Vrystaat Springbok.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Vrystaat Springbok.

Post by Jaco Swart »

Middag manne.

Ek het verlede Donderdag "gou"Bothavile toe gery om 'n DPS 3 Skaal te gaan oplaai wat ek by Thys Mostert gekoop het. Ek het vir Thys egter gevra dat ek iets sal wou skiet aangesien ek 500 km gou in 'n dag moet afle om die skaal te gaan haal. Hy se toe dat hy Springbokke het , en dat ek maar een kan skiet.

Hierby die foto'tjie.

[img width=560 height=420]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... ART001.jpg[/img]

Hy het 21 kg uitgeslag , alles af en uit, en ek dink dis groot vir die Vrystaat.

Thys sal nog die horings meet so julle is welkom om solank te begin skat.

Thys

Gooi bietjie die foto van jou jakkals jag voertuig. Ek dink hy is besonders en sal werk in alle toestande.

Dankie vir jou gasvryheid .

Groete
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Vrystaat Springbok.

Post by pietjacobs »

Daai is 'n mooi ram Jaco, geluk man.

Dis verseker seker nie 'n trek bok nie? Daai trekbokke by ons in Trompsburg is maar aan die klein kant en dan is dit nog veeeeeeer skote ook.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Vrystaat Springbok.

Post by Jaco Swart »

Piet

Soos ek verstaan is dit die bokke wat van Julien af kom.

Ek was baie beindruk omdat ons maar in die bosveld jag en nie elke dag Springbokke jag nie.

My gebroke kennis se dat die Springbokke in die Vrystaat nie baie swaar word nie.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Vrystaat Springbok.

Post by Monrique (SJ) »

Jaco

Mooi horings van daai Springbok.  Netjies man, vertel bietjie meer van die skoot, koeel, ens. asb.

Groetnis
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Vrystaat Springbok.

Post by Frederik »

Baie mooi bok daar geluk  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Vrystaat Springbok.

Post by James Wilson »

as ek so n s/bok skiet dan cape ek hom verseker, baie geluk.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Vrystaat Springbok.

Post by Jaco Swart »

Jagbehep.

Die skoot was bietjie sleg , maar ons het hom "gecape".

Hy gaan plek kry in my lapa.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Vrystaat Springbok.

Post by Gernie »

Hallo almal.

Baie mooi springbok daardie vir die FS. Ek weet net een ding,daar loop 'n paar monsters in Namibie rond.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
Post Reply