe die dat daar nie rerig foto's is nie, hele paar 14 + so biekie ramme ook geskiet.
Wat voltyds jag aanbetref, ek kuier sommer my geld dan op die stoep uit by die huis
nee spot net, nee as daar geskiet word dan is ek maar by. Die videoscope kom nou reg het mooi movie gemaak soos bokke geskiet word in verbykom, is net lank sal edit en dan opsit.
Groetnis
Ben
Die 16" bok se keel is afgesny
Wat voltyds jag aanbetref, ek kuier sommer my geld dan op die stoep uit by die huis
Groetnis
Ben
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Mooi Springbok
DIE VOORTAD LANGENHOVENPARK IS DAREM NIE TE VER UIT DIE STAD NIE, EK SAL SOMMER DIE HELE VIDEO KOM KYK AS EK GENOOI WORD...NOU IE DAT EK MYSELF WIL NOOI NIE..LAG LAG LAG

Shoot straight and tell the truth!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Mooi Springbok
J
Sal jou bel, oppad Upington toe vir week, bly naby jou op Kenilworth pad
Groetnis
Sal jou bel, oppad Upington toe vir week, bly naby jou op Kenilworth pad
Groetnis
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Mooi Springbok
Weereens, wel gedaan Ben. Leer hulle terwyl hul jonk is.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Mooi Springbok
Freek
Was jy op langverlof of het jy n baie lang vroeee jagseisoen gehad....
Yes ben
Ek stap by vriend Gary in en daar le n 16 duim horing...die eienaar vir my onbekend
, maar glo op DE AAR gaan skeit end ie boer het hulle r20 per kg gevra en toe dop die ek skat 16 duimer daaar uit...end aar is n amper 15 duimer ook tussen hulle...
hoop nie dit was joune nie....
Was jy op langverlof of het jy n baie lang vroeee jagseisoen gehad....
Yes ben
Ek stap by vriend Gary in en daar le n 16 duim horing...die eienaar vir my onbekend
, maar glo op DE AAR gaan skeit end ie boer het hulle r20 per kg gevra en toe dop die ek skat 16 duimer daaar uit...end aar is n amper 15 duimer ook tussen hulle...
hoop nie dit was joune nie....
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Mooi Springbok
Jakes, maar jy is vroeg op vandag... Hoe lyk dinge daar op die kampus? Klits jy nog die duiwe? 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Mooi Springbok
freek
iemand het uitgepraat!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

nee hulle sal my afbetaal as hulle dit uitvind.....
Of praat jy nou van die wat oor die lande vlieg? lag lag lag
iemand het uitgepraat!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1
nee hulle sal my afbetaal as hulle dit uitvind.....
Of praat jy nou van die wat oor die lande vlieg? lag lag lag
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Mooi Springbok
Nee man ek praat van die wat oor die lande vlieg of weet jy iets wat ek moet weet.....

Jong daai projek van my hou my besig, jy was reg die stoel was die maklike gedeelte dit is dit wat onder die stoel vas kom wat 'n man se beerings deur mekaar krap. Maar ek dink ek het hom nou gewen, nadat ek 'n paar vingers met die hamer blou gem... eg ek bedoel geslaan het en die welding rod my hand blase gebrand het. Die "Freek Senekal conversion" prototiepe model gaan binne kort sy dibuut in die veld maak. Hou die "voertuig rig" hofie dop...
Hoe gaan dinge daar in jou valley? Wanneer braai ons nou?

- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Mooi Springbok
Ben, terug op die onderwerp; baie geluk, dis 'n bitter mooi bok daai.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
Thinus
Re: Mooi Springbok
173 Springbokke geskiet
Last edited by Thinus on Mon Jun 01, 2009 9:10 pm, edited 1 time in total.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Mooi Springbok
MOOI GETAL DAAI..... WAS DIT NET EEN AAND SE WERK OF WAS JULLE KLA VOOR 10 UUR OF DALK 12 UUR ?
EN JY GAAN AFVAL AS JY SO FOTO NEEM VAN DIE KOELTROK SE DAK AF..PASOP..

EN JY GAAN AFVAL AS JY SO FOTO NEEM VAN DIE KOELTROK SE DAK AF..PASOP..
Shoot straight and tell the truth!
-
Pierre
Re: Mooi Springbok
Hi JAKKALS WP
Baie netjies my maat,moet se hou van die opset hoe jy dit doen en bokke is mooi.
Hoeveel bakkies was julle en hoeveel bokke per bakkie.
Praat later.
Lekker dag
Pierre
Baie netjies my maat,moet se hou van die opset hoe jy dit doen en bokke is mooi.
Hoeveel bakkies was julle en hoeveel bokke per bakkie.
Praat later.
Lekker dag
Pierre