Klasifiseerings van die Jaracal "Members"
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Klasifiseerings van die Jaracal "Members"
Iemand wat nou kort trug aangesluit het by die forum vra my die naweek ... " hoe werk die klasifiseering van die lede , ... sr. member , hero member ens. . Nog nooit my daar aan gesteur nie nie maar sal intresant wees om te weet hoe dit werk . Enige iemand 'n idee ?
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Klasifiseerings van die Jaracal "Members"
Aantal plasings, maar ek het nie 'n tabel hoe dit bepaal word nie. Geno kom in !!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Klasifiseerings van die Jaracal "Members"
Newbie 0-50 Posts
Jnr Member 51-99 Posts
Snr Member 100-499 Posts
Hero Member 500+ Posts.
Gewone lid - Naam in swart geskryf.
Moderators - Naam in groen geskryf.
Administrators - Naam in rooi geskryf.
Jnr Member 51-99 Posts
Snr Member 100-499 Posts
Hero Member 500+ Posts.
Gewone lid - Naam in swart geskryf.
Moderators - Naam in groen geskryf.
Administrators - Naam in rooi geskryf.
Goed, beter, 6millimeter!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Klasifiseerings van die Jaracal "Members"
Mar as ek kyk op die posts is almal se name in rooi geskryf? Of is dit tapatalk wat dit doen?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Klasifiseerings van die Jaracal "Members"
Dis Tapatalk daai ja. Ek praat van gewone browser.
Goed, beter, 6millimeter!
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Klasifiseerings van die Jaracal "Members"
Full Member ?
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Klasifiseerings van die Jaracal "Members"
Sorry.Omnia wrote:Full Member ?
Snr member= Full member
Goed, beter, 6millimeter!